Stromberg carburator adjustment. - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 35 of 35
  1. #21
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    East London
    Age
    67
    Posts
    343
    Thanked: 45

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Check the power to that adjuster,some of them had a relay attached to that wire. If I remember correctly

  2. #22
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by Toybota View Post
    Check the power to that adjuster,some of them had a relay attached to that wire. If I remember correctly
    Engine transplant. Daar is geen drade.

    Power on it cuts fuel. Without wires, apparently it does nothing. So only needed if you want to cut fuel.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #23
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Ons hou aan try

    http://mbklassiekerclub.nl/images/fb...edes_carbs.pdf

    Lyk soos wat jy het
    Baie dankie. Presies wat ek gesoek het. Gaan nou hier deur werk
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  5. #24
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    9,305
    Thanked: 2837

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Ons hou aan try

    http://mbklassiekerclub.nl/images/fb...edes_carbs.pdf

    Lyk soos wat jy het
    Thanks Prof lyk my ek was verkeerd jy kan inderdaad die mengsel met die shutoff valve stel.
    Sorry Reenen. En daar leer ek ook weer iets.
    It is not what you buy its what you build.

  6. #25
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Thanks Prof lyk my ek was verkeerd jy kan inderdaad die mengsel met die shutoff valve stel.
    Sorry Reenen. En daar leer ek ook weer iets.
    Toemaar wat. Die carb laat my toetaal en al dom.

    Ek het van gegin af gedink dit moet met dit wees, maar om hom te draai het geen effek. Dink dalk die naald is uitgewerk, of dalk verkeerde naald.

    Toe ek kar kry, was plunger bo op carb missing.
    Kar het vir paar jaar gestaan. Maar met moeite het mens hom gestart gekry. Baie ryk.

    Ek kry toe die plunger, of wat oor is, binne kar. Maar basies net die inskroef doppie. Die plunger is met sidecutter afgeknip.

    Vervang toe plunger met ander een. Toe weier kar om te start. Sit die afgekipte een in, dan start hy.

    Strip toe die carb te volle, sit rebuild kit in. Maar rebuild kit kom sonder naald. Basies nuwe needle en seat vir float chamber, en rubber diafragma. En alle gaskets. Maar die diafragma was nie stukkend.

    Het gesorg dat alle jets oop is.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #26
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Maar daar is 2 tipes strombergs op die 200/230 mercs.

    Een soos die link, en dan myne. Die een op link het nie dashpot punger, maar net die doppie op kant van dashpot. En dan maak mens hom vol met olie tot by thread.

    Myne het die plunger in middel van dash pot, soos SU carb, waar mens die olie in middel in tube gooi.

    So dit ook nog anders.

    Ek dink die petrol gooi my sparkplugs nat, en dan werk hulle nie meer.

    En die bleddie distrubutor wat tande spring as mens engine verkeerde kant toe draai.manual sÍ 14 grade befor tdc. Ek stel hom daar, maar hy loop nie reg. Dan moet mens die ding in loop stel en speel op gevoel tot waar hy beter loop.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #27
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Kempton Park
    Age
    46
    Posts
    3,259
    Thanked: 967

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Engine transplant. Daar is geen drade.

    Power on it cuts fuel. Without wires, apparently it does nothing. So only needed if you want to cut fuel.
    Ek ken nie Strombergs nie, maar dit klink verkeerd om?
    1996 Patrol 4.2SGL with lots of stuff to make it heavier and thus increase traction?

  9. #28
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by Peter Connan View Post
    Ek ken nie Strombergs nie, maar dit klink verkeerd om?
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0585.jpg 
Views:	27 
Size:	200.3 KB 
ID:	572789
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0584.jpg 
Views:	23 
Size:	181.9 KB 
ID:	572790
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  11. #29
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    1,663
    Thanked: 1124

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Is jy seker daar is nie verstel skroef daar waar jy die olie ingooi nie?

    Jy kan dit net sien met olie uit.

    Die tool lyk so.

    Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_20200524-142904~2.png 
Views:	18 
Size:	113.8 KB 
ID:	572793
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind≤)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  12. #30
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by jfh View Post
    Is jy seker daar is nie verstel skroef daar waar jy die olie ingooi nie?

    Jy kan dit net sien met olie uit.

    Die tool lyk so.

    Click image for larger version. 

Name:	Screenshot_20200524-142904~2.png 
Views:	18 
Size:	113.8 KB 
ID:	572793
    My naald skroef vas. Hy het nie die slotted groef van die carb wat van bo af stel nie. So my naald is fixed in plunger, kan nie op en af beweeg soos die een waarvan jy praat
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

    jfh

  14. #31
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Ek nou weer carburator afgehaal en oopgemaak.

    Die naald seat nie regtig in iets. Wel, net n gat. Met n moersse klomp speling rondom hom. Dink daar kort iets...

    Daar is nie n manier dat die op en af stel van stelskroef iets gaan maak aan die mengsel nie, hy sal net ryk bly...(wat wel gebeur).

    Sal nou verder krap aan hom
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #32
    Join Date
    Jun 2013
    Location
    East London
    Age
    67
    Posts
    343
    Thanked: 45

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Doesnít the needle seat in the valve in your picture. If I remember you screw the valve in till it just sticks out the carb barrel but itís a long time since I did this

  16. #33
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    1,663
    Thanked: 1124

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    I'm sure the needles in mine floated.
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind≤)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  17. #34
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Ek weet nie hoe groot die gat in jet moet wees
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0615.jpg 
Views:	13 
Size:	167.2 KB 
ID:	572948
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0619.jpg 
Views:	12 
Size:	183.9 KB 
ID:	572949
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0621.jpg 
Views:	11 
Size:	191.7 KB 
ID:	572950
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0627.jpg 
Views:	11 
Size:	156.6 KB 
ID:	572951

    Weet net gat is baie groter as needle.
    Ek kan die naald goed rond wikkel in jet se gat
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #35
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Click image for larger version. 

Name:	Adjustments.jpg 
Views:	12 
Size:	208.7 KB 
ID:	572952
    Hier nie vreeslik baie nou limits op die jet en needle nie...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •