Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 58
  1. #1
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Bloemfontein
    Age
    31
    Posts
    109
    Thanked: 11

    Default Massey 165 advies benodig

    Goeie Middag

    My werftrekker is 'n Massey Ferguson 165. Trekker werk nie hard nie, maar is al oud en het werk nodig. Die staande reel is dat my voorman verantwoordelik is om elke keer voordat die wiele draai olie te check ens.

    Soos julle kan raai, vandag toe ek terug kom van die kooperasie af staan die met hoed in hand en se dat die trekker stadiger begin idle het en hy hom toe afgesit het, toe hy hom na middagete wou start wil trekker niks weet nie. Het probeer pull start maar die wiele is vas.
    Trek dipstick en geen olie. Trekker se wiele weier om te draai, seker omrede die pistons vasgesmelt het.

    Het injectors getrek met die hoop dat daar dalk 'n hidroliese lock was, maar dit is nie dit nie.

    My vraag is dus, hoe nou gemaak?
    Moet ek probeer om die pistons aan die beweeg te kry met olie of penetrating fluid? Of mors ek my tyd?

    Natuurlik het ek beperkte meganiese kennis.
    Moet ek die engine herbou en wat sal die koste daaran verbonde wees?

    Of moet ek begin soek vir 'n ander motor?

    Enige advies sal waardeer word.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    durban
    Age
    57
    Posts
    1,618
    Thanked: 1614

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    What engine has the 165 got'

  3. #3
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    40,378
    Thanked: 17104

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Daai enjin moet oorgebou word.

    Klaar. Al start hy nou, gaan hy moeilik loop en net olie suip.

    Ek glo ook nie dat hy oliedruk sal opbou nie.

    PM vir Reenen, hy het 'n stoor vol MFs en het nou die dag 'n Perkins oorgebou. Hy sal weet wat jy by die ko-op moet aanvra.
    Sal seker bearings, ringe, en pakstukke ten minste wees.

    (eerste wat ek hoor van 'n boer met beperkte meganiese kennis, ek moet sÍ...............)
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    40,378
    Thanked: 17104

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Quote Originally Posted by plunger View Post
    What engine has the 165 got'
    perkins 3 cyl I think
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #5
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    64
    Posts
    2,431
    Thanked: 960

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    As ek reg onthou van my tiener dae op die plaas het die MF 135, 165 en 175 Perkins enjins gebruik.

  6. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    durban
    Age
    57
    Posts
    1,618
    Thanked: 1614

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    perkins 3 cyl I think
    I thought it may have the same as the 135 but apparently not.

  7. #7
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Bloemfontein
    Age
    31
    Posts
    109
    Thanked: 11

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Daai enjin moet oorgebou word.

    Klaar. Al start hy nou, gaan hy moeilik loop en net olie suip.

    Ek glo ook nie dat hy oliedruk sal opbou nie.

    PM vir Reenen, hy het 'n stoor vol MFs en het nou die dag 'n Perkins oorgebou. Hy sal weet wat jy by die ko-op moet aanvra.
    Sal seker bearings, ringe, en pakstukke ten minste wees.

    (eerste wat ek hoor van 'n boer met beperkte meganiese kennis, ek moet sÍ...............)
    Ja-nee, ek kan goed redelik goed uitmekaar haal, maar die aanmekaar sit is die probleem

    Ek dink jy is reg rakende die rebuild, moet hom maar seker ordentlik uitsort.

    Massey 165 het 'n 4 silinder perkins in. Ade 136.

  8. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,819
    Thanked: 3869

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Mf165 het n perkins 203 4 silinder in.

    Maklikste is resleeve, nuwe pistons, ringe, en oliepomp. En crank sny met bearings en big ends
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #9
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    58
    Posts
    40,378
    Thanked: 17104

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Ek het geweet by Gaan weet
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  10. #10
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Bloemfontein
    Age
    31
    Posts
    109
    Thanked: 11

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Dankie kerels, sal more gaan loop hoor wat staan vir wat. Hoop net dat mens parte kan kry tydens lockdown. Het die trekker nodig

  11. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,819
    Thanked: 3869

    Default Massey 165 advies benodig

    Dubbel post.

    Bepco verkoop al die parte. Behoort ook in lockdown.

    As jy dit gaan laat doen, kos die rebuild so R20000

    As jy self doen, saam met parte, en net enginering shop crank laatvsny en nuwe skeeves in druk, so R6500
    Last edited by Reenen; 2020/04/28 at 07:22 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,819
    Thanked: 3869

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Perkins 152 (3 cyl) sal net so pas, maar baie minder krag.
    Perkins 212 sal ook pas
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,819
    Thanked: 3869

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    As jy n engine kry, sorg net dat jy n cast iron sump engine kry, en nie n blik sump industrial engine nie. Sumps is nie oor en weer uitruilbaar nie, en trekker kort cast iron sump om as onderstel te dien
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,819
    Thanked: 3869

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Quote Originally Posted by Frikkie5000 View Post
    Ja-nee, ek kan goed redelik goed uitmekaar haal, maar die aanmekaar sit is die probleem

    Ek dink jy is reg rakende die rebuild, moet hom maar seker ordentlik uitsort.

    Massey 165 het 'n 4 silinder perkins in. Ade 136.
    Perkins 203. Ade het nie n 136, wel n 152 (3 cyl, basies sa vervaardigde perkins 152), en ade 236 (maar dit is n groter 70-75 hp engine)


    Die 152, 203, 212 en 236 staan vir die hoeveelheid cubic inch wat grootte van engine aandui.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #15
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    3,538
    Thanked: 2963

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Quote Originally Posted by plunger View Post
    What engine has the 165 got'
    Perkins 4 or 6
    Cheers,
    John Kilfoil

    Rover P6
    Land Rover Discovery II Td5 Manual
    Range Rover P38 HSE
    Moto Guzzi LeMans
    Aprilia Tuono V2

  16. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,819
    Thanked: 3869

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Quote Originally Posted by JohnnoK View Post
    Perkins 4 or 6
    Perkins 203 4 cyl
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #17
    Join Date
    Apr 2013
    Location
    Somerset West
    Age
    67
    Posts
    592
    Thanked: 242

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Perkins 203 4 cyl
    Jip.

    Een van die min pluspunte van 'n M-F is die Perkins enjins. Dis wel no-nonsense trekkers, maar was nooit my eerste keuse nie. Die Engelse IH reeks (B275, B414, 434 & 444) trekkers was baie beter ontwerp en baie meer betroubaar.

    Ek het op Caterpillars grootgeword (2 D4's en D2), en self 3 IH's gehad, en nooit 'n probleem met enige van die IH's gehad nie. My buurman se MF135's was baie meer in die werkswinkels as wat ek nodig gehad het om aan enige van my IH's te 'spanner'...
    Thys de Wet
    Jimny 2009

    Ek het nou klaar gewerk, maar ek weet nie of die bank daarvan gaan hou nie...

  18. #18
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Nelspruit
    Age
    77
    Posts
    1,529
    Thanked: 605

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    The Massey MF 165 is a great tractor, I have just had mine rebuilt. I have had it since 2004.
    Attached Images Attached Images  
    The more we talk about what is wrong, the less we see what is right in this world.

  19. #19
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Bloemfontein
    Age
    31
    Posts
    109
    Thanked: 11

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    How much did you spend on it mike? I need to do the sums on how much i can spend on it to keep it economically viable.

  20. #20
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Bloemfontein
    Posts
    47
    Thanked: 17

    Default Re: Massey 165 advies benodig

    Frikkie al betaal jy 40000 vir die enjin is dit nog goedkoper as nuwe trekker. En jy sal versoek om gehalte van daai 165 te kry. Ek sal hom herbou.

  21. The Following User Says Thank You to bhwiid For This Useful Post:


Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •