Re: My Amarok Thread
Koos, be careful skimming those drums. If the inner diameter gets too big and the linings wear then the brake cylinder piston can fall out. Not a pleasant experience!

Originally Posted by
Beurvoort
My rok nou 289 000km gedoen, en regtig die eerste groot item wat ek moes vervang. Regter agter wiellaer het begin raas. Nuwe een by BMG in die hande gekry. Plaaslike Indie genader. Toe hulle die dromme verwyder was daar sowat 1mm op die 'lining' oor. Min of meer R3600 later wat die wiellaer, nuwe remskoene, drom geskim en alle arbeid insluit en die trokkie is weer so goed soos nuut. Nie te sleg nie.
Groetnis
Koos
Current:
2019 Kombi Trendline 2.0TDI DSG 103kW
2017 Toyota Hilux 2.8 GD6 4x4 Auto
2016 Metalian Maxi
Bookmarks