Conqueror Commander





Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast
Results 1 to 20 of 80
  1. #1
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    vanderbijlpark
    Age
    42
    Posts
    1
    Thanked: 0

    Default Conqueror Commander

    Goeie dag

    Ek soek raad, ek het n gewone pad karavaan maar oor week n off road kararavaan.

    Ek kyk tans na die Commander, want dink julle van hom of sal julle iets anders aanbeveel?

    Ek is nuut hier en die vraag was seker al gevra jammer as ek dit weer vra.

    Willem

  2. #2
    Join Date
    Mar 2011
    Location
    Cape town
    Age
    39
    Posts
    318
    Thanked: 129

    Default Conqueror Commander

    Prepare to hear a million suggestions about off-road caravans

    What is your current situation family wise and what are your wants and needs, also what tow vehicle do you have and why do you camp ?

    These questions can help give a balanced answer rather than some of the brand bashing you will probably get....

    I think you should rent a few options for weekends to go camp in and decide from there...

    PS I have a Commander and even if I won the lottery tomorrow, I wouldnt change for anything on the market Feel free to message me if you have any questions about the caravan
    Last edited by Acydebyte; 2018/03/04 at 12:20 AM.
    2017 Land Rover Discovery Si6 HSE
    2016 BMW i3 Rex (94ah)
    2019 Conqueror Companion

    Facebook - @ilovecampingsa
    Instagram - @ilovecampingsa
    YouTube - @iloveampingsa
    Member of Western Cape Off-road Camping Club

  3. #3
    Join Date
    Jan 2015
    Location
    Vredenburg
    Age
    42
    Posts
    2,735
    Thanked: 943

    Default Re: Conqueror Commander

    I have always fancied the Commander, but then I stumbled upon the Maximi.

    I must say I quite like it and it feels way more like a home away from home than the interior of a military vehicle.

    Go check that out also.
    www.maximi.co.za
    I would rally like to get my hands on one of them. You can een have it more customised and more sleeping space added as the design for it has been done, but not yet orderd like that yet.

    I saw it two weekends ago in an old edition of the WEG Sleep.

  4. #4
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Langebaan
    Age
    46
    Posts
    154
    Thanked: 13

    Default Re: Conqueror Commander

    Daar was jare gelede n Mercedes Benz advertensie op tv......... die seun ry saam met sy pa in hul Mercedes Benz en die seun vertel sy pa dat die ander seuns vandag by die skool gepraat het oor hoe goed hul pas se motors is........ die pa vra toe vir sy seun en wat het jy ges? Hy antwoord: ek het net geglimlag.......

    So ek sal ook net glimlag..........
    Carel Pieterse

    2015 Toyota Hilux Legend 45 D/C 4x4 D4D
    2015 Toyota Prado VX D4D
    2016 Sprite Tourer SP
    2019 Conqueror Comfort Platinum

  5. #5
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Secunda
    Age
    39
    Posts
    877
    Thanked: 277

    Default Re: Conqueror Commander

    Willem

    Die oorskuif na n "off roader" is reeds n goeie begin
    Hier is baie inligting van alles en nog wat op de forum, gaan jou dalk n paar dae neem, maar gaan sit en lees alles waarin jy moontlik belangstel
    Geniet die navorsing, dis deel van die lekker
    2013 Toyota Hilux 3.0D4-D 4x4
    Bush Lapa 810 Miskruier

  6. #6
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    41
    Posts
    731
    Thanked: 278

    Default Re: Conqueror Commander

    Gaan jy nuut koop, of tweede hands?
    Mitsubishi Triton 3.2 DI-D 4x4
    BL925 - Ratel 4

  7. #7
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    East London
    Posts
    19
    Thanked: 12

    Default Re: Conqueror Commander

    I might be too late to assist and whatever decision you have made I am sure you will be happy. As a three times Conqueror product owner (now a Commander) I feel I must caution you as follows (a) the benefits of size and space are outweighed by the weight of this trailer UNLESS you have a vehicle which can easily handle this, tread carefully, she is really heavy (b) mine soon showed signs of rust, if you live on the coast please consider a manufacturer who uses other materials (c) I have a problem in that the two stub axles have (I am told) bent, why, I can't understand. The replacement stubs cost R7800 plus vat. In my humble opinion, this should never have become a problem on a high caliber off-road trailer in the first place.

    Now that I have said all this, the design and features of this trailer make for awesome camping experiences, we have had many wonderful times which would not have happened without 'Conqueror' - our favorite has been the Conquest. Great features and a lot easier to tow around. Will I buy another? No, the stub axle issue has left a bitter taste and next time it's stainless steel or an alternative material for me.

  8. The Following User Says Thank You to Cruiser & Camper For This Useful Post:


  9. #8
    Join Date
    May 2016
    Location
    Tzaneen
    Age
    72
    Posts
    128
    Thanked: 29

    Default Re: Conqueror Commander

    Ek het ook Commander gehad, kamp nou met Bush Lapa en Sal nooit terug kyk nie

  10. #9
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Nelspruit
    Age
    50
    Posts
    80
    Thanked: 4

    Cool Re: Conqueror Commander

    Willem

    Jou beste opsie sal wees om die dealers te gaan sien van die verskeie fabrikate. Of dalk 'n vakansie skou, waar al die waens uigestal word.

    Dis anders om 'n wa van ver te sien of na prentjies op die internet te kyk, as om binne in hom rond te kyk en te sien hoe werk alles.

    Vat maar vir vroulief saam. As sy gelukkig is met die kombuis is jou keuse gemaak. 'n Happy wife makes for a happy life, soos hulle s.

    Ek het self 'n Companion en is baie gelukkig met haar. My vrou is verlief op haar kombuis en kos kaste. Sy sleep soos 'n droom, effe aan die swaar kant maar dit hou jou hele trek veilig op die pad.

    Ek hou van die army tente van die Companion. Hulle is sterk en lyk netjies. Sy slaap ook baie lekker, dit is soos ons tweede huis.

    Groete
    Pieter
    2005 Toyota Hilux V6 4x4

  11. #10
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    564
    Thanked: 115

    Default Re: Conqueror Commander

    Goeie dag Commander liefhebbers.

    Waarom was daar so lanklaas op hierdie thread geskryf?
    Ek het hom kom uitgrawe omdat ek inligting soek. Ek het die Conquerer fans thread gelees maar hul kan dit maar hernoem na die Companion thread.

    Ek wil graag by Commander eienaars hoor waarom jy van jou woonwa hou? Hoekom het jy hom gekies bo die ander?
    Ek het die geleentheid om die Xplorer te koop maar ek huiwer want die Commander lyk vir my beter in uitleg, materiaal en ontwerp.

    Vertel my asb meer van sy tekortkominge en probleme, waarom het jy verby gehou. Ek wardeer jul insette.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  12. #11
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,057
    Thanked: 1496

    Default Re: Conqueror Commander

    Die Commander...
    - Ek kan uit die stort in die kooi klim sonder om my privaatheid te beskerm.
    - Sy bed is koningsgrootte.
    - Hy kan die rofste pad gemaklik deurmaak soos bv Carlilse's en Volunteershoekpas. Min kan hom dit nadoen.
    - Hy is nie so swaar as wat mense dink nie.
    - Hy kla nie wanneer hy soms moet stof opgaar terwyl daar gewerk word nie.
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  13. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  14. #12
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    53
    Posts
    1,345
    Thanked: 782

    Default Re: Conqueror Commander

    Hy bly op die pad......selfs as daar groot drama is


    Zapiture,
    Discovery 4 Facelift 2015
    Defender D90 2.8 2003
    Conqueror Commander 2014

  15. #13
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    564
    Thanked: 115

    Default Re: Conqueror Commander

    Dankie dis wat ek wil hoor. Genade Zapiture dit lyk gevaarlik. Hoe het die shocks en vere hanteer toe die band gebars het?

    Johan ek hoor wat jy se t.o.v die gewig. Mens sou dink dat hy baie swaar is oor sy voorkoms,dog weeg hy en die Xplorer baie naby aan dieselfde.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  16. #14
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Kempton Park
    Age
    45
    Posts
    1,737
    Thanked: 285

    Default Re: Conqueror Commander

    Soos Johan se, sal nie sommer n beter off road karavaan kry nie ,kan enige terrein aanpak met selfvertroue..en die 2 deure is n groot plus.
    Francois

  17. #15
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Bellville
    Age
    49
    Posts
    213
    Thanked: 111

    Default Re: Conqueror Commander

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Goeie dag Commander liefhebbers.

    Waarom was daar so lanklaas op hierdie thread geskryf?
    Ek het hom kom uitgrawe omdat ek inligting soek. Ek het die Conquerer fans thread gelees maar hul kan dit maar hernoem na die Companion thread.

    Ek wil graag by Commander eienaars hoor waarom jy van jou woonwa hou? Hoekom het jy hom gekies bo die ander?
    Ek het die geleentheid om die Xplorer te koop maar ek huiwer want die Commander lyk vir my beter in uitleg, materiaal en ontwerp.

    Vertel my asb meer van sy tekortkominge en probleme, waarom het jy verby gehou. Ek wardeer jul insette.
    Following with a keen eye.

  18. #16
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    2,732
    Thanked: 3951

    Default Re: Conqueror Commander

    I had a Commander until March this year. 2007 model. I NEVER had an issue with it. And I can give you evidence of the type of roads that I travelled with this van in tow. Even places where there were no roads. I have yet to find a full size caravan that can traverse rough terrain like this one. One thing I made sure of, is to NEVER overload it... People seem to have no understanding of how much stuff and weight they stuff into their vans, and then complain about bending stuff...
    Last edited by Hedgehog; 2020/07/01 at 08:12 AM.
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  19. The Following 2 Users Say Thank You to Hedgehog For This Useful Post:


  20. #17
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    2,732
    Thanked: 3951

    Default Re: Conqueror Commander

    wrong fred..
    Last edited by Hedgehog; 2020/07/01 at 12:00 PM.
    _______________________________________
    Andrew van Staden
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  21. #18
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    564
    Thanked: 115

    Default Re: Conqueror Commander

    Dankie vir die terugvoer.

    Ek is bly om te hoor dat die Commander so n tuff woonwa is mits jy hom oppas. Ek stem saam enige voertuig kan binne vermoee goed presteer dis waneer hy buite sy vermoee getoets word waar hy seer kry.

    Ek moet se dat daar nie baie tweedehandse Commanders beskikbaar is nie invergelyking met die Xplorer.
    Asb laat die posts inkom ek wil meer weet.
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  22. #19
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    2,057
    Thanked: 1496

    Default Re: Conqueror Commander

    My probleem met die Xplorer is die gebruik van houtkassies binne.
    Op rowwe pad kan hulle dalk skade kry?
    Johan Maree
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  23. #20
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    53
    Posts
    1,345
    Thanked: 782

    Default Re: Conqueror Commander

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Dankie dis wat ek wil hoor. Genade Zapiture dit lyk gevaarlik. Hoe het die shocks en vere hanteer toe die band gebars het?.
    Eerlikwaar nie eers agtergekom die band bars nie. Al manier wat ek onraad gemerk het is toe die Discovery se tow sensors begin perform het.

    Absoluut geen skade nie. Net die band en die rim.

    Zapiture,
    Discovery 4 Facelift 2015
    Defender D90 2.8 2003
    Conqueror Commander 2014

  24. The Following User Says Thank You to Zapiture For This Useful Post:


Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •