Battery ruil:

Willem,
Dankie vir die video, jammer ek kom nou eers terug.
Maar, ons kon skielik trek vanaf Gauteng na Mosselbaai omgewing, so dit was baie dol, eintlik doller as dol !!
Sien die video eers toe ons hier onder kom.

Maar, dit was ook bietjie laat, want ek moes reeds vervang.
En, die man wat dit vir my gedoen het, het nogal gesukkel met die ECU wat in die pad is !!

Die battery wat in die voertuig was (oorspronklik), is 'n "Banner" wat in Oostenryk vervaardig is !
En VW gee my toe 'n Varta, bietjie duur; alhoewel hulle gese het dit sou Exide vanaf Spanje wees.
Agv inperking was daar ook nog probleme met aflwering vanaf VW, weens permit probleme vir drywers.
Weens al hierdie probleme en ons moet dringend pak en trek, het ek nie te veel vrae gevra nie.