watter toer groep vir duine kunere kant





Results 1 to 12 of 12
  1. #1
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    63
    Posts
    101
    Thanked: 31

    Default watter toer groep vir duine kunere kant

    watter toer groep in namibia kan aanbeveel word vir die skelenon kus

  2. #2
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Bethlehem
    Age
    68
    Posts
    926
    Thanked: 296

    Default Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Jakkals !!!
    Attached Images Attached Images  
    Cruiser 76 EFI 4.5 FullTime 4x4
    Cruiser 78 4.2 Diesel
    Cruiser 79 4.2 Diesel Full Time 4x4

  3. The Following User Says Thank You to Swart Jan For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Jul 2015
    Location
    Garsfontein
    Age
    59
    Posts
    162
    Thanked: 147

    Default Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Ja, jy kan nie verkeerd gaan met Jakkals nie.

    Ons het in 2010 van Luderitz na Walvis gedoen saam West coast 4x4 en in 2016 Solitaire tot Walvis saam Live The Journey. Albei was lekker gewees.

    Ek glo hulle sal Skeleton Coast ook doen.
    Last edited by Riekielouw; 2020/04/21 at 05:19 PM.
    Flip le Roux
    2012 Fortuner D4D 4x4 Auto
    2016 Jurgens Exclusive
    2014 BMW R1200RT
    2016 BMW F800GS ADV
    2016 Kia Picanto - Swambo
    2019 2.2 Ranger D/C XLS 4x4 Auto - Work
    GP0015

  5. #4
    Join Date
    Nov 2018
    Location
    Somerset West
    Age
    41
    Posts
    35
    Thanked: 39

    Default Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Hy het mos Saffari 4x4 Roetejies ook gedoen?
    VossaWP

    VOSSA - Hilux DC 4x4 KZTE - Kamp Bakkie
    POON - 3.0 D4d Fortuner - Platkar
    WITBLITS - GD6 2.8 SC - Werks Bakkie

    TOYOTA HOLICK

  6. #5
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    63
    Posts
    101
    Thanked: 31

    Default Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Dankie sal hulle kontak

  7. #6
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,934
    Thanked: 410

    Default Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Simon is ook baie goed ek was al twee keur saam met hom in die woestyn .
    Route Africa Expeditions.

  8. The Following User Says Thank You to Leon Venter For This Useful Post:


  9. #7
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    37
    Posts
    5,112
    Thanked: 739

    Default Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Quote Originally Posted by VossaWP View Post
    Hy het mos Saffari 4x4 Roetejies ook gedoen?
    That was these guy's:

    Skeleton Coast Adventure Tours

    https://skeletoncoast.wild-exp.com/

    https://m.facebook.com/exploreskeletoncoast/
    Last edited by AboutAfrica; 2020/04/22 at 01:26 PM.

  10. #8
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    WELLINGTON
    Age
    58
    Posts
    999
    Thanked: 65

    Thumbs up Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Jakkals is die man! (Hy't net 'n ding oor Franse vrouens...)
    Hom ontmoet toe hy namens Live The Journey toerleier was. Toer het geloop vanaf Swakopmund, op teen die Skedelkus, en toe Kunene-langs, tot naby Marienfluss en af deur Kaokoland na Purros en Sesfontein.
    Dit lyk of hy nou sy eie ding doen.
    Ek sal hom vir seker weer kontak as ek so 'n toer wil herhaal...
    Last edited by john_ysbeer; 2020/06/02 at 10:22 AM.
    John van Dyk
    Land Cruiser VX 4.7l V8 1999
    Mercedes Benz E 200K 2005 ma se ryding...niks meer besem nie!
    Kia Sportage 2007 2.0 CRDI -seun se ryding
    Kia Sportage 2012 2.0i AT - seun se ryding
    Noname Boswa
    Honda CRV 2005 -2.0i VTEC seun se ryding...verkoop

  11. #9
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    63
    Posts
    101
    Thanked: 31

    Default Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Quote Originally Posted by john_ysbeer View Post
    Jakkals is die man! (Hy't net 'n ding oor Franse vrouens...)
    Hom ontmoet toe hy namens Live The Journey toerleier was. Toer het geloop vanaf Swakopmund, op teen die Skedelkus, en toe Kunene-langs, tot naby Marienfluss en af deur Kaokoland na Purros en Sesfontein.
    Dit lyk of hy nou sy eie ding doen.
    Ek sal hom vir seker weer kontak as ek so 'n toer wil herhaal...
    Dankie John ek sal hom kontak
    Last edited by Small4x4; 2020/06/09 at 02:52 PM.

  12. #10
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    68
    Posts
    4,439
    Thanked: 852

    Default Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Quote Originally Posted by Small4x4 View Post
    Dankie John ek sal hom kontak
    Sover ek weet behoort die kusroete tot by die Kunene konsessie aan https://www.omalweendo.com/ maar jys ook nie seker hoe subkontrak hulle onder mekaar nie en wie is wettig en wie nie.
    Last edited by JLK; 2020/06/09 at 03:36 PM.
    Johan Kriel

  13. #11
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    WELLINGTON
    Age
    58
    Posts
    999
    Thanked: 65

    Default Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Quote Originally Posted by JLK View Post
    Sover ek weet behoort die kusroete tot by die Kunene konsessie aan https://www.omalweendo.com/ maar jys ook nie seker hoe subkontrak hulle onder mekaar nie en wie is wettig en wie nie.
    Daar is 'n klompie partye wat konsessies het. Die konsessies is tydsgebonde (soos "time share") en gee toegang vir beperkte tye, en beperkte hoeveelheid mense en/of voertuie. Verskillende tye vir verskillende partye...Dieselfde reels min of meer vir almal.
    Glo my enige maatskapy wat daar in IS wettigen hulle word "opgecheck". Kannie sommer net ry soos hulle wil, waneer hulle wil, en waar hulle wil nie...
    John van Dyk
    Land Cruiser VX 4.7l V8 1999
    Mercedes Benz E 200K 2005 ma se ryding...niks meer besem nie!
    Kia Sportage 2007 2.0 CRDI -seun se ryding
    Kia Sportage 2012 2.0i AT - seun se ryding
    Noname Boswa
    Honda CRV 2005 -2.0i VTEC seun se ryding...verkoop

  14. #12
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    68
    Posts
    4,439
    Thanked: 852

    Default Re: watter toer groep vir duine kunere kant

    Quote Originally Posted by john_ysbeer View Post
    Daar is 'n klompie partye wat konsessies het. ..
    Jys reg, hulle sal nie onwettig daar ry nie , maar ek dink nie al die operateurs is n eienaar van n konsessie nie. Konsessies is uiteraard beperk.

    Maar ek praat ook van nie paar jaar terug, het Dekker Smit die enigste en eerste konsessie gekry om die volle kusroete te doen, daar was wel ander konsessies net vir gedeeltes ondere andere die Schoemans met n lodge die Hoarusib het en gelink was/is met n operateur.
    Last edited by JLK; 2020/06/10 at 08:44 AM.
    Johan Kriel

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •