Wat is dit met die Verkleinwoorde?





Page 1 of 5 1 2 3 4 5 LastLast
Results 1 to 20 of 88
  1. #1
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,178
    Thanked: 1161

    Default Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Hoekom al die verkleinwoorde? Meestal op die kosprogramme op Kyknet maar ook in die normale spreektaal.

    Ons gaan vanaand 'n vuurtjie aansteek en 'n vleisie braai. Met aartappeltjies en 'n roompie en ook 'n slaatjie daarby. Daar sal ook 'n worsie gebraai word.

    Gaan luister hoe mense praat.
    Kobus

  2. The Following 14 Users Say Thank You to KobusDJ For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,275
    Thanked: 3089

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Goeie vraag.
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  4. #3
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    42
    Posts
    622
    Thanked: 110

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    Goeie vraag.
    Goeie vragie...
    Ockert
    Toyota Prado 120 4.0VX

  5. The Following 11 Users Say Thank You to OJ-K For This Useful Post:


  6. #4
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Durban or Centurion
    Posts
    1,335
    Thanked: 1260

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    In Afrikaans it is often used in emotive expression, rather than for its literal meaning; as in the OP examples

  7. The Following User Says Thank You to SAND For This Useful Post:


  8. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,178
    Thanked: 1161

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by OJ-K View Post
    Goeie vragie...
    Jy wen n prysie met jou oorspronklike antwoordjie.
    Kobus

  9. The Following User Says Thank You to KobusDJ For This Useful Post:


  10. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,178
    Thanked: 1161

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by SAND View Post
    In Afrikaans it is often used in emotive expression, rather than for its literal meaning; as in the OP examples
    Presies. Ek weet netnie watse emosies dit is nie.
    Kobus

  11. #7
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    37
    Posts
    810
    Thanked: 666

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Ek weet. Dit irriteer my so dat ek in my broek kan poefies met n hoofletter K!

    Dit is n swak spraak gewoonte soos om te uhm in elke sin. Niemand soek n vleisie en worsie nie, ek soek n halwe bison steak en n meter wors asb.
    20 Ranger Supercab 2.2 auto XLS 4x4
    18 Ranger Double cab Tdci (Swambo)
    12 Conqueror courage

    17 Ranger Supercab Tdci (Sold)
    97 Defender 90 CSW 2.8i (Sold)
    04 Defender 110 d/c p/u Td5 (Sold)
    04 Discovery 2 Td5 GS auto (Sold)
    97 Defender HCPU Tdi (Sold)
    99 Discovery 2 TD5 GS (Sold)

  12. The Following 10 Users Say Thank You to LandyLove For This Useful Post:


  13. #8
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,479
    Thanked: 516

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    Jy wen n prysie met jou oorspronklike antwoordjie.
    Julle is skerp so op die Sondag.....

  14. #9
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Durban or Centurion
    Posts
    1,335
    Thanked: 1260

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    Presies. Ek weet netnie watse emosies dit is nie.
    Same reason as some people that feel they need to work a swear word into every sentence...

  15. The Following User Says Thank You to SAND For This Useful Post:


  16. #10
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    1,663
    Thanked: 1124

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Want regte mans word nou gesien as grot bewooners.

    Jy mag nie:

    Bier drink nie.
    Jy mag nie 'n ekologiese onvriendlike voertuig ry nie.
    Jy mag nie jou gras sny nie, hulle het ook gevoelens.

    En jy moet net so veel vel produkte gebruik as jou vrou.
    Last edited by jfh; 2019/02/24 at 08:17 PM.
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind≤)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  17. The Following 4 Users Say Thank You to jfh For This Useful Post:


  18. #11
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    37
    Posts
    810
    Thanked: 666

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by jfh View Post
    Want regte mans word nou gesien as grot bewooners.

    Jy mag nie:

    Bier drink nie.
    Jy mag nie 'n ekologiese onvriendlike voertuig ry nie.
    Jy mag nie jou gras sny nie, hulle het ook gevoelens.

    En jy moet net so veel vel produkte gebruik as jou vrou.
    Ek stem saam. Ek koop my klere by die kooperasie, trappers, johnson of in die wildtuin.
    Mall winkels verkoop nie meer mans klere nie.
    20 Ranger Supercab 2.2 auto XLS 4x4
    18 Ranger Double cab Tdci (Swambo)
    12 Conqueror courage

    17 Ranger Supercab Tdci (Sold)
    97 Defender 90 CSW 2.8i (Sold)
    04 Defender 110 d/c p/u Td5 (Sold)
    04 Discovery 2 Td5 GS auto (Sold)
    97 Defender HCPU Tdi (Sold)
    99 Discovery 2 TD5 GS (Sold)

  19. The Following 2 Users Say Thank You to LandyLove For This Useful Post:


  20. #12
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,275
    Thanked: 3089

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Feels too much like trying to ingratiate with an audience ....

    ...soos in plein afrikaans, klink soos gatkruip
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  21. #13
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Gaborone, Botswana
    Age
    57
    Posts
    5,178
    Thanked: 1161

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by jfh View Post
    Want regte mans word nou gesien as grot bewooners.
    Huh?
    Kobus

  22. #14
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Johannesburg
    Age
    34
    Posts
    813
    Thanked: 1028

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Om as ontvangsdame by n dokter se spreekkamer te werk is n wye reeks verkleiningswoorde n voorvereiste.

    "Seker menner, betaal u rekeninkie dan maak ek solank vir u n afsprakie". Maak my mal.
    Stephan

    4x4: 2018 Isuzu KB250 D-Teq 4x4 DC
    Platkar: 2019 Suzuki Baleno GLX

    "All of us get lost in the darkness. Dreamers learn to steer by the stars"

  23. The Following 3 Users Say Thank You to Groenman For This Useful Post:


  24. #15
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    58
    Posts
    4,308
    Thanked: 1170

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Of hulle praat van 'n telefoon nommertjie. Meneer, le op jou sy vir 'n inspuitinkie! WTF?
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  25. #16
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Langebaanweg
    Age
    43
    Posts
    1,663
    Thanked: 1124

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Vat 'n regte boer Seun, nie die moderne tiepe nie, en plak hom in die middel van Clifton of Santon.
    Last edited by jfh; 2019/02/24 at 08:31 PM.
    '07 Land Rover Defender 110 TDI 300 Kalahari (Meisiekind≤)
    '84 Land Rover Defender 110 V8 4-speed Hardtop (Meisiekind) Sold after 12 years of fun and hard work.
    The only thing needed for evil to triumph is for a good man to do nothing.

  26. The Following User Says Thank You to jfh For This Useful Post:


  27. #17
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Fourways, Jhb
    Age
    67
    Posts
    770
    Thanked: 246

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    [QUOTE=KobusDJ;4095105
    Ons gaan vanaand 'n vuurtjie aansteek en 'n vleisie braai. Met aartappeltjies en 'n roompie en ook 'n slaatjie daarby. Daar sal ook 'n worsie gebraai word.
    [/QUOTE]

    Same in English - serious (ask Swambo!)
    Tonight we'll light a little fire and braai a bit of wors, with a few little baby potatos and cream and a small salad. And a little drinkie-poo afterwards too. !
    Then a little game drive after dinner.

    But admittedly dit klink nie so lekker as julle s'n
    Toyota Hilux 2.5 D4D SRX https://www.facebook.com/wild.safaris.5/

    The greatness of a nation and its moral progress can be judged by the way its animals are treated - Ghandi

  28. #18
    Join Date
    Apr 2008
    Location
    Durbanville
    Age
    45
    Posts
    216
    Thanked: 31

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    Quote Originally Posted by OJ-K View Post
    Goeie vragie...

  29. #19
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Mokopane
    Age
    50
    Posts
    1,064
    Thanked: 230

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    En daai: "lekker daggie vir jou!"........ ######
    Die reŽn is 'n dag nader as gister.

  30. The Following 2 Users Say Thank You to retailer For This Useful Post:


  31. #20
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Malmesbury
    Age
    60
    Posts
    987
    Thanked: 116

    Default Re: Wat is dit met die Verkleinwoorde?

    ek behoort aan 'n ander forum, want as die persoon 'n vraag vra ,dan begin dit met more mensies ,en dis 'n man nogal,dan verloor ek dit net daar ,

    is ons dwergies of wat, ek het toevallig die MENS al ontmoet .

    Colt clubcab 2.8tdi 4x4 2005
    Ford Fiesta 1.4i (SWAMBO]
    jurgens off road trailor xt 140
    opel corsa 1.7 dti 2006

  32. The Following 2 Users Say Thank You to Alberto For This Useful Post:


Page 1 of 5 1 2 3 4 5 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •