Goeiemore
Ek beplan om deur die Kgalagadi te reis van Potchefstroom na Ghanzi. Ek beoog om in in 'n tent by Mata-Mata asook by Swartpan te oornag. Hoe is die pad van Mata-Mata tot by Buitepos? Kan ek en my vrou alleen tussen Mata-Mata en Buitepos reis, is dit veilig, hoe is die pad en is daar n resiko? Ons reis met n 4x4 Navara. Enige kommentaar sal waardeer word.
Groete