1982 Toyota land cruiser fj60





Page 1 of 5 1 2 3 4 5 LastLast
Results 1 to 20 of 87
  1. #1
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Ermelo
    Age
    27
    Posts
    51
    Thanked: 11

    Default 1982 Toyota land cruiser fj60

    Hi almal. Ek het uit eindelik my lang verwagte 4x4 speelding gekry.

    Dis 'n lang termyn projek waarvan ek soveel an moontlik werk self wil doen.

    Die voertuig se specs is as volg.

    1982 Toyota land cruiser fj60

    Hy het 'n big block Ford 460 v8.

    Ford c6 auto box.

    Toyota Prado transfer case. Alhoewel ek nie weet van watter Prado dit is nie.

    Sy suspensie lyk taamlik standaard. Ek dink daar is net extended shackles agter in.

    Standaard brieke voor.

    Disc conversion agter.

    33" tires op 15" rims.

    So om mee te begin wil ek eers vir hom 'n bumper bou en rock sliders.

    Ek het alreeds die bumper begin bou die afgelope week. Meer werk as wat ek verwag het maar ek geniet dit nogal.

    Hier is 'n foto.
    Attached Images Attached Images  

  2. The Following 5 Users Say Thank You to 0837238277 For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pierre van Ryneveld
    Age
    32
    Posts
    1,414
    Thanked: 3922

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Ag nee. My hart gaan nie die forum oorleef nie. Ek gaan die post report, vandag nog.

    Tussen die ou Merc restorasie, Series III, Discovery 1 en Range Rover Classic threads is ek besig om my te verstaar. En dan net sodra ek gedink het ek het alles gesien kom so post na vore.

    Die thread moet met 'n 18+ waarskuwing kom. Gevaarlik vir 'n man se oe.

    Bitter netjies, ek hoop daar kom nog baie foto's. Baie mooi voertuig hier, en beslis 'n droom van my ook.


  4. The Following User Says Thank You to Redman For This Useful Post:


  5. #3
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,170
    Thanked: 809

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Wow! Geluk met jou monster !

    460 big block holy cow dung !

    Ek het een gehad met 'n 350 small block chevy en 35" wiele !



    Ek is jaloers is 'n understatement !
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    Platkar - Haaihoendaai i20 1.4]

    Ex'es
    KIA Sorento 2.5 Crdi 4x4 (diesel guzzler of note)
    Nissan Terrano II 2.7
    Mazda Drifter DC 2.5 4x4
    Toyota 60 series 5.7 V8
    Daihatsu Rocky 2.8


  6. #4
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    797
    Thanked: 194

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Nice, good luck! Throw the photies boet, show us the bumper.

    Looking forward to your progress.
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

  7. The Following User Says Thank You to walkabout For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,170
    Thanked: 809

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    O ja - ons soek nog plenty fotos veral die motor
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    Platkar - Haaihoendaai i20 1.4]

    Ex'es
    KIA Sorento 2.5 Crdi 4x4 (diesel guzzler of note)
    Nissan Terrano II 2.7
    Mazda Drifter DC 2.5 4x4
    Toyota 60 series 5.7 V8
    Daihatsu Rocky 2.8


  9. The Following User Says Thank You to WAJ For This Useful Post:


  10. #6
    Join Date
    Dec 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    1,145
    Thanked: 1051

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Bitter sexy!! Geluk en geniet haar.

  11. The Following User Says Thank You to JohanRoux For This Useful Post:


  12. #7
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    9,305
    Thanked: 2837

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    460 is `n torque monster. Hoop die Prado T-case hou. Prado case is chain driven.
    It is not what you buy its what you build.

  13. #8
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Ermelo
    Age
    27
    Posts
    51
    Thanked: 11

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Wow! Geluk met jou monster !

    460 big block holy cow dung !

    Ek het een gehad met 'n 350 small block chevy en 35" wiele !



    Ek is jaloers is 'n understatement !
    Dis in stoor vir sy toekoms. Watter veranderinge het jy gemaak om dit te kan hardloop? Lifts? Gear reductions? Ens?

  14. #9
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Ermelo
    Age
    27
    Posts
    51
    Thanked: 11

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Quote Originally Posted by grips View Post
    460 is `n torque monster. Hoop die Prado T-case hou. Prado case is chain driven.
    Hoe kan ek vas stel presies watter transfer case is dit? Die mense waar ek hom gekoop het weet self nie hulle het dit gekoop met nie conversion klaar gedoen.

  15. #10
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    9,305
    Thanked: 2837

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Quote Originally Posted by 0837238277 View Post
    Hoe kan ek vas stel presies watter transfer case is dit? Die mense waar ek hom gekoop het weet self nie hulle het dit gekoop met nie conversion klaar gedoen.
    Neem `n foto hier is `n paar ouens wat sal weet.
    It is not what you buy its what you build.

  16. #11
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Ermelo
    Age
    27
    Posts
    51
    Thanked: 11

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Oke hier is 'n paar fotos van die bumper wat ek bou. Ek moet net by sÍ ek is 'n instrumentasie ambagsman, so my sny en weld vermoŽ is bietjie beperk. Maar ek oefen en probeer hard. Dis meer moeite as wat ek verwag het haha.

    Ek gan fotos op sit van waar ek hom geteken het. Hoe ek hom gebou het en dan 'n laaste foto wat ek sommer op my foon geteken het van wat ek nog moet doen op hom.

    Ek doen dit in my spaar tyd by die werk. My skof maak vandag klaar so vir die volgende week gaan ek nie veel daar aan werk nie. Dan gan ek bietjie mooi was en soo an en ordentlike fotos neem, nadat ek gras gesny het����
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200412_125755.jpg 
Views:	165 
Size:	193.4 KB 
ID:	567302   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200412_125800.jpg 
Views:	160 
Size:	260.9 KB 
ID:	567303   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200411_144901.jpg 
Views:	162 
Size:	273.6 KB 
ID:	567304   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200412_120850.jpg 
Views:	159 
Size:	333.1 KB 
ID:	567305   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200412_155229.jpg 
Views:	157 
Size:	260.7 KB 
ID:	567306   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200412_155408.jpg 
Views:	152 
Size:	253.2 KB 
ID:	567307   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200412_155432.jpg 
Views:	158 
Size:	266.5 KB 
ID:	567308   Click image for larger version. 

Name:	IMG_20200412_161142.jpg 
Views:	153 
Size:	259.9 KB 
ID:	567309  

    Last edited by 0837238277; 2020/04/16 at 03:46 PM.

  17. #12
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Ermelo
    Age
    27
    Posts
    51
    Thanked: 11

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Neem `n foto hier is `n paar ouens wat sal weet.
    Oke dankie. ek sal daai fotos deur die loop van volgende week neem.

  18. #13
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Ermelo
    Age
    27
    Posts
    51
    Thanked: 11

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Die mountings gan ek maak met 10mm plaat. Ek gan dit so sny dat dit my rocovery punt ook is. Soo ek sal 'n snit in die bumper maak waar daai punt kan deur steek. Daai is my tekening op die plaat.
    Attached Images Attached Images  

  19. #14
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,170
    Thanked: 809

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Quote Originally Posted by 0837238277 View Post
    Dis in stoor vir sy toekoms. Watter veranderinge het jy gemaak om dit te kan hardloop? Lifts? Gear reductions? Ens?
    Myne so gekoop - hy het 'n SOA (spring over axle) convertion gehad so hy was mur hoog om daai 35" te kon inkry maar dit het sy steering geometry voor uitgegooi - so hy was 'n handvol om te bestuur. Hulle moes die voorste as opdraai sodat die propshaft nie te skuins loop nie, maar dan moet mens die side pipes op die diff sny en draai om te compensate.

    Die 350 chevy was op sy standaard 5 spoed toyota box & t-case. Was lekker sterk op lae revs met 'n holley 4-barrel truck avenger carb op.



    Ek praat nou nie van sy brandstof misbruik nie
    Attached Images Attached Images  
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    Platkar - Haaihoendaai i20 1.4]

    Ex'es
    KIA Sorento 2.5 Crdi 4x4 (diesel guzzler of note)
    Nissan Terrano II 2.7
    Mazda Drifter DC 2.5 4x4
    Toyota 60 series 5.7 V8
    Daihatsu Rocky 2.8


  20. #15
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Ermelo
    Age
    27
    Posts
    51
    Thanked: 11

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Quote Originally Posted by WAJ View Post
    Myne so gekoop - hy het 'n SOA (spring over axle) convertion gehad so hy was mur hoog om daai 35" te kon inkry maar dit het sy steering geometry voor uitgegooi - so hy was 'n handvol om te bestuur. Hulle moes die voorste as opdraai sodat die propshaft nie te skuins loop nie, maar dan moet mens die side pipes op die diff sny en draai om te compensate.

    Die 350 chevy was op sy standaard 5 spoed toyota box & t-case. Was lekker sterk op lae revs met 'n holley 4-barrel truck avenger carb op.



    Ek praat nou nie van sy brandstof misbruik nie

    Dit lyk moer nice. Ekt gehoop 2" suspensie lift en 1" body lift sal genoeg wees.

    Die standaard gearbox se kort 1ste rat help baie. Die c6 auto wat ek in het se 1ste is. 2.64 as ek reg is dit gooi bietjie krag weg. Maar die Prado transfer case se 4L is. 2.6 tot 1 wat darem bietjie meer is as die norme la 2 tot 1. Wat help om daai krag trug te kry. Maar eks bang as ek 35s op sit ek teveel krag gan verloor off road. So ek sal eers bietjie moet kyk hoe perform hy nou voor ek daai verandering sal maak.

  21. #16
    Join Date
    Jul 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    1,170
    Thanked: 809

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Ja ek verkies maar 'n handrat as ek 4x4.

    Die 350 het nie so baie torque en HP soos daai monster 460 van jou nie, maar hy het glad nie gesukkel om daai 35" te draai dat die rook staan as ek hom agter sy nek gegryp het en hom bietjie opgewen het nie.
    Ford Ranger 3.0Tdci Super Cab 4x4
    Platkar - Haaihoendaai i20 1.4]

    Ex'es
    KIA Sorento 2.5 Crdi 4x4 (diesel guzzler of note)
    Nissan Terrano II 2.7
    Mazda Drifter DC 2.5 4x4
    Toyota 60 series 5.7 V8
    Daihatsu Rocky 2.8


  22. #17
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Ermelo
    Age
    27
    Posts
    51
    Thanked: 11

    Cool Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Ekt baie erge gemengde gevoelens oor die hand rat of auto vir 4x4. Soos ek verstaan het mens heelwat meer beheer met die auto. Maar ek het basies geen ondervinding met regte 4x4 nie. Soo die is nou maar die begin van my leer vase. Ek het in my opinie 'n baie groot wins koop gekry met die kar. Maar nie almal dink soos ek nie. Ek wou baie graag 'n fris v8 in my 4x4 speelding hÍ so in my kop sou ek in elk geval wat okal ek gekoop het MOES omswaai na 'n v8 toe. Ek het basies vir die cruiser betaal wat ek vir 'n v8 conversion op sy eie sou betaal het so ek is baie happy met sy auto box en al.

  23. #18
    Join Date
    Mar 2009
    Location
    Swakop
    Age
    37
    Posts
    5,111
    Thanked: 738

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Nice, enjoy your project and of course keep the pics coming

    Auto vs Manual is a long and ongoing debate, both are good. I have had 4x4's in both auto and manual, 8 cylinders and 6 cylinders and loved them all. Whatever works for you and as long as you enjoy it.

  24. #19
    Join Date
    Dec 2016
    Location
    Ermelo
    Age
    27
    Posts
    51
    Thanked: 11

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Ek bou my bumper met 6mm staal. Die ding is nogal swaar. Wat sal julle sÍ is 'n aanvaarbare gewig vir 'n taamlik stewige voorste bumper?

  25. #20
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,373
    Thanked: 13549

    Default Re: 1982 Toyota land cruiser fj60

    Dis te dik. Praat van ondervinding.
    Quote Originally Posted by 0837238277 View Post
    Ek bou my bumper met 6mm staal. Die ding is nogal swaar. Wat sal julle sÍ is 'n aanvaarbare gewig vir 'n taamlik stewige voorste bumper?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

Page 1 of 5 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •