Engine swap. - Page 4





Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 61 to 79 of 79

Thread: Engine swap.

  1. #61
    Join Date
    May 2016
    Location
    Douglas
    Age
    44
    Posts
    26
    Thanked: 1

    Default Re: Engine swap.

    Ek sal gaan kyk na die range, dankie. Ek het die bakkie gekoop en net 'n paar weke gery toe ek hom daar bo moes los en af trek Mosselbaai toe vir werk. Ek trek nou Douglas toe na lockdown en sal my bakkie gaan haal sodra ek kan.
    So daar is baie dinge wat ek nog nie weet nie.
    Ek en die bakkie is seker al twee jaar geskei. Baie hartseer.
    Last edited by Calgoran; 2020/04/28 at 04:52 PM.

  2. #62
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,373
    Thanked: 13556

    Default Re: Engine swap.

    Quote Originally Posted by Calgoran View Post
    Ek sal gaan kyk na die range, dankie. Ek het die bakkie gekoop en net 'n paar weke gery toe ek hom daar bo moes los en af trek Mosselbaai toe vir werk. Ek trek nou Douglas toe na lockdown en sal my bakkie gaan haal sodra ek kan.
    So daar is baie dinge wat ek nog nie weet nie.
    Ek en die bakkie is seker al twee jaar geskei. Baie hartseer.
    ek is naby Magalies, dis vinnig terug by my, moenie worry nie

    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  3. #63
    Join Date
    May 2016
    Location
    Douglas
    Age
    44
    Posts
    26
    Thanked: 1

    Default Re: Engine swap.

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    ek is naby Magalies, dis vinnig terug by my, moenie worry nie

    Haha. Ek is seker, ja. Sy staan by 'n vriend op 'n plot daar in Hekpoort. Nie eers seker waar nie. Hy kry haar vir my in lopende toestand.

  4. #64
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,373
    Thanked: 13556

    Default Re: Engine swap.

    Quote Originally Posted by Calgoran View Post
    Haha. Ek is seker, ja. Sy staan by 'n vriend op 'n plot daar in Hekpoort. Nie eers seker waar nie. Hy kry haar vir my in lopende toestand.
    Ag lekker, dis nader. Toe nou, jy gaan NOOIT die trip maak nie.
    Geniet die F-250 4x4, ek wou nog altyd een besit.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #65
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Engine swap.

    Quote Originally Posted by Andre Vorster View Post
    Big Diesel with UniMog tyres:
    Verduidelik bietjie die unimog tyres. Watter size rims is daai? En band size. Ek begin ook speel met unimog parte
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #66
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    9,305
    Thanked: 2837

    Default Re: Engine swap.

    CT6 =680kg. Jy sal dalk moet dink aan `n Dana 60 voor Diff uit later model F250`s. Ek dink die Dana 44 van jou F250 is dalk bietjie lig in die broek vir 680kg.
    It is not what you buy its what you build.

  7. #67
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,373
    Thanked: 13556

    Default Re: Engine swap.

    Quote Originally Posted by grips View Post
    CT6 =680kg. Jy sal dalk moet dink aan `n Dana 60 voor Diff uit later model F250`s. Ek dink die Dana 44 van jou F250 is dalk bietjie lig in die broek vir 680kg.
    ek dink hy het besef die CT6 is eintlik onnodig
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  8. #68
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    43
    Posts
    489
    Thanked: 253

    Default Re: Engine swap.

    Drie enjins wat ek sal oorweeg as ek eendag(?) my F250 bou is:

    Cummins 6BT, dalk ook al klaar n bietjie swaar, maar een wat baie goeie kilos gee. Van die beste.
    Mercedes 352 turbo. Goeie betroubare enjin soos alle MBs van daardie era.
    Deutz F6L913 turbo. Hierdie is seker een van my mees geliefde en boetroubare enjins. Daar is net iets anders aan Deutz enjins wat geen ander fabrikaat net nie het nie en dit is nie aircooling nie.
    Hulle hou en hou en hou. Hulle klink goed en hulle is ligter as wat hulle lyk.

    Diesels in ou F250 is eintlik maar n kopseer in SA met ons ratio diffs en ratkaste wat in hulle bekikbaar was.

  9. The Following User Says Thank You to Mapog For This Useful Post:


  10. #69
    Join Date
    May 2016
    Location
    Douglas
    Age
    44
    Posts
    26
    Thanked: 1

    Default Re: Engine swap.

    I've been thinking.
    Think I'll just stick with the Cleveland for now. Recon the engine, get a decent carburetor, five-speed gearbox, branches, etc.
    Because nothing sounds like a 351.

  11. #70
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Engine swap.

    Is daar fout met hom? Gewoontlik, moenie krap waar dit nie jeuk nie. Moet nie daai engine onnodig oop maak. Spandeer liewers die geld op 33 of 35 bande....

    Selfde met ratkas. As jou 4 spoed reg is, spandeer liewers die geld van n nuwe ratkas, op n stel 35 bande... 31 na 35 verandering is selfde as n 4 de na 5de...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #71
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,811
    Thanked: 2970

    Default Re: Engine swap.

    En 35 op n 1:1 gear ratio, gaan jou genoeg spoed gee...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #72
    Join Date
    May 2016
    Location
    Douglas
    Age
    44
    Posts
    26
    Thanked: 1

    Default Re: Engine swap.

    Wel, ek het nuwe tyres nodig anyway, so sal dit dan doen. Sal ook dan net laat kyk na die range selector; ek's maar bietjie versigtig met ratkaste.

    Die vriend van my waar die bakkie nou staan het laat weet dat die engin "so 'n bietjie van 'n rokie aan hom het."

  14. #73
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    9,305
    Thanked: 2837

    Default Re: Engine swap.

    Moet jou nou eers bekommer oor `n rokie nie, ry hom eers. Kan net die staanery wees wat dit veroorsaak.

    Wees maar versigtig na wie jy die enjin vat as jy hom wil laat oordoen. Dit sal dalk help om foto`s van die engin te plaas.
    It is not what you buy its what you build.

  15. #74
    Join Date
    May 2016
    Location
    Douglas
    Age
    44
    Posts
    26
    Thanked: 1

    Default Re: Engine swap.

    Ek sal neem en opsit sodra ek kan, dankie.

  16. #75
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    43
    Posts
    489
    Thanked: 253

    Default Re: Engine swap.

    As jy hom oordoen(Cleveland), sal jy dalk verbaas wees om te sien hoe goedkoop hulle is om te doen.
    My ervaring met Cleveland en V8 enjins is: Hulle is swaar op sous. Jy kan nie daarvan wegkom nie. Wat die pyn egter geweldig verlig het is om performance parte op hulle te sit. As jy die krag ervaar waartoe hierdie enjins instaat is, dan is die brandstof se pyn nie meer so erg nie.

    Standaard gee die Cleveland enjins baie goeie krag. Daar is egter amper nie n limiet aan hoeveel krag jy wil he nie. Selfs as jy wringkrag soek, kan Jy die ook kry....


    Ek het n F100 gehad met n Cleveland 351 in. 4barrel Holley 600 met Edelbrock intake en Crane torque cam.
    Het net 3 ratte gehad. Kon wegtrek in 3de en hy het gehardloop verby 160 totdat die naald loodreg op km/h gestaan het. ...In een rat.


    Ja, dit was onverantwoordelik van my.

  17. #76
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    43
    Posts
    489
    Thanked: 253

    Default Re: Engine swap.

    Maar baie lekker.

  18. #77
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    1,166
    Thanked: 184

    Default Re: Engine swap.

    Quote Originally Posted by Calgoran View Post
    Wel, ek het nuwe tyres nodig anyway, so sal dit dan doen. Sal ook dan net laat kyk na die range selector; ek's maar bietjie versigtig met ratkaste.

    Die vriend van my waar die bakkie nou staan het laat weet dat die engin "so 'n bietjie van 'n rokie aan hom het."
    Nee wat, 'n rokie is nie 'n groot probleem nie. Ry hom vir eers net so. As jy later die enjin wil oordoen, Grips in Kathu is mos naby Douglas!
    I have met some crazy people. They have made me their leader...

    Si vis pacem, para bellum

  19. #78
    Join Date
    Feb 2020
    Location
    Las Vegas and Minneapolis
    Posts
    79
    Thanked: 328

    Default Re: Engine swap.

    Cummins QSB 6.7 & Eaton 6 spd.
    David -
    20 Toyota Tacoma TRD Off Road Decal Edition 3.5L



    If your only tools are a cutting torch and hammer, all of your problems are locomotives...

  20. #79
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    9,305
    Thanked: 2837

    Default Re: Engine swap.

    Most of the Eaton 6 speed boxes does not have and overdrive ratio. The 6th gear is 1.0. You will still need to swap diff ratios.
    It is not what you buy its what you build.

Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •