Land Rover Freelander 2 2,2tdi - Ja of Nee





Results 1 to 5 of 5
  1. #1
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    4
    Thanked: 0

    Default Land Rover Freelander 2 2,2tdi - Ja of Nee

    Dagse mense,

    Wil net graag bietjie raad vra van die mense wat weet.

    Ek kyk huidiglik na n 2006 Land Rover Freelander 2 met so 145 000km op die klok. Die kar het n volle diensrekord en is in baie goeie kondisie.

    Dinge wat mag pla is onderhoudskostes en betroubaarheid.

    Enige raad?

  2. #2
    Join Date
    Apr 2009
    Location
    Pretoria, Hartbeesfontein
    Age
    58
    Posts
    1,395
    Thanked: 766

    Default Re: Land Rover Freelander 2 2,2tdi - Ja of Nee

    Baie betroubaar, my kollega het een en hulle het al baie kilos opgesit, geen probleme
    Robert

    '98 Isuzu 280 DT D/C 4x4, home made roof rack
    '09 VW Caddy Maxi TDi
    '06 Citroen C3 1.4HDi8)
    '97 Isuzu 280 S/C plaasbakkie

  3. The Following User Says Thank You to Tweeling For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Edenvale
    Age
    33
    Posts
    781
    Thanked: 1008

    Default Re: Land Rover Freelander 2 2,2tdi - Ja of Nee

    Quote Originally Posted by Veedup View Post
    Dagse mense,

    Wil net graag bietjie raad vra van die mense wat weet.

    Ek kyk huidiglik na n 2006 Land Rover Freelander 2 met so 145 000km op die klok. Die kar het n volle diensrekord en is in baie goeie kondisie.

    Dinge wat mag pla is onderhoudskostes en betroubaarheid.

    Enige raad?
    Kyk net of daai model die diff failure probleem het, en indien so, kyk of sy diff al vervang is. Dis bietjie duur om te fix.
    2011 Freelander 2 SE
    Swambo : 2012 BMW 530d Msport("the beast")

  5. The Following User Says Thank You to lizardalpha For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    May 2013
    Location
    Bloemfontein
    Age
    36
    Posts
    666
    Thanked: 309

    Default Re: Land Rover Freelander 2 2,2tdi - Ja of Nee

    FL2 het in 2007 uitgekom sover ek weet.

    Maak net seker.

    Andersins, uitstekende voertuig.
    Current: 2013 Honda Insight Hybrid CVT
    Ex:
    2005 Volvo XC70 2.5T Geartronic

    SWAMBO: 2011 Volvo XC60 D5 AWD Geartronic

  7. #5
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    4
    Thanked: 0

    Default Re: Land Rover Freelander 2 2,2tdi - Ja of Nee

    Quote Originally Posted by Kix View Post
    FL2 het in 2007 uitgekom sover ek weet.

    Maak net seker.

    Andersins, uitstekende voertuig.
    Baie dankie. Jy is reg. Dit is n 2007 model en nie 2006 nie.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •