New S-Presso...........Nice!!!! - Page 4





Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4
Results 61 to 75 of 75
  1. #61
    Join Date
    May 2012
    Location
    pretoria
    Posts
    407
    Thanked: 71

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Om Petri se woorde te gebruik....Phok maar hy is lelik......

  2. #62
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    33
    Posts
    1,815
    Thanked: 2004

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Soms is dit beter om jou opinie vir jouself te hou. Daar is ook mense wat daarvan hou en vir wie dit actually mooi is.
    Willie

    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2020 Nissan NP300 2.5TDi S/C

  3. #63
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    94
    Thanked: 3

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Beauty is in the eye of the beer holder, ek hou daarvan lyk vir my nice en dit het die groot S op die neus.

  4. #64
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,112
    Thanked: 4351

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Quote Originally Posted by eloffmare View Post
    Om Petri se woorde te gebruik....Phok maar hy is lelik......
    Uhum - het ek dit van die SPresso gese?? Help my hier asb, thanks!!
    1998 Nissan Patrol 4,5 GRX........................."Olive"
    1997 Land Cruiser HZJ 75..........................."Jack"
    2008 Mercedes Benz CL 500........................"Bullet" (going....going...)
    2006 Mercedes Benz C 180K........................"Sussie"

  5. #65
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    33
    Posts
    1,815
    Thanked: 2004

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Uhum - het ek dit van die SPresso gese?? Help my hier asb, thanks!!
    Ek het die hele thread weer deur gelees. Ek kon nie sien waar jy dit gesÍ het nie.
    Willie

    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2020 Nissan NP300 2.5TDi S/C

  6. #66
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pierre van Ryneveld
    Age
    32
    Posts
    1,414
    Thanked: 3922

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Quote Originally Posted by FWM View Post
    Soms is dit beter om jou opinie vir jouself te hou. Daar is ook mense wat daarvan hou en vir wie dit actually mooi is.
    Ontspan, hy lewer sy opinie op 'n interessante manier.

    Ek dink ook dit is 'n lelike kar! Sal ek een koop? Sonder om twee keer te dink. Dink dit baie goeie waarde vir geld. Waarde vir geld is nie altyd mooi nie, maar wie gee om!
    Last edited by Redman; 2020/04/03 at 07:06 PM.


  7. The Following User Says Thank You to Redman For This Useful Post:

    FWM

  8. #67
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    33
    Posts
    1,815
    Thanked: 2004

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Quote Originally Posted by Redman View Post
    Ontspan, hy lewer sy opinie op 'n interessante manier.

    Ek dink ook dit is 'n lelike kar! Sal ek een koop? Sonder om twee keer te dink. Dink dit baie goeie waarde vir geld. Waarde vir geld is nie altyd mooi nie, maar wie gee om!
    Jyt dit dalk op n beter manier as ek gesÍ
    Willie

    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2020 Nissan NP300 2.5TDi S/C

  9. #68
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Alberton / Groningen
    Age
    50
    Posts
    348
    Thanked: 42

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Dink ook nie dis die mooiste nie , maar oulik .

    Daar is mos n gesegde in Engels - ugly but F...able !

    Ek het gister n rooi een gesien met 5 mense in - dit was nogal iets om te sien.

    Dink met die prysklas sal hulle goed doen - ander in sy klas is nie mooi of oulik nie .

    2004 Discovery TD5 ES Auto
    2016 Amarok 132 kw Auto

  10. #69
    Join Date
    May 2012
    Location
    pretoria
    Posts
    407
    Thanked: 71

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Uhum - het ek dit van die SPresso gese?? Help my hier asb, thanks!!
    Nee nie hier nie, jy praat so op ander plekke, dis jou taal hierdie Petri, gaan kyk maar jy sal sien. Ek bly maar by my opinie.

  11. The Following User Says Thank You to eloffmare For This Useful Post:


  12. #70
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,112
    Thanked: 4351

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Quote Originally Posted by eloffmare View Post
    Nee nie hier nie, jy praat so op ander plekke, dis jou taal hierdie Petri, gaan kyk maar jy sal sien. Ek bly maar by my opinie.
    O, shot OK, verkeerd verstaan Eloff!!!

    Ja ek moet se die "gewone" SPresso is nie die mooiste kid on the block nie........vir my is iets soos die Kwid Climber ook funky ens ens, maar die opgeterte SPresso'tjie lyk HEEL anders. Sal nie 'n Kwid koop nie, by the way. Hy lyk goed, en daar stop alles - vir my anyway.

    Mens moet ook maar eers met die outjie 'n lekker lang spin vat.
    1998 Nissan Patrol 4,5 GRX........................."Olive"
    1997 Land Cruiser HZJ 75..........................."Jack"
    2008 Mercedes Benz CL 500........................"Bullet" (going....going...)
    2006 Mercedes Benz C 180K........................"Sussie"

  13. #71
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Roodepoort
    Age
    54
    Posts
    5,579
    Thanked: 326

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    O, shot OK, verkeerd verstaan Eloff!!!

    Ja ek moet se die "gewone" SPresso is nie die mooiste kid on the block nie........vir my is iets soos die Kwid Climber ook funky ens ens, maar die opgeterte SPresso'tjie lyk HEEL anders. Sal nie 'n Kwid koop nie, by the way. Hy lyk goed, en daar stop alles - vir my anyway.

    Mens moet ook maar eers met die outjie 'n lekker lang spin vat.
    The Kwid is THE worst car I have ever driven. My old 1984 SJ410 handled better.
    Vic

    "We are plain quiet folk and have no use for adventures. Nasty disturbing uncomfortable things! Make you late for dinner!"

    2019 Suzuki Jimny - 235/75R15 M/T's, lifted
    EX 2012 Suzuki Jimny 1.5 - 215R15C's, Steel undies, lifted and locked. - CRASHED
    EX 1984 Suzuki SJ410 - 245/75R15 Muddies, Nissan A15 Motor, OME's - SOLD
    EX 2008 Suzuki Jimny - 215R15C's, Mounty's Rock Sliders, tow-bar
    EX 1996 Jeep Cherokee XJ OME's 30x9.5 A/Ts

  14. The Following User Says Thank You to saxj For This Useful Post:

    FWM

  15. #72
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    94
    Thanked: 3

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Hi, gister die S-presso gekry, na baie lank wag, die lock down het alles bietjie baie vertraag.
    Name:  IMG_20200626_155646.jpg
Views: 111
Size:  67.1 KB

  16. #73
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    Boland
    Age
    54
    Posts
    282
    Thanked: 164

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    https://www.autotrader.co.za/cars/ne...for-money/7001

    Looks very much like brand engineered Mahindra.

    The comparison is quite interesting

  17. #74
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Bloemfontein
    Age
    41
    Posts
    1,957
    Thanked: 1181

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Quote Originally Posted by Roverland View Post
    Hi, gister die S-presso gekry, na baie lank wag, die lock down het alles bietjie baie vertraag.
    Name:  IMG_20200626_155646.jpg
Views: 111
Size:  67.1 KB
    Baie geluk! Watter een en watter ratkas? Ek is bly om te sien karretjies van gehalte met allerhande luukshede kompeteer in die sakpassegment in SA.
    2001 Gen 3 Pajero swb 3.2 Di-D

  18. #75
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    94
    Thanked: 3

    Default Re: New S-Presso...........Nice!!!!

    Tnx, S plus Mt, het basies alles wat 'n mens nodig het, ek dink baie waarde vir geld. Verbasend ruim binne.

Page 4 of 4 FirstFirst 1 2 3 4

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •