Solar geyser backup element usage. - Page 3

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 44 of 44
  1. #41
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,477
    Thanked: 515

    Default Re: Solar geyser backup element usage.

    Quote Originally Posted by the_terrible_triplett View Post
    Ons mis mekaar ... of ek mis jou.

    As ek die buisligte uithaal, stroom is gebreek, het die transformers nog steeds krag gebuik, 4 x 50w, sonder dat een buis in was, as jy die lig aan sou sit.
    Ja dit lyk my ons is op verskillende bladsye. Kyk na hierdie skets en volgens my is dit hoe jou 4 buis lig lyk. Geteken met al 4 buise verwyder.
    1. Lees die stroom by elkeen van punte A1, A2, A3, A4 en ook by A5 met die buise verwyder.
    2. Sit nou buis 1 in en lees weer die stroom by A1 en A5.
    3. Jy kan die buis dan uithaal en by buis 2 insit en die stroom by A2 en A5 lees.
    4. So ook vir buis 3 en 4 maar ek glo nie dit sal nodig wees aangesien mens uit hierdie lesings behoort te kan aflei hoekom jy 50W by elke ballast meet selfs met die buise verwyder. Elkeen v d 4 buise behoort dieselfde bedraad te wees behalwe as dit met tyd verander is.

    Dalk kan jy ook aandui watter punt gebruik jy om vas te stel dat die buislig 50W of selfs die 320W trek sodra jy dit aansit.
    Name:  4-buise.jpg
Views: 27
Size:  65.5 KB

  2. #42
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Cape Town
    Posts
    528
    Thanked: 554

    Default Re: Solar geyser backup element usage.

    Quote Originally Posted by ekkekan View Post

    Sparkie het lank terug al die lig oor bedraad.

    Ek het al die skakelaars op die DB afgesit. Huis trek 0 watts.
    Dan sit ek net die kombuis lig aan, 200w wys op die Efergy meter sonder buislig in, en trek 211w met 1 x LED buislig in

    Het lekkerlik elke skakelaar op die DB so deurgegaan opsoek na "viper loads".
    Political Correctness
    Political Correctness is a doctrine, fostered by a delusional illogical minority, rabidly promoted by a unscrupulous mainstream media which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a turd ... by the clean end!

    Saw this in a pub - no idea why the wife does not see it so:
    I'm not opinionated ... I'm just always right!

  3. #43
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,477
    Thanked: 515

    Default Re: Solar geyser backup element usage.

    Quote Originally Posted by the_terrible_triplett View Post
    Sparkie het lank terug al die lig oor bedraad.

    Ek het al die skakelaars op die DB afgesit. Huis trek 0 watts.
    Dan sit ek net die kombuis lig aan, 200w wys op die Efergy meter sonder buislig in, en trek 211w met 1 x LED buislig in

    Het lekkerlik elke skakelaar op die DB so deurgegaan opsoek na "viper loads".
    OK met die oor bedraad lyk dit nie fresh nie. Is die kapasitor nog in die lig? Hy sou uitgewerk gewees het vir as al 4 die ballasts wel krag trek.

  4. #44
    Join Date
    Nov 2015
    Location
    Cape Town
    Posts
    528
    Thanked: 554

    Default Re: Solar geyser backup element usage.

    Quote Originally Posted by ekkekan View Post
    Is die kapasitor nog in die lig?
    Uitgehaal.
    Doodgewone bedrading nou wat toelaat dat mens net 1 buis of 4 kan insit.
    Geen kapasitors meer nodig met LED tubes.
    Political Correctness
    Political Correctness is a doctrine, fostered by a delusional illogical minority, rabidly promoted by a unscrupulous mainstream media which holds forth the proposition that it is entirely possible to pick up a turd ... by the clean end!

    Saw this in a pub - no idea why the wife does not see it so:
    I'm not opinionated ... I'm just always right!

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •