Stromberg carburator adjustment.





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 35
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,834
    Thanked: 2980

    Default Stromberg carburator adjustment.

    Where do I adjust the fueling on a stromberg cd175 as found on g230, and w123 200/230.

    From top through plunger hole, or from bottom by turning this?
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0408.jpg 
Views:	68 
Size:	169.2 KB 
ID:	572615
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,283
    Thanked: 3103

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  3. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,834
    Thanked: 2980

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Dankie, maar dit doen nie.

    Hom al oor en oor gekyk.

    Niks van hulle het dit:
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0408.jpg 
Views:	30 
Size:	169.2 KB 
ID:	572616
    Onder carb nie...

    Is dit veronderstel om die stelskroef te vervang?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #4
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,834
    Thanked: 2980

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Is hier dalk iemand wat al wel n Mercedes 200 of 230, of dit nou n kar of unimog of geladenwagen is, gestel het?

    Al die voorbeelde op net is op volvos en ander karre, wat nie daai cut off valve onder het nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #5
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,283
    Thanked: 3103

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Wat my vang van jou foto is dat dit 'Pierburg' se

    Hulle maak ook vergassers
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  6. #6
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,283
    Thanked: 3103

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Float chamber vent valve?

    Lees hierin

    http://forum.vccn.no/dokumentasjon/c...forgassere.pdf
    Attached Images Attached Images  
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  7. #7
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    1,676
    Thanked: 1131

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    As daar nie 'n stel skroef onder die bowl is nie, dan stel jy hom bo waar oil ingegooi word.

    Die tool bestaan uit 2 parte:
    1. Om die diaphragm still te hou. Lyk soos tube met twee locating pins. Jy sal dit kan sien as die olie uit is, maar stel met olie in.
    2. Lang dun skroewedraaier om mee te stel.
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind≤)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  8. #8
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    59
    Posts
    9,309
    Thanked: 2839

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Reenen dit is net `n idle shut-off valve behoort nie jou brandstof/ lug mengsel te beinvloed nie. Selfde prinsiep as op baie van die NIKKI vergassers gebruik word. You enjin sal nie idle as hy foutief is nie.
    It is not what you buy its what you build.

  9. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,834
    Thanked: 2980

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Reenen dit is net `n idle shut-off valve behoort nie jou brandstof/ lug mengsel te beinvloed nie. Selfde prinsiep as op baie van die NIKKI vergassers gebruik word. You enjin sal nie idle as hy foutief is nie.
    Waar stel mens sy brandstof lug mengsel? Hy lool baie ryk.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #10
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    1,676
    Thanked: 1131

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Jy stel die naald. Either van bo af of van onder af.

    As naald gewear is sal jy bietjie meer sukkel.
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind≤)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  11. #11
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    1,676
    Thanked: 1131

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind≤)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  12. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,834
    Thanked: 2980

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by jfh View Post
    Selfde as post no 2.

    Nee. Dit help nie.


    Het iemand hier al n actual stomberg, op n mercedes gestel. Nie n stromberg op n volvo of enige ander maak nie. Spesifiek mercedes.
    Met die cut off solonoid onder op carb.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #13
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    1,676
    Thanked: 1131

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Nee, sorry. My V8 het 2 op gehad, maar geen fÍnsie elektriese goeters nie.
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind≤)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  14. #14
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    62
    Posts
    5,489
    Thanked: 2157

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Reenen ek is seker dit is die selfde as vir die Mini en nou praat ek van die met die su carb. die dashpot is bokant jou naald en sover ek weet het die nie verstelling net 'n circlip wat hom vashou. jou verstelling van die main jet onder die naald maak die mengsel ryker as jy dit uit draai en leaner (maerder......klink nie reg jammer Oubaas) as jy dit in draai.

    Hoe ek geleer is is om die outjie bietjie ryk te stel en dan in te draai terwyl die enjin so 2000 rpm loop, die enjin behoort op te tel en sal op 'n punt begin mis, 'n kwart draai terug is al wat nodig is om hom op top te laat loop.

    Die elektriese megafter is net 'n anti detonation device, stop dat die enjin aanhou poer poer as jy hom afgeskakel het
    Last edited by hbannink; 2020/05/23 at 05:40 PM.
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  15. #15
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,834
    Thanked: 2980

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Die ding maak my mal.

    En dan vrek hy.

    En weier om te start, tot ek al die plugs uit haal. Paar swaaie gee. Plugs terg sit.
    Dan start hy weer randomly vir n ruk, selfs op eerste swai, net om soms weer morsdood te wees
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,834
    Thanked: 2980

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by hbannink View Post
    Reenen ek is seker dit is die selfde as vir die Mini en nou praat ek van die met die su carb. die dashpot is bokant jou naald en sover ek weet het die nie verstelling net 'n circlip wat hom vashou. jou verstelling van die main jet onder die naald maak die mengsel ryker as jy dit uit draai en leaner (maerder......klink nie reg jammer Oubaas) as jy dit in draai.

    Hoe ek geleer is is om dieoutjie bietjie ryk te stel en dan in te draai terwyl die enjin so 2000 rpm loop, die enjin behoort op te tel en sal op 'n punt begin mis, 'n kwart draai terug is al wat nodig is om hom op top te laat loop.
    Ek het self n mini gery, en ingestel.

    Ongelukkig nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #17
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,436
    Thanked: 3311

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Reenen ek het hierdie post gekry. Maar jy moet hom aandagtig lees van die begin af. Hoop dit help.
    https://www.howacarworks.com/fuel-sy...rg-carburettor

    Edit. Shucks lyk of dit al gepost is. Jammer!
    Last edited by Francois Theron; 2020/05/23 at 05:42 PM.
    We can't change the wind but we can set our sails

  18. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,834
    Thanked: 2980

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Tappid cover avgehaal. 4 valves het geen clearance gehad.

    Nou is hier nog n probleem op die engine, en ek weet nie of dit so moet wees. Maar lyk my hulle doen dit. As mens engine verkeerde kant toe draai, slack die timing chain, en distrubutor spring tande.

    Dan moet mens timing weer van voor af stel.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. #19
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,283
    Thanked: 3103

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Ons hou aan try

    http://mbklassiekerclub.nl/images/fb...edes_carbs.pdf

    Lyk soos wat jy het
    Attached Images Attached Images  
    Last edited by Prof; 2020/05/23 at 05:47 PM.
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  20. #20
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,834
    Thanked: 2980

    Default Re: Stromberg carburator adjustment.

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Reenen ek het hierdie post gekry. Maar jy moet hom aandagtig lees van die begin af. Hoop dit help.
    https://www.howacarworks.com/fuel-sy...rg-carburettor

    Edit. Shucks lyk of dit al gepost is. Jammer!
    Nou weet ek nie meer of julle my gat krap nie. Selfe link word oorven oor gepost, selfde een wat ek laaste 2 weke kry.... En niks anders op net.
    Myne lyk nie of hy van bo stel, so dan moet dit die unit van onder wees. Maar weet nie of dit wel so is
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •