Dagse mense,

Wil net graag bietjie raad vra van die mense wat weet.

Ek kyk huidiglik na n 2006 Land Rover Freelander 2 met so 145 000km op die klok. Die kar het n volle diensrekord en is in baie goeie kondisie.

Dinge wat mag pla is onderhoudskostes en betroubaarheid.

Enige raad?