The 2020 Epic River Trip (Part2) - Page 6





Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6
Results 101 to 109 of 109
  1. #101
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    66
    Posts
    1,975
    Thanked: 1381

    Default Re: The 2020 Epic River Trip (Part2)

    Ek stem saam

    Ek ruik 'n rot.

    Enigste permit wat kan werk is 'n "oorprovinsiegrens"- permit. En dit kos nie geld nie. Ek doen dit amper daagliks vir my voertuie wat oorprovinsiegrense ry.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  2. #102
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    1,560
    Thanked: 519

    Default Re: The 2020 Epic River Trip (Part2)

    Permit om voedsel te gaan aflewer by behoeftige gemeenskappe langs die rivier?

  3. #103
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Polokwane
    Age
    30
    Posts
    3
    Thanked: 1

    Default Re: The 2020 Epic River Trip (Part2)

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Ek stem saam

    Ek ruik 'n rot.

    Enigste permit wat kan werk is 'n "oorprovinsiegrens"- permit. En dit kos nie geld nie. Ek doen dit amper daagliks vir my voertuie wat oorprovinsiegrense ry.
    Weet self nog nie sal maar sien nader an die tyd hoe als gan werk

    Fingers crossed

  4. #104
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Lonehill, JHB
    Age
    43
    Posts
    6,448
    Thanked: 993

    Default Re: The 2020 Epic River Trip (Part2)

    It sounds like a “wood fetching” permit to me
    2014 Pajero 3.2DiD SWB

  5. #105
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Polokwane
    Age
    30
    Posts
    3
    Thanked: 1

    Default Re: The 2020 Epic River Trip (Part2)

    Quote Originally Posted by Vincentvent View Post
    Weet self nog nie sal maar sien nader an die tyd hoe als gan werk

    Fingers crossed
    There is a groep in the river now as we speak
    I know someone doing the trip will ask him Monday how it works

  6. #106
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    33
    Posts
    531
    Thanked: 145

    Default Re: The 2020 Epic River Trip (Part2)

    Ek weet van 'n toer-maatskappy wat vir hulle gaste permitte-issue om saam hulle te gaan toer vir plesier - nie seker hoe dit werk?

    Permitte word verskaf volgens hul advertensie - so lyk my so iets is moontlik

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Ek stem saam

    Ek ruik 'n rot.

    Enigste permit wat kan werk is 'n "oorprovinsiegrens"- permit. En dit kos nie geld nie. Ek doen dit amper daagliks vir my voertuie wat oorprovinsiegrense ry.

  7. #107
    Join Date
    Mar 2007
    Location
    Harties Boet
    Age
    37
    Posts
    1,651
    Thanked: 850

    Default Re: The 2020 Epic River Trip (Part2)

    Quote Originally Posted by KurtG View Post
    It sounds like a “wood fetching” permit to me
    that’s what I said 😊
    2004 Nissan Patrol 4.8
    1999 Nissan Patrol 4.2D

  8. The Following User Says Thank You to Graham For This Useful Post:


  9. #108
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    1,184
    Thanked: 200

    Default Re: The 2020 Epic River Trip (Part2)

    Die permit deel is maklik - If it is on paper I can make it!

    Die risiko is dat daar net erens iemand 'n oproepie maak en die manne in blou kom vra onnodige vrae...die kanse dat dit goed sal eindig is BAIE skraal.

    En nee, ek stem geensins met enige vorm van permit saam nie - ons is vry burgers wat kan beweeg soos ons goed dink.
    I have met some crazy people. They have made me their leader...

    Si vis pacem, para bellum

  10. The Following User Says Thank You to thabogrobler For This Useful Post:


  11. #109
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    1,184
    Thanked: 200

    Default Re: The 2020 Epic River Trip (Part2)

    Of dit kan van daai Liberty Freedom ouens se permitte wees?

    Maar nog steeds, die verkeerde ou op die verkeerde plek kan maak dat die trip katstrofies eindig.
    I have met some crazy people. They have made me their leader...

    Si vis pacem, para bellum

  12. The Following User Says Thank You to thabogrobler For This Useful Post:


Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •