Mercedes OM602





Results 1 to 3 of 3

Thread: Mercedes OM602

  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,841
    Thanked: 2981

    Default Mercedes OM602

    Ek het vir my n om602 2.9 turbu intercooled 5 cyl diesel gekry watvoorspronklik uit n sprinter kom.
    Standaard maak hulle seker so 95kw.

    Ek weet die ouens kry maklik 150kw uit hulle.

    Hoe maak mens hom wakker? Chip hom?
    Vervang sy injectorpomp met meganiese een soos in sang yong?
    Hoe kry mens meer krag?
    Hy gaan in my w123 Mercedes met 35 bande.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    219
    Thanked: 50

    Default Re: Mercedes OM602

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek het vir my n om602 2.9 turbu intercooled 5 cyl diesel gekry watvoorspronklik uit n sprinter kom.
    Standaard maak hulle seker so 95kw.

    Ek weet die ouens kry maklik 150kw uit hulle.

    Hoe maak mens hom wakker? Chip hom?
    Vervang sy injectorpomp met meganiese een soos in sang yong?
    Hoe kry mens meer krag?
    Hy gaan in my w123 Mercedes met 35 bande.
    Ai kon jy nie n OM606 in die hande kry nie? Die OM606 is nog kwater.

    Goeie begin sal n meganiese diesel pomp wees.
    I was wise enough to never grow up while fooling most people into believing I had

  3. #3
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    38
    Posts
    668
    Thanked: 51

    Default Re: Mercedes OM602

    OM606 is skaars. Ek het net nou die dag my spaar Bosch IP wat ek vir my Musso gehou het, verkoop. Jy kan hulle nie chip nie. Ek het nog n paar parte oor na ek my Moose verkoop het: safari turbo manifold, olie pomp, crank, coils...
    When nature calls
    Jacques Steyn

    2009 Toyota Prado 150 VX (202kw)
    OL Front bumper | Snorkel | OME Suspension

    Swambo : 2012 VW Polo 1.4 Comfort line

    Ex 2008 Nissan Patrol 4.8 GRX A/T (199kw) | TD Suspension | Outback Extreme Rear Bumper | Ironman Front Bumper | Air Helpers | Snorkel | FR Roofrack
    Ex 1996 Ssangyong Musso 602EL TD A/T Exec (82kw) |Snorkel | Bilstein B6 | Disco 2 springs | FR Roofrack | ARB Front bumper | Rear Bumper
    Ex 1982 Citroen CX Prestige automatic
    Ex 1976 Citroen GS Club
    Ex 2013 Honda CRV Exec Auto AWD
    Ex 2007 Toyota Auris 2.0 D4D
    Ex 2010 Honda Accord 2.4i Exec Manual (148kw)
    Ex 1997 Isuzu KB280LE TD D/C 2x4
    Ex 1997 Toyota Corolla RSI (121kw)
    Ex 1989 Toyota Corolla GLI TwinCam Exec (98kw)

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •