Terios Lugfilter part kort





Results 1 to 3 of 3
  1. #1
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    69
    Posts
    68
    Thanked: 0

    Default Terios Lugfilter part kort

    More,
    Daar kort n pyp of n plug voor by die Terios se lugfilter. Die kan nie oop wees nie stof gaan in die enj kom . Kan iemand se wat kort
    Attached Images Attached Images  

  2. #2
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Hartenbos
    Age
    69
    Posts
    68
    Thanked: 0

    Default Re: Terios Lugfilter part kort

    Dankie die probleem opgelos.

    Dit was n sensor met n draad aan. Die is tussen die ander drade ingedruk, weet nie hoekom nie.
    Dalk met die laaste diens.

  3. #3
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    67
    Posts
    554
    Thanked: 173

    Default Re: Terios Lugfilter part kort

    Ek sal nie weer daai spanner mankie aan my kar laat vat nie...
    Thys de Wet
    Jimny 2009

    Ek het nou klaar gewerk, maar ek weet nie of die bank daarvan gaan hou nie...

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •