My Amarok Thread - Page 2

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 41
  1. #21
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    35
    Posts
    1,374
    Thanked: 560

    Default Re: My Amarok Thread

    Hier is sommer 'n jump start video ook, nie spesifiek amarok nie...

    https://youtu.be/M_DT2zMoLaE

  2. The Following User Says Thank You to WillemT For This Useful Post:

  3. #22
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    35
    Posts
    1,374
    Thanked: 560

    Default Re: My Amarok Thread

    En as iemand hulle windscreen washer pompie wil vervang is daar ook 'n video daarvoor...

    https://youtu.be/R_998Wv_72c

    Subscribe asb aan my youtube kanaal vir die wat hou van die videos.
    Last edited by WillemT; 2020/05/21 at 08:53 AM.

  4. The Following 2 Users Say Thank You to WillemT For This Useful Post:

  5. #23
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    561
    Thanked: 240

    Default Re: My Amarok Thread

    Goeie werk Willem!
    That Mighty Amarok
    ---------------------------------------
    Swart Tires wat ek self gekoop het
    Pull over wat my ouma gebrei het
    Vensters waar deur ek kan sien
    Engine voor
    Exhaust agter

  6. #24
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    35
    Posts
    1,374
    Thanked: 560

    Default Re: My Amarok Thread

    1st of probably 3 videos of removing the gearbox for a clutch, flywheel, rear main oil seal and pilot bearing replacement.
    Rest will follow in a day or so as soon as I've finished the editing.

    https://youtu.be/WBD-OI4H_2s

  7. #25
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Cape Town
    Age
    55
    Posts
    561
    Thanked: 240

    Default Re: My Amarok Thread

    I have to ask, do you take on maintenance and repairs on other peoples cars?
    That Mighty Amarok
    ---------------------------------------
    Swart Tires wat ek self gekoop het
    Pull over wat my ouma gebrei het
    Vensters waar deur ek kan sien
    Engine voor
    Exhaust agter

  8. #26
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    35
    Posts
    1,374
    Thanked: 560

    Default Re: My Amarok Thread

    Quote Originally Posted by Snyks View Post
    I have to ask, do you take on maintenance and repairs on other peoples cars?
    Not really at this stage, but I do try and help people out where ever I can...
    Have thought about it though. Depends what work it is I guess... I do have a full time day job and three small kids, so don't have a ton of time...
    Last edited by WillemT; 2020/05/22 at 09:51 AM.

  9. #27
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Durbanville
    Age
    65
    Posts
    221
    Thanked: 12

    Default Re: My Amarok Thread

    Moet n mens die cambelt vervang na 5 jaar, ? al het hy maar net 65000 km gedoen, die belt lyk so oranjerig vesel , lyk op die oog nog goed, ek weet my golfs, ( het 8 gehad ) kon jy vr gaan met die belts, van die pulleys het vasgebrand maar die belt hou so 10000 km gedoen op dit, voor ons sou uitvind waar die geraas vandaan kom.
    So in my ondervinding hou die belts nogal lank, wat my pla is die agente is gou op jou case om die belt te vervang ( R10 000) maar hulle versuim om die diesel en lugfilter te ruil, so op die ou end pak die injectors op, en dit kos geld.... Ja ek weet filters laat nie vullis deur nie, maar die kans is daar, soos ek vroer gevra het moes hulle darem die filters al geruil het, want na 65000 km is hulle nog steeds in die voertuig!

  10. #28
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    35
    Posts
    1,374
    Thanked: 560

    Default Re: My Amarok Thread

    Quote Originally Posted by Reccepops View Post

    Dit gaan maar als oor risiko.
    As die diesel en/of lug filter bietjie laat vervang word gaan jy nie noodwendig of dadelik skade kry nie.
    Jou cambelt kan dalk goed lyk maar jy kan op 'n ouerige belt tande verloor wat hom laat spring, jy moet die belt afhaal om mooi na die tande te kan kyk en selfs dan kan jy nie binne in die belt sien nie, die gevolge as jou die belt spring is maar net baie groot en baie duur... Ek vervang hom baie maklik op sy tyd, maar dit kos wel aansienlik minder omdat ek dit self doen...

    Ek het wel op die touran 'n eksperiment gedoen, maar wil amper nie eers se wat dit was nie... dit was dom, stupid en onnodig (lees moet nie probeer of doen nie!)... Niks slegs het gebeur nie maar die risiko wat ek gevat het was onnodig... Ekt sy cambelt elke jaar geinspekteer en pulleys gevoel, en die belt vir 12 jaar en 170k km gery. ekt toe op die end besluit om die nonsens te laat staan want ek het regtig niks om vir niemand te bewys nie, so het toe net als vervang, plus ek het besef ek is nie eintlik soooo lus om nog 'n 1.9tdi te strip en reg te maak nie... kan daai tyd en geld gebruik om goed te bou in plaas van goed reg te maak... Wat wil mens regtig bereik deur nie 'n belt te vervang nie? Ja op die kort termyn spaar jy wel geld, maar wanneer gaan mens dan besluit dit is tyd om hom te vervang? Dalk as dit twee dae te laat is en hy snap of spring?

    Die laaste belt op die amarok het ek binne sy 90k km geruil, seker met so 3 - 4 jaar op die belt. in kort, toe ek die belt mooi binne en onder die tande kyk was ek heeltemal tevrede dat ek hom vervang het. Mens kon sien die belt het gewerk.

    So of dit nodig is moet jy maar self besluit...
    Onthou net dat die cambelt op 'n tdi vat baie meer stress as 'n belt op 'n petrol reken ek. plus op die ouer petrols is dit nie so erg as die belt breek nie want op meeste ouer petrol engines het jy nie interference met die kleppe en suiers gehad nie...

    Ek sou wel op sulke lae kms oorweeg om dalk net 'n belt te doen...
    Ek is baie versigtig om raad te gee om veral cambelts nie op tyd te doen nie, want enige iets kan foutgaan en dan wil ek op geen manier he my raad moes iemand geld kos nie... Dis hoekom ek se, net jy kan self besluit of jy by die 5 jaar periode wil hou... maar besef die risiko wat saammet daai besluit gaan...
    Last edited by WillemT; 2020/05/25 at 08:22 AM.

  11. #29
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Harrismith
    Age
    45
    Posts
    196
    Thanked: 5

    Default Re: My Amarok Thread

    Is dit moeilik om die timing belt self te vervang?

  12. #30
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Harrismith
    Age
    45
    Posts
    196
    Thanked: 5

    Default Re: My Amarok Thread

    Is dit moeilik om die timing belt self te vervang?

  13. #31
    Join Date
    Jan 2010
    Location
    Harrismith
    Age
    45
    Posts
    196
    Thanked: 5

    Default Re: My Amarok Thread

    Is dit moeilik om die timing belt self te vervang?

  14. #32
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Durbanville
    Age
    65
    Posts
    221
    Thanked: 12

    Default Re: My Amarok Thread

    Ek verstaan oor die 90 000 km 5 jaar, maar het gekyk en die tande lyk nog goed, sal maar die parte koop, en gaan hom self vervang ,dis glad nie moeilik nie, nogal baie interessant hoe dit gedoen word, ek het al baie petrol enjins oorgedoen, maar is nie lus vir n diesel oordoen nie....
    Dankie vir die gerusstelling, ek vat ook kanse om te sien hoe lank dit sou hou, maar ja so gaan dit maar.

  15. #33
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    35
    Posts
    1,374
    Thanked: 560

    Default Re: My Amarok Thread

    Quote Originally Posted by Lewies!! View Post
    Is dit moeilik om die timing belt self te vervang?
    Nee dis glad nie moeilik nie. As jy die stappe volg is dit baie maklik. Timing tools gaan jou in die koers van R250 kos, en dan het jy verkieslik 'n torque wrench nodig 'n 19 - 110 Nm is 'n lekker middelslag een om mee te werk.

  16. #34
    Join Date
    May 2014
    Location
    Tshwanetoria
    Age
    67
    Posts
    1,928
    Thanked: 748

    Default Re: My Amarok Thread

    Quote Originally Posted by WillemT View Post
    Nee dis glad nie moeilik nie. As jy die stappe volg is dit baie maklik. Timing tools gaan jou in die koers van R250 kos, en dan het jy verkieslik 'n torque wrench nodig 'n 19 - 110 Nm is 'n lekker middelslag een om mee te werk.
    As jy eendag lus het, post asb vir ons 'n video asb. Adendorfs verkoop die timing tools.

  17. #35
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    35
    Posts
    1,374
    Thanked: 560

    Default Re: My Amarok Thread

    Quote Originally Posted by Reccepops View Post
    Ek verstaan oor die 90 000 km 5 jaar, maar het gekyk en die tande lyk nog goed, sal maar die parte koop, en gaan hom self vervang ,dis glad nie moeilik nie, nogal baie interessant hoe dit gedoen word, ek het al baie petrol enjins oorgedoen, maar is nie lus vir n diesel oordoen nie....
    Dankie vir die gerusstelling, ek vat ook kanse om te sien hoe lank dit sou hou, maar ja so gaan dit maar.
    Dis reg... Ek het my aptyt vir kanse vat bietjie verloor... Ek vat nog kanse maar ek oorweeg die moontlike gevolge 'n bietjie anders deesdae. haha

  18. #36
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    35
    Posts
    1,374
    Thanked: 560

    Default Re: My Amarok Thread

    Quote Originally Posted by hatjohan View Post
    As jy eendag lus het, post asb vir ons 'n video asb. Adendorfs verkoop die timing tools.
    Ekt my cambelt 35k terug gedoen so sodra ek 'n amarok kry om een te doen sal ek 'n video maak daarvan... het nie baie lus om 'n cambelt te doen net vir 'n video nie...

  19. The Following User Says Thank You to WillemT For This Useful Post:

  20. #37
    Join Date
    Sep 2012
    Location
    Durbanville
    Age
    65
    Posts
    221
    Thanked: 12

    Default Re: My Amarok Thread

    Timing belt kit kos nou al R4600.00 !! Volkswagen het n special voor die lockdown gehad vir R5000 saam met installasie, net net gemis.....
    As ek die belt doen sal ek probeer om n video te maak.

  21. The Following User Says Thank You to Reccepops For This Useful Post:

  22. #38
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Meyerton
    Posts
    11
    Thanked: 14

    Default Re: My Amarok Thread

    Quote Originally Posted by Reccepops View Post
    Timing belt kit kos nou al R4600.00 !! Volkswagen het n special voor die lockdown gehad vir R5000 saam met installasie, net net gemis.....
    As ek die belt doen sal ek probeer om n video te maak.
    Ek het in Februarie myne self gedoen.
    Jy kan die timing belt kit nou te koop kry, saam die waterpomp (Continental) vir R2 945.00

    Saam met die timing belt kit het ek ook die fanbelt, tensioner en idler roller gekry. Belt was ook Continental en die rollers / tensioner was INA. Rede vir die fanbelt "kit" was dat ek gesien het hoe uitgesluit die plastiese rollers was - en natuurlik die bearings was letterlik op hulle laaste asem.

    Als saam met 'n paar ander klein goedjies, was omtrent R5 000.

    Ek het wel ook 2 jaar terug my Amarok se belt laat vervang deur 'n diesel mech. So hoekom nou weer?

    Die Amarok het begin sukkel om te start nadat mens so paar km's met hom begin ry het. Klim in bakkie, start 100% van koud af, ry winkel toe, kom terug en start weer, dan swaai die engine net om en om.
    Dit het vir my erge grys hare gegee, en my laat begin wonder of dit tyd was om hom te moet verkoop (Hyt al so 310km opgehad daardie tyd). Ek het nie geweet waar om te begin soek nie. Sleutel? Sensor op engine?

    Ek het maar koelkop gehou, en eerstens 'n VCDS scanner gekoop. R3 000 en 2 dae later, het ek hom. Scan toe die bakkie, en kry die volgende:

    Geen ander voute, net daardie een op die bakkie.
    Gelukkig op die VCDS kan mens na die sensor data kyk ook, en ek sien toe dat albei sensors reg registreer. Darm nie die sensors wat probleme maak nie.

    Verdere navorsing gedoen, en toe vind ek uit dat die timing belt kan rek.
    Wanneer die belt begin warm raak van die tempratuur in die engine, dan rek die timing belt net genoeg om die Camshaft position sensor en crankshaft position sensor uit sinkronisasie te gooi. Dit sonder om enige fisieke kontak met komponente te maak.
    Let wel, die bakkie was glad nie lui nie, en diesel verbruik was gladnie hor nie. Hyt maar net gesukkel om te start as hy warm was.

    So, kans gevat op die timing belt, en ek gaan koop toe nou maar alles en doen die werk self, met die regte parte en regte gereedskap.

    Geen probleeme ooit weer van daar af nie, bakkie start elke keer 100%.
    My afleiding is dat die vorige belt van baie swakker gehalte material en kwaliteit was. Maar nou ja, eks maar net gelukkig die belt het nie gebreek of tande af gestrip nie.

    Les geleer, bakkie gered.
    Attached Images Attached Images  

  23. The Following 2 Users Say Thank You to Steve141 For This Useful Post:

  24. #39
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    35
    Posts
    1,374
    Thanked: 560

    Default Re: My Amarok Thread

    Quote Originally Posted by Steve141 View Post

    Of die vorige ou het nie die timing spot on gehad om mee te begin nie... Baie mense ruil timing belde sonder die crank timing tool, hulle meet net tande op die belt...

  25. #40
    Join Date
    Dec 2013
    Location
    Durbanville
    Age
    35
    Posts
    1,374
    Thanked: 560

    Default Re: My Amarok Thread

    So part 2 uploaded on the clutch and flywheel replacement.
    Please comment and subscribe on youtube if you like the videos...

    If you're interested click on the link below to subscribe and watch the video...

    https://www.youtube.com/channel/UCe9...confirmation=1

    https://youtu.be/NN8IJZ6rQjw
    Last edited by WillemT; 2020/05/29 at 10:51 AM.

  26. The Following User Says Thank You to WillemT For This Useful Post:

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Tags for this Thread

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •