Swart gietyster potte





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 39
  1. #1
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Askham
    Age
    62
    Posts
    32
    Thanked: 25

    Default Swart gietyster potte

    Ek het onlangs twee swart gietyster potte aangeskaf en wil hul graag voorberei vir gebruik.
    Wat is die beste manier om die potte voor te berei vir gebruik?

  2. #2
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Polokwane
    Age
    54
    Posts
    780
    Thanked: 504

    Default Re: Swart gietyster potte

    Jeep Grand Cherokee 2002 4.7 V8

  3. #3
    Join Date
    Oct 2016
    Location
    Polokwane
    Age
    54
    Posts
    780
    Thanked: 504

    Default Re: Swart gietyster potte

    Jeep Grand Cherokee 2002 4.7 V8

  4. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,457
    Thanked: 13618

    Default Re: Swart gietyster potte

    Riaan van Wyk het 'n ding geskryf oor die restorasie van gietyster en staal panne en potte.

    Maar die basiese beginsel:

    - smeer of spuit ligies die potte binne en buite met 'n kookolie soos 'n ligte saadolie of canola, maar olyfolie sal ook werk
    - verhit jou oond tot maximum
    - sit jou potte in die oond vir 'n uur
    - laat afkoel
    - herhaal 3 keer

    Klaar.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  5. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,187
    Thanked: 1167

    Default Re: Swart gietyster potte

    Ek het myne blink geskuur.



    Ek smeer met Avokado olie. Dit het die hoogste Smoking Point van al die groente olies. Jy wil hom so warm as moontlik maak (binne perke) om vol “Polymerization” te kry.
    My oond is nie warm genoeg nie. Ek maak toe lekker warm vuur in die Weber (ek kon 280C kry) en bak hom toe uit. Laat afkoel oornag.



    Daai is nou 'n lekker non stick coating




    Ek was die pan met water en seep na gebruik. Maak goed droog en smeer met "Flax Seed Oil". (Food grade linseed oil.)
    Kobus

  6. The Following 4 Users Say Thank You to KobusDJ For This Useful Post:


  7. #6
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Askham
    Age
    62
    Posts
    32
    Thanked: 25

    Default Re: Swart gietyster potte

    Baie dankie vir die raad almal.Ek beplan om dit nog vanmiddag te doen.
    Net nog n bewys van hoe ons mekaar hier op die forum help.

  8. The Following User Says Thank You to moxy dunn For This Useful Post:


  9. #7
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Cape Town
    Age
    75
    Posts
    2,955
    Thanked: 1150

    Default Re: Swart gietyster potte

    moxy dunn, mits jy nuwe potte aangeskaf het sal jou benadering in orde wees indien jy bogenoemde raad volg.

    Indien dit egter verwaarloosde geroeste potte is sal jy 'n ander resep moet volg.
    Die uitdaging met verwaarloosde potte is dat potyster porieus is, en alhowel dit lyk of roes net oppervlakkig is, dring die roes in die gaatjies van die sponsagtige oppervlakte in, en het blink skuur tot gevolg dat jy die pot, om die ou mense se uitdrukking te gebruik, "bo blink, onder stink" geskuur het. Voordat jy begin skuur, indien jy dit dan nog steeds nodig ag, gooi gewone swembad suur in die pot en versprei dit oor die hele binnekant met 'n kwas of iets dergliks. Los dit vir so dertig minute sodat die suur die porieuse gaaitjies in die oppervlakte kan binnedring en die roes daar binne kan skoon vreet. Spoel dan deeglik uit, maak warm en behandel met olie. Jy moet net vinnig werk na die uitspoel, want daardie skoon gietyster roes teen die spoed van wit lig!
    *
    Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.

  10. The Following User Says Thank You to Poen For This Useful Post:


  11. #8
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,457
    Thanked: 13618

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by Poen View Post
    moxy dunn, mits jy nuwe potte aangeskaf het sal jou benadering in orde wees indien jy bogenoemde raad volg.

    Indien dit egter verwaarloosde geroeste potte is sal jy 'n ander resep moet volg.
    Die uitdaging met verwaarloosde potte is dat potyster porieus is, en alhowel dit lyk of roes net oppervlakkig is, dring die roes in die gaatjies van die sponsagtige oppervlakte in, en het blink skuur tot gevolg dat jy die pot, om die ou mense se uitdrukking te gebruik, "bo blink, onder stink" geskuur het. Voordat jy begin skuur, indien jy dit dan nog steeds nodig ag, gooi gewone swembad suur in die pot en versprei dit oor die hele binnekant met 'n kwas of iets dergliks. Los dit vir so dertig minute sodat die suur die porieuse gaaitjies in die oppervlakte kan binnedring en die roes daar binne kan skoon vreet. Spoel dan deeglik uit, maak warm en behandel met olie. Jy moet net vinnig werk na die uitspoel, want daardie skoon gietyster roes teen die spoed van wit lig!
    jy kan ook asyn gebruik, dit vat net langer

    ek is besig om so projek aan te pak
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  12. #9
    Join Date
    Mar 2018
    Location
    Ellisras
    Posts
    5
    Thanked: 0

    Default Re: Swart gietyster potte

    Kyk gerus na Kent Rollins se goed op YouTube, die man weet wat hy doen. https://www.youtube.com/watch?v=rRZMXZfcol8

  13. #10
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,129
    Thanked: 4357

    Default Re: Swart gietyster potte

    Sal iets soos "Mortar Off" ook werk om verwaarloosde pot weer lewe te gee?? Dink dis my project vir more. Nice tip van in die Weber los, thanks!!
    1998 Nissan Patrol 4,5 GRX........................."Olive"
    1997 Land Cruiser HZJ 75..........................."Jack"
    2008 Mercedes Benz CL 500........................"Bullet" (going....going...)
    2006 Mercedes Benz C 180K........................"Sussie"

  14. #11
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,457
    Thanked: 13618

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Sal iets soos "Mortar Off" ook werk om verwaarloosde pot weer lewe te gee?? Dink dis my project vir more. Nice tip van in die Weber los, thanks!!
    yes, it is acid based, any acid will get rid of rust, just be careful, it will eat the cast iron as well if left in there long enough
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  15. #12
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,187
    Thanked: 1167

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    ... Nice tip van in die Weber los, thanks!!
    Sit hom onderstebo in die Weber. Die olie moet afdrup.

    Hier het hy al begin afkoel.
    Attached Images Attached Images  
    Kobus

  16. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,129
    Thanked: 4357

    Default Re: Swart gietyster potte

    Sorry, seker 'n dom vraag.........maar as mens die pot beginne skuur gaan hy blink word?? Indien wel, wat maak hom weer swart?? Of is hy "deep down" ook swart??

    Dom vraag............ek weet
    1998 Nissan Patrol 4,5 GRX........................."Olive"
    1997 Land Cruiser HZJ 75..........................."Jack"
    2008 Mercedes Benz CL 500........................"Bullet" (going....going...)
    2006 Mercedes Benz C 180K........................"Sussie"

  17. #14
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    nelspruit
    Age
    63
    Posts
    716
    Thanked: 89

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    jy kan ook asyn gebruik, dit vat net langer

    ek is besig om so projek aan te pak
    gebruik molasse verwyder roes sagkens en laat n fosfaat laag. kyk die ander threat met dieselfde onderwerp

  18. The Following User Says Thank You to bertus For This Useful Post:


  19. #15
    Join Date
    Dec 2007
    Location
    nelspruit
    Age
    63
    Posts
    716
    Thanked: 89

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Sorry, seker 'n dom vraag.........maar as mens die pot beginne skuur gaan hy blink word?? Indien wel, wat maak hom weer swart?? Of is hy "deep down" ook swart??

    Dom vraag............ek weet
    behandel met molasse en maak hom droog smeer met lyn olie en bak hom tot hy swart is

  20. The Following User Says Thank You to bertus For This Useful Post:


  21. #16
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,187
    Thanked: 1167

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Sorry, seker 'n dom vraag.........maar as mens die pot beginne skuur gaan hy blink word?? Indien wel, wat maak hom weer swart?? Of is hy "deep down" ook swart??

    Dom vraag............ek weet
    Hy word blink as jy skuur.

    Die olie en hitte maak 'n reaksie wat hom swart maak.

    Die duur potte word in die fabriek so behandel.
    Kobus

  22. #17
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,457
    Thanked: 13618

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Sorry, seker 'n dom vraag.........maar as mens die pot beginne skuur gaan hy blink word?? Indien wel, wat maak hom weer swart?? Of is hy "deep down" ook swart??

    Dom vraag............ek weet
    watch the video on seasoning cast iron

    https://www.youtube.com/watch?v=PDTCgxvmShc

    Basically it is a process of reintroducing carbon in layers. The carbon comes from the burned oils. In effect, this creates a boundary layer of mild steel as steel is an alloy of carbon and iron. This has been used by blacksmiths for centuries.
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  23. The Following User Says Thank You to jelo For This Useful Post:


  24. #18
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    37,457
    Thanked: 13618

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by bertus View Post
    behandel met molasse en maak hom droog smeer met lyn olie en bak hom tot hy swart is
    molasse werk omdat dit 'n lae pH het van omtrent 5
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  25. #19
    Join Date
    Nov 2012
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    43
    Posts
    42
    Thanked: 11

    Default Re: Swart gietyster potte

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Riaan van Wyk het 'n ding geskryf oor die restorasie van gietyster en staal panne en potte.

    Maar die basiese beginsel:

    - smeer of spuit ligies die potte binne en buite met 'n kookolie soos 'n ligte saadolie of canola, maar olyfolie sal ook werk
    - verhit jou oond tot maximum
    - sit jou potte in die oond vir 'n uur
    - laat afkoel
    - herhaal 3 keer

    Klaar.
    Goeie advies, dit werk. Maar let wel, spuit/smeer liggies met olie. Moet dit nie oordoen nie.
    Defender 110 300tdi "Sousie"
    Moenie vra nie...

    Ekstras:
    ARB Air-locker
    62mm vlekvrye staal "free flow" uitlaatstelsel
    Langafstand Diesel tenk
    Werk nog aan die res

  26. #20
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Benoni
    Age
    44
    Posts
    288
    Thanked: 231

    Default Re: Swart gietyster potte

    Daar is ook n simpel manier om daai panne skoon te hou met die gebruik van sout.

    Ek gooi n laag sout in my gietyster pan, maak hom rokend warm op die stoof (met die sout wat die bodem bedek), die sout word sommer so grys van kleur. Gooi dan die sout af en vryf hom dadelik uit met papier handdoek wat met olie gesmeer is, net so vinnig, moet nie te veel olie gebruik nie.

    Dit werk vir my om die panne non-stick te hou. Ek doen dit so een keer per maand.

  27. The Following User Says Thank You to Dewald Posthumus For This Useful Post:


Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •