Vat dit maar Kalm hier, Mense.............





Results 1 to 14 of 14
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,136
    Thanked: 4363

    Default Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Nie lus om te stir nie, en nog minder vir baklei, en ek is seker almal stem saam met my - ons gaan almal deur moeilike en onseker tye.

    En laat ek sommer uit die staanspoor se - ek is ook baie waarskynlik skuldig hieraan, indoen wel is ek BAIE jammer.

    ........Maar kan ons nie probeer om bietjie meer deurdag te wees met wat ons hier post nie??

    As jy (en ek ook, beslis!!) iets post.......hou maar net in gedagte, weereens, almal is beslis baie meer "tense", dis mos maar logies, ons kan nerens meer ry nie, ons is "gehok" in ons huise, almal is basically MOER gatvol maar ons hou maar uit en byt vas ter wille van almal.

    Weereens - ek is ook een van "hulle", ek is baie baie seker daarvan. En jammer ook, as ek hier en daar so akkerige Post gooi om van my gatvolgeit te probeer ontslae raak.

    Maar die Forum is tog 'n Platform waarop almal kan post, belangstellings en gedagtes deel, en so meer......MAAR net so bietjie meer moeite doen om bietjie meer "lenient "(tegemoetkomend, regte Ingilse Woord??) teenoor mekaar wees.

    En dis 'n BAIE diverse Platform.......julle het my bv gisteraand gehelp om 'n iPhone reg te kry. En ek weet nie waar om eers die ding aan te sit nie. Verder as dit kan jy nie van 'n 4x4 Topic af kom nie......maar ek is HIER gehelp, nie Google nie.

    ??

    Ek se nie ons moet 'n Sondagskool Piekniek wees en almal Kumbaya sing nie - GLAD nie. Maar ja - probeer jou frustrasies "bere" op 'n ander plek as hier (weereens, MYSELF INGESLUIT)
    Last edited by Petri Oosthuizen; 2020/03/28 at 10:49 PM.
    1998 Nissan Patrol 4,5 GRX........................."Olive"
    1997 Land Cruiser HZJ 75..........................."Jack"
    2008 Mercedes Benz CL 500........................"Bullet" (going....going...)
    2006 Mercedes Benz C 180K........................"Sussie"

  2. The Following 4 Users Say Thank You to Petri Oosthuizen For This Useful Post:


  3. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,450
    Thanked: 3343

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    "(tegemoetkomend, regte Ingilse Woord??)

    ??
    Accommodating?

    Chill mater! Jy klink stressed!
    We can't change the wind but we can set our sails

  4. The Following User Says Thank You to Francois Theron For This Useful Post:


  5. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,136
    Thanked: 4363

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    GLAD nie Soois...........
    1998 Nissan Patrol 4,5 GRX........................."Olive"
    1997 Land Cruiser HZJ 75..........................."Jack"
    2008 Mercedes Benz CL 500........................"Bullet" (going....going...)
    2006 Mercedes Benz C 180K........................"Sussie"

  6. #4
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Cape Town
    Posts
    195
    Thanked: 94

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Ons kyk mekaar in die en spreek die waarheid van n plek waar ons vandaan af kom. Die tye verander en ons moet voorentoe kyk en seker maak ons is part van daardie toekoms. As dit nie gaan gebeur nie dan maak ons dit net sleg vir die jong span wat nou opgrooi. Voorbeeld leierskap is wat ons benodig om SA te bou. Blameer is ons good in.

    God save SA en die negatiewe mense daarin.
    Discovery Landrover 3 tdv6 2008
    Volvo S40 T5 2006

  7. #5
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,450
    Thanked: 3343

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Petri ek probeer bietjie lig maak van 'n moeilike situasie. Ek neem geen persoon kwalik wat tans gespanne is nie, veral nie Suid-Afrikaners nie. Dis moeilike tye en ons weet nie wat wag nie. So bietjie humor is mos maar wat ons gewoonlik deurtrek.

    Maar ekself is kwaai bekommerd oor my kinders en familie in SA. Dankbaar ek sit waar ek sit waar ons risiko blyk laer te wees en ek is in 'n bedryf waar ons nog kan (en moet ) werk want ons voorsien kos, so ek is nog van 'n inkomste verseker en kan my spannetjie help as dit moet. Baie is nie in daardie posisie nie en dit kan lelik raak.

    So ek verstaan nogal dat party ouens hier miskien ook bietjie meer sensitief is as normaalweg.
    We can't change the wind but we can set our sails

  8. #6
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    4,891
    Thanked: 2192

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Hierdie 21 dae is ek en my hond op ons eie.

    Ek het vandag vir Francois en Redman by 'n mini virtual GTG braai ontmoet, dit was lekker om ander gesigte te sien en mense te ontmoet.

    Join ons maar volgende keer Petri.
    My name is Rainier and I drive a Frotuna.

    Why are you always in such a bad mood? Experience...







  9. #7
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    40
    Posts
    730
    Thanked: 278

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    As jy nou al gatvol is vir gehok wees, dan gaan jy sukkel vir die volgende xx dae
    Mitsubishi Triton 3.2 DI-D 4x4
    BL925 - Ratel 4

  10. #8
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    59
    Posts
    1,106
    Thanked: 1192

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    En so sit ek met twee teenagers in die huis. Sussie is 13 en boetie word oor bietjie tyd 20. Boetie studeer al so gewoond om sy eie ding te doen. Sussie gewoond om Queen van die huis te wees. Elke 10 minute haak hulle oor die kleinste goete - en ek kan hulle nie hok nie want ons is almal gehok!

    Toe s ek maar vir hulle as dit weer gebeur, jaag ek hulle in die straat in...
    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith

    1959 SII 88"
    196? S2B FC "Over Lander" Camper
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    2002 Defender Td5 D/C
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  11. The Following 2 Users Say Thank You to EttiennedK For This Useful Post:


  12. #9
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Louis Trichardt, Limpopo
    Age
    51
    Posts
    1,232
    Thanked: 339

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Ek sit nou so lekker......en staan sommer op en sit weer.....
    '13 Toyota Hilux 4x4 XCab

  13. #10
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Louis Trichardt, Limpopo
    Age
    51
    Posts
    1,232
    Thanked: 339

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Het vir my n volledige kantoor ingerig hier in my eetkamer. Werk al vir 2 dae van die huis af.
    Dis n uitstekende geleentheid om die 100de emails wat ek n dag kry een vir een deur te gaan en plat te slaan, Julle weet mos, daai emails wat jy net so "skip" op n daaglikse basis.
    Teen die tempo gaan ek oor 19 dae van vandag af 3 maande vooruit wees.

    Papierwerk wat ek nooit voor tyd het nie is ek besig om sterk in te haal en sal by Maandag op datum wees.

    Maar more, op die heilige Sondag, moet ek uit hierdie huis uit!!
    Al moet ek my rygoed duim vir duim met n tandeborsel was om net uit te kan kom. Daarna gaan ek al my spaar boudjies en moerjies Brasso en mooi wegbere.
    Gaan dan al my skoene en tekkies was en skrop. En dis alles nog voor 08:00!
    Ek soek nog na n vergrootglas want ek wil my Smart TV se pixels loop tel om seker te maak hulle het my nie bedonner toe ek dit gekoop het nie.
    Ek wil ook my braaihout wat ek gekoop het oorpak dat dit so n mooi patroon het, dit lyk mos maar altyd mooi as jy so na die braaiplekkie kyk.
    Daarna wil ek my waterpas loop haal en seker maak dat al die portrette in die huis level hang. N graad na links of regs lyk vir my altyd niks lekker nie.
    Dan wil ek my staalkas uitpak en al my olies, spuitgoed, skoonmaakgoedjies, plak goedjies ensovoorts mooi alfabeties oorpak en liaseer.
    Ek dink ook sterk daaraan om my huis se elektriese bedrading n slag goed af te stof. N mens kom mos nooit daarby uit nie.

    Daarn sal ek maar weer so bietjie voor die rekenaar kom sit vir die res van die dag.

    Groetnis...
    '13 Toyota Hilux 4x4 XCab

  14. The Following 2 Users Say Thank You to Metalmachine For This Useful Post:


  15. #11
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,937
    Thanked: 1323

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Ja. Interessante tye.

    Vrydag:
    - Die EMPD uitgesort. Hulle ht toe nie terug gekom nie.
    - Twee stoepstoele herstel wat al maande wag. Halfuur geneem
    - Lank voor die pc gesit en forum gelees en weer gelees en weer gelees en...
    - Opgevang met Hawaii-50 episodes. Lees nou die dag die reeks het 10j geloop en nou gestop. Geniet hom baie. Trudie ook.
    - Maak die winkel toe teen 15h00. Waar ons gewoonlik so 10-15 dieseltransaksies doen, vandag nie een nie.
    - Lekker geren en gehael laatmiddag


    Saterdag:
    - Krag af 7 tot 11h30. Sonbystand hou ons aan die gang.
    - Winkel weer baie stil. Net hier en daar ń local wat bietjie kos kom koop. Ezekiel sit en vroetel om homself besig te hou.
    - Besluit om daagliks 2x binne rondom die 2 plotte te loop vir oefening. Daar is byekaste in een hoek aan die buurman se kant. Ons gee daai hoek ń mis. Het reeds vroer my stekebeurt gehad.
    - Maak seker 8x ń draai by die aquaponics en kyk hoe die tamaties groei. Trudie wonder hardop of sy nie ń paar plante moet uittrek nie. Te veel vir konfyt kook. Sy is nog moeg van die vorige oes en het nog konfyt oor.
    Herlei gou ń pyp wat ek lankal wou doen. 30 minute.
    - Ons personeel wat hier bly hok hulself ook in en hou die hekke gesluit. Hulle besef die erns en wil so hul werk en ons besigheid beskerm. Trots op hulle! Ons meng min met mekaar. Lekker om darem bekende siele rondom te h.


    Sondag (vandag):
    Hy moet maar vir homself sorg. Gaan sekerlik nie vandag so hard soos die vorige 2 dae werk nie.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  16. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,136
    Thanked: 4363

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Die Thread gaan GLAD nie oor my wat gatvol en/of frustreerd is nie.

    Maar anyway.
    1998 Nissan Patrol 4,5 GRX........................."Olive"
    1997 Land Cruiser HZJ 75..........................."Jack"
    2008 Mercedes Benz CL 500........................"Bullet" (going....going...)
    2006 Mercedes Benz C 180K........................"Sussie"

  17. #13
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    59
    Posts
    1,106
    Thanked: 1192

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Aaaaag TOEMAAR, Petri, ons voel ALMAL vir jou - ons s dit net nie hardop nie... ...
    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith

    1959 SII 88"
    196? S2B FC "Over Lander" Camper
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    2002 Defender Td5 D/C
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  18. The Following User Says Thank You to EttiennedK For This Useful Post:


  19. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,136
    Thanked: 4363

    Default Re: Vat dit maar Kalm hier, Mense.............

    Quote Originally Posted by EttiennedK View Post
    Aaaaag TOEMAAR, Petri, ons voel ALMAL vir jou - ons s dit net nie hardop nie... ...
    1998 Nissan Patrol 4,5 GRX........................."Olive"
    1997 Land Cruiser HZJ 75..........................."Jack"
    2008 Mercedes Benz CL 500........................"Bullet" (going....going...)
    2006 Mercedes Benz C 180K........................"Sussie"

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •