Help met diff parte (isuzu 2.5 1991 4x2 geen diff lock nie)





Results 1 to 4 of 4
  1. #1
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    kathu
    Age
    28
    Posts
    172
    Thanked: 6

    Default Help met diff parte (isuzu 2.5 1991 4x2 geen diff lock nie)

    Goeie dag.

    My plaas bakke se spidergears is gedaan en ek het geen idee waar om parte tebestel nie. Die grootste probleem is ek is nie seker wat se diff die is nie .


    Dalk kan julle my help met dit? en ook plek waar ek kan parte kry.



    Die spider gears is 27 spline.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	WhatsApp Image 2020-04-24 at 09.29.59.jpg 
Views:	22 
Size:	44.2 KB 
ID:	572530   Click image for larger version. 

Name:	Capture.JPG 
Views:	22 
Size:	85.2 KB 
ID:	572531  

  2. #2
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,465
    Thanked: 13633

    Default Re: Help met diff parte (isuzu 2.5 1991 4x2 geen diff lock nie)

    Probeer Gearmax. Baie van die Jap bakkies van daai era het Gearmax aste gekry.

    Isuzu gebruik tans nog Gearmax aste.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  3. #3
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    kathu
    Age
    28
    Posts
    172
    Thanked: 6

    Default Re: Help met diff parte (isuzu 2.5 1991 4x2 geen diff lock nie)

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Probeer Gearmax. Baie van die Jap bakkies van daai era het Gearmax aste gekry.

    Isuzu gebruik tans nog Gearmax aste.
    I will give them a call on monday hope for the best

  4. #4
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    kathu
    Age
    28
    Posts
    172
    Thanked: 6

    Default Re: Help met diff parte (isuzu 2.5 1991 4x2 geen diff lock nie)

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Probeer Gearmax. Baie van die Jap bakkies van daai era het Gearmax aste gekry.

    Isuzu gebruik tans nog Gearmax aste.
    Baie dankie.

    Ek het hulle gebel en hulle het net foto's gevra. Hulle het self die courier ook gereel.Diff is nou weer reg vir n paar jaar

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •