Swart gietyster potte - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 39 of 39
  1. #21
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Roodekrans
    Posts
    24
    Thanked: 11

    Default Re: Swart gietyster potte

    So bietjie van die tema af, maar ek het jare terug by iemand die trick geleer om so twee blaaie koerantpapier in jou pot te los nadat jy hom skoon gewas en behoorlik droog gemaak het na gebruik. Natuurlik moet die deksel ook op wees terwyl hy staan en wag vir die volgende sessie. Jy kry GEEN roes binne nie, al staan die pot vir maande. Al wat jy dan doen wanneer jy hom weer gebruik is om hom vinnig uit te vee en hy is good to go. Dit werk selfs by die kus. Ek belowe.

    As jy enige tipe olie gebruik, word dit meestal plakkerig en jy moet jou pot gevolglik weer was voor gebruik.

    Myne: Wildtrak 4x4
    Hare: GV 2.4
    Miskruier 1113

  2. The Following User Says Thank You to Pierreb For This Useful Post:


  3. #22
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Randburg
    Age
    38
    Posts
    603
    Thanked: 1062

    Default Re: Swart gietyster potte

    Gebruik net die donderse ding. As jy klaar is laat die hond hom skoonlek. Verpak hom en maak hom skoon net voor jy hom weer gebruik.
    4.0 XJ Jeep Cherokee - Go anywhere
    Honda Civic Type R
    - Daily Drive
    Isuzu KB 250 Xrider - Swambo
    Grand Cherokee WK2 Hemi - Sold


  4. The Following 2 Users Say Thank You to ViperR For This Useful Post:


  5. #23
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Kempton Park
    Age
    62
    Posts
    100
    Thanked: 9

    Default Re: Swart gietyster potte

    Terwyl julle op die onderwerp is, kyk na n idiale stoof. As julle gas gebruik, dan moet julle dit sommer stew noem.
    Attached Images Attached Images  

  6. #24
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Richardsbay, KZN
    Age
    45
    Posts
    5,357
    Thanked: 13120

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by danie1957 View Post
    Terwyl julle op die onderwerp is, kyk na n idiale stoof. As julle gas gebruik, dan moet julle dit sommer stew noem.
    Ek wil so kontrepsie nie eers verniet h nie dankie. Oop vuur met hout is in elk geval beter om op te kook met 'n pot, terwyl ons nou neersien op ander se maniere van kos maak soos jy nou doen.

    Kos in' n potjie is in elk geval stew, dat dit in 'n gietyster pot gaar kom maak dit nie heilig nie. En as jy ekstra water bysit is dit sop
    Attached Images Attached Images  
    "Stare, pry, listen, eavesdrop. Die knowing something, you are not here long"
    Walker Evans, Photographer

  7. The Following 5 Users Say Thank You to Riaan van Wyk For This Useful Post:


  8. #25
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Roodekrans
    Posts
    24
    Thanked: 11

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by ViperR View Post
    Gebruik net die donderse ding. As jy klaar is laat die hond hom skoonlek. Verpak hom en maak hom skoon net voor jy hom weer gebruik.
    Ek het al 'n pot vergeet na 'n groot party. Hy vrot baie erger as wat jy sou dink. Jou hond sal hom nie 'n moer lek nie. En jou bediende gaan nooit weer met jou praat nie

    Myne: Wildtrak 4x4
    Hare: GV 2.4
    Miskruier 1113

  9. #26
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Randburg
    Age
    38
    Posts
    603
    Thanked: 1062

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by Pierreb View Post
    Ek het al 'n pot vergeet na 'n groot party. Hy vrot baie erger as wat jy sou dink. Jou hond sal hom nie 'n moer lek nie. En jou bediende gaan nooit weer met jou praat nie
    My Rifrug sal daai vrot pot no problem skoon lek.
    4.0 XJ Jeep Cherokee - Go anywhere
    Honda Civic Type R
    - Daily Drive
    Isuzu KB 250 Xrider - Swambo
    Grand Cherokee WK2 Hemi - Sold


  10. #27
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    57
    Posts
    893
    Thanked: 556

    Default Re: Swart gietyster potte

    Moet net nie dat SWAMBO hierdie fred lees nie
    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 848 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 105 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +50 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 120 000 km

  11. #28
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Johannesburg
    Age
    66
    Posts
    2,459
    Thanked: 1020

    Default Re: Swart gietyster potte

    Malcolm van Coller - retired 2013 but remained in Johannesburg (maybe will look at moving south, Robertson or Wellington type of town, once the wife retires)
    2011 Nissan Pathfinder 2,5 CDi LE Manual (with front Lokka) - My Platkar...
    2008 Nissan Patrol 3.0 TDi GL with front Lokka (Use it mainly for Safari business)
    2003 Bushwakka Shorti (with 160 H/Moon Stargazer RTT and 100 lt water tanks)
    Ex 1999 Nissan Terrano 2.7 TDi
    Ex 2011 Conqueror Supra II
    Ex 1995 GQ Patrol GLX 3 speed Auto
    Ex 1984 Nissan Safari 2.8 Station wagon with 5 speed conversion,
    Ex 1995 Sani 3.0 V6 Exec
    Ex 1994 Venture 2200 with lock diff (Company vehicle).
    Many 4x4s in National Service (Landies, Jeeps, Willys, Bedfords, Unimogs and Buffels)

  12. #29
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Witbank
    Age
    71
    Posts
    87
    Thanked: 0

    Default Re: Swart gietyster potte

    Good day everybody.

    I put vegetable scraps, anything & everything in that regard, topped up with water & let cook away for an hour or two depending on the size.
    Once cooled down, emptied dried & scrubbed with steel wool. Flushed out, let dry the rubbed down inside, outside & the lid with cooking oil.
    Be careful not to leave too much on the inside as it will gravitate & in a short while the oil congeals & is a bugger to remove.
    Groete.
    Derek.

  13. #30
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    60
    Posts
    1,782
    Thanked: 367

    Default Re: Swart gietyster potte

    Ek het 'n platboom, diep gietyster pot wat ek net na diensplig gekoop het (vroe 80s). Ek is nie 'n braai fan gewees daai tyd nie want vleis was maar effe onbekostigbaar as jou salaris R400/maand is. As ons plle bymekaar gekom het vir 'n braai was daai pot daar met uie, spek, niertjies, rooiwyn, o en buns. Lekker niertjie stew bunny chow.

    Na die hede, die pot is te groot vir ligte kampwerk vir ons 2, so ek het 'n kleiner een by die ko-op gekoop. My ou pot is egter seep glad gemasjineer binne in, die nuwe pot is "korrelrig" van die giet sand. My common sense het my altyd wysgemaak dat die gladde oppervlakte beter is om aanbrand te verhoed en het al gedink on die nuwe pot te kaat masjineer op 'n draaiband, natuurlik ten duurste. Ek sien egter nou die dag 'n video oor die verskil tussen die glad en nie-glad, en die ou reken daar is geen verskil in season nie.

    Julle kommentaar asb.
    Cobus
    2010 Jimny

  14. #31
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,373
    Thanked: 13556

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    Ek sien egter nou die dag 'n video oor die verskil tussen die glad en nie-glad, en die ou reken daar is geen verskil in season nie.

    Julle kommentaar asb.
    Ek het 'n ander Amerikaner gesien wat syne glad gemaak het, hy reken dit werk beter. Ek kan ook nie met sekerheid weet if dit wel so is of nie.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  15. #32
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Krugersdorp
    Age
    67
    Posts
    27
    Thanked: 3

    Default Re: Swart gietyster potte

    ek sou se kook bietjie met water met kein bietjie asyn. NB Sit koerant papier opgerol in die pot as jy dit wegsit-dit voorkom roes en werk soos n bom

  16. #33
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,373
    Thanked: 13556

    Default Re: Swart gietyster potte

    Sal onmiddelik roes, asyn is suur.
    Quote Originally Posted by Pietpajero View Post
    ek sou se kook bietjie met water met kein bietjie asyn. NB Sit koerant papier opgerol in die pot as jy dit wegsit-dit voorkom roes en werk soos n bom
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  17. #34
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    57
    Posts
    893
    Thanked: 556

    Default Re: Swart gietyster potte

    Ek het hele reeks Falkirk potte. Van hulle is al 35 jaar oud. Het onlangs Best Duty en n ander maak by my vriende gesien. Hulle is uiters swak gegiet en grof afgewerk in vergeleke met die Falkirk wat baie digter materiaal en seepglad is binne

    Is dit waar dat Falkirk nie meer beskikbaar is nie ?
    Last edited by Dungbeetle; 2020/04/27 at 03:06 PM.
    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 848 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 105 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +50 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 120 000 km

  18. #35
    Join Date
    Aug 2016
    Location
    Centurion
    Age
    68
    Posts
    167
    Thanked: 116

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by jab2 View Post
    My common sense het my altyd wysgemaak dat die gladde oppervlakte beter is om aanbrand te verhoed en het al gedink on die nuwe pot te kaat masjineer op 'n draaiband, natuurlik ten duurste. Ek sien egter nou die dag 'n video oor die verskil tussen die glad en nie-glad, en die ou reken daar is geen verskil in season nie.

    Julle kommentaar asb.
    My potte kom uit dieselfde tyd of vror. Hulle was daai jare net so grof binnekant. Hulle gebruik vandag nog dieselfde sand 'moulds'

    Ek het 'n klein 'angle grinder' gevat en hulle absoluut glad gemaak aan die binnekant. No3, no1 en klein platboom vir bier brood size.
    Daarna kan jy hom behandel volgens enige van die voorafgaande metodes of gelofies. Hy maak so maklik skoon en brand nie maklik aan nie. As hy aanbrand sit dit ook nie tussen daai growwe korrels vas nie.

    Die een wat die meeste werk het ek na 30 jaar so bietjie opge 'touch' met die grinder. Daar was so 'n paar roeskolle wat ek weer uitgehaal het.

    Dit maak jou lewe soveel makliker en wagter se tong sal ook nie sy nerwe verloor nie. Daar is ook baie minder wegkruipplek vir roes en vrot kos. Ek vat altyd 'n 'goldiloks' saam. So vyf draaie en hy is skoon.

    Die lagies irriteer my gewoonlik as jy nie die pot gereeld gebruik nie. Hulle word taai en galsterig. Baie moeilik om af te kry voor jy weer wil kos maak. Ek gebruik koerantpapier om die roes te bekamp. Omdat hy so glad is is die roes ook net 2 ve met 'n nat lap en jy kan begin kos maak.

    Soos julle kan aflei is ek maar lui en soek nie onnodige werk nie.

    Skuur hom, dit werk!!


    In die ou dae was die geloof om hom vol groente lowwe te maak en dan te kook vir omtrent 2 dae. Dit sou alle sure verwyder (van die giet proses) en hom voorberei. Wat dit presies beteken weet ek nou nog nie. Ek weet net hulle werk lekker maklik as hulle glad ook is.
    Last edited by Pieter de Waal; 2020/04/27 at 04:16 PM.

  19. #36
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Hartenbos
    Age
    60
    Posts
    1,782
    Thanked: 367

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by Pieter de Waal View Post
    My potte kom uit dieselfde tyd of vror. Hulle was daai jare net so grof binnekant.
    Miskien net na die giet maar myne was reeds seep glad binne toe ek hom gekoop het, ek het hom beslis nie glad gemaak nie. Daar is sirkelformige merke op die boom en kante wat vir my s daar is glad gemaak na gieting. Die duurder handels merke was seker destyds glad gemasjineer maar alles is mos deesdae te duur.

    Dis juis daardie makliker skoonmaak waaragter ek is en die rede .
    Cobus
    2010 Jimny

  20. #37
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    59
    Posts
    343
    Thanked: 341

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by Dungbeetle View Post
    Ek het hele reeks Falkirk potte. Van hulle is al 35 jaar oud. Het onlangs Best Duty en n ander maak by my vriende gesien. Hulle is uiters swak gegiet en grof afgewerk in vergeleke met die Falkirk wat baie digter materiaal en seepglad is binne

    Is dit waar dat Falkirk nie meer beskikbaar is nie ?
    Ek verneem hulle word nie meer vervaardig nie. Ek het 'n Falkirk 3-been pot nou al vir so 26 jaar. Ek het in die vroeer jare nie geweet van die koerantpapier ding nie. Het dit altyd met seep en water skoongemaak, gedroog en dan met vet gesmeer. Nooit 'n probleem met roes gehad nie. Altyd komplimente gekry dat my pot soos 'n nuwe pot lyk.

    Het 'n paar jaar terug 'n Fireside platboom pot gekoop en van die eerste gebruik, het die pot binne so 'n bruin kleur. Ek is nie sekere of dit roes is nie en of dit maar net so verkleur nadat dit gebruik is nie. Maar dit kom nie naby die kwaliteit van die Falkirk nie.
    Land Rover Defender Puma

    Previous ride: Defender 90 tD5

  21. #38
    Join Date
    Apr 2014
    Location
    Krugersdorp
    Age
    42
    Posts
    753
    Thanked: 849

    Default Swart gietyster potte

    Het al my swart potte gekook met 'n kool in vir 'n paar uur en dan gewas en met kookolie gesmeer.

    Ek smeer steeds elke keer met kookolie na ek die potte gewas het.

    Myne sal waarskynlik vir hou tot die wederkoms as die wat hulle erf dit aanhou oppas.
    Last edited by Hooly; 2020/04/29 at 08:31 PM.
    Duster 4wd (Jeep lite)
    Everest 2.2 XLS (Swambos mommy taxi)

  22. #39
    Join Date
    May 2016
    Location
    East London
    Age
    68
    Posts
    2,388
    Thanked: 3036

    Default Re: Swart gietyster potte

    I use a cast iron pan and have figured out how to maintain it.
    Pots should be the same.

    No soap!

    I soak it overnight in cold water in the sink.
    Then wash it with water and scouring sponge. There will be residual oil on the surface.
    Just wipe dry with a cloth.
    That's it - non-stick quality heavy pan!
    "Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and conscientious stupidity" - Martin Luther king Jr

    2006 VW Touareg V10 TDi
    (currently done more than 407 000 km)

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •