Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel





Page 1 of 6 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 1 to 20 of 104
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,197
    Thanked: 3191

    Default Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    N bok het voor my bakkie ingespring in nag in karoo.
    Bumper, grill, spoiler, wheelarch het seergekry.
    Aircon was aan, en het perfek gewerk tydens ongeluk.
    Na stamp met bok, brand aircon liggie, maar maak nie meer koud.
    Ons sit dit toe af, bang vir gevolglikke skade.

    Bakkie is in vir herstel, aircon plek sÍ cutch van aircon is foutief. Hy sien geen bewyse van impak.
    En gevolglik weier versekering om uit te betaal.

    Bottom line. Aircon het gewerk met slag. Aircon het na slag, nie meer gewerk.
    Moet ek dit maar net so aanvaar dat dit nie related is?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    67
    Posts
    1,261
    Thanked: 314

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Gewoonlik is agter die grill n evaporator en pype ens. Meeste word die beskadig en lek.
    ??

  3. The Following User Says Thank You to janseekat For This Useful Post:


  4. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,197
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Eis afgekeer. Unrelated skade.

    Me not happy
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #4
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,923
    Thanked: 15166

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Outsurance?
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  6. #5
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,547
    Thanked: 1194

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Jy weet mos dit het gewerk... Jy kan dit mos nie daar los nie... Indirek sÍ hulle nou vir jou jy jok... Nee hel, ek sou dit verder vat...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  7. #6
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    67
    Posts
    1,261
    Thanked: 314

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Daai aircon plek sal jou nooit weer sien nie .
    Ek dink jy kon baie besigheid alreeds hulle kant toe gestuur het.

    soode

  8. #7
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    49
    Posts
    1,096
    Thanked: 156

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    N bok het voor my bakkie ingespring in nag in karoo.
    Bumper, grill, spoiler, wheelarch het seergekry.
    Aircon was aan, en het perfek gewerk tydens ongeluk.
    Na stamp met bok, brand aircon liggie, maar maak nie meer koud.
    Ons sit dit toe af, bang vir gevolglikke skade.

    Bakkie is in vir herstel, aircon plek sÍ cutch van aircon is foutief. Hy sien geen bewyse van impak.
    En gevolglik weier versekering om uit te betaal.

    Bottom line. Aircon het gewerk met slag. Aircon het na slag, nie meer gewerk.
    Moet ek dit maar net so aanvaar dat dit nie related is?
    Hy het gewerk voor ongeluk. Kry n 2de opinie. Hulle moet jou plaas in selle posisie as voir die ongeluk. Neem dit met hul bestuur of makelaar op of gaan ombudsman toe.


    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  9. #8
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,383
    Thanked: 4479

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Geen bewys van impak - sure.

    Kan die impak die aircon clutch laat skuif/uithaak het of iets, of nie moontlik nie??
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  10. #9
    Join Date
    May 2013
    Location
    Bloemfontein
    Age
    36
    Posts
    682
    Thanked: 318

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Sit jouself in die posisie van 'n assessor iewers in 'n kantoor wat voor 'n rekenaar sit.

    Mnr. Reenen vra vir 'n nuwe a/c compressor wat baie duisende gaan kos - wat mnr. assessor moet kan regverdig.

    Mnr. Assessor stuur voertuig na 'n onafhanklike "spesialis" met 'n verslag wat terug kom om te sÍ dat 'n komponent binne die compressor foutief is, met geen impak op die compressor self nie.

    Daar's geen manier dat mnr. Assessor mnr. Reenen se eis gaan toestaan nie.

    Ek stel voor - kry 'n tweede opinie van 'n ander spesialis om 'n beter idee te gee van wat presies fout is. Dalk foto's van waar die compressor sit in verhouding met waar die impak area was?
    Last edited by Kix; 2020/03/06 at 05:10 PM.
    Current: 2013 Honda Insight Hybrid CVT
    Ex:
    2005 Volvo XC70 2.5T Geartronic

    SWAMBO: 2011 Volvo XC60 D5 AWD Geartronic

  11. The Following User Says Thank You to Kix For This Useful Post:


  12. #10
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    68
    Posts
    4,549
    Thanked: 906

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek verassureur omdat ek baie ry en dit n risiko op die paaie is, en nie om die assuransie maatskapye ryk te maak nie.

    Het n gemsbok een keer gestamp, gelukkig n bullbar op die bakkie gehad, toe vertel die assessor die bumper kan reg gemaak word. Toe maar net nog kwotasies gekry wat almal se dit moet vervang word, toe het hulle nie n keuse nie.
    Last edited by JLK; 2020/03/06 at 05:14 PM.
    Johan Kriel

  13. #11
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,197
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Aircon was aan tydens impak. Perfek werkend.
    Ons was 4 in bakkie, almal sal getuig daarvan. Toe stop dit om te werk met impak.

    Ek het bakkie gevat na bakwerke waarna ek en my pa al ons werk vat vir laaste 20 jaar. Hulle uitgekontrakteer na fitment centre vir aircon.

    Daar wag nog n bakkie van my wat soontoe moet gaan wat een van my bure gestamp het met onlagse brand.

    Ek het aangevra dat goedgekeurde herstel geskuif word na ander paneelklopper.

    Ek het ander opinies ingewin. Geen manier hoe fitment centre kan waarborg dit is unrelated.

    Ek het pertinent vir my makelaar gevra dat versekeraar moet atwoord of hulle beteis dat aircon gewerk het tydens impak. Ek kry geen antwoord uit hulle behalwe dat hulle geen bewyse het dat skade agv impak is.

    Dus. Hulle sÍ ek jok, want as wat ek sÍ waar is, moet hulle betaal. Ek kan nie aan gaan met versekeraar wat sÍ ek jok nie. Jammer.

    Ek is al 14 jaar by die makelaar. Ek voel ingedoen met die eis. My jaarlikse hersiening vergadering van polis is Dinsdag...


    Tweede opinies sal ingewin word.
    Ombudsman sal genader word.


    Ek weet hoe gaan die stories sltyd mbt versekering. Storie word vertel, en op einde is daar heel ander storie.

    My storie is dood eenvoudig. Saak van prinsiep. Om die clutch te hetbedrasd gaan ongeveer R500 kos. Nie n issue. So ek doen dit nie vir finansiele gewin nie.

    Ek was in ongeluk. Aircon het gewerk. Na ongeluk werk aircon nie meer. Niks anders het gebeur. Ek verwag van versekering om skade aan bumper, en aircon te herstel. Ek verwag nie nuwe aircon pomp, herstel net die clutch, vir R500, dit is n eenvoudige prosedure. Laat aircon weer werk.

    Om weg te stap met n lame verskoning, gaan nie werk vir my.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,197
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Kix View Post
    Sit jouself in die posisie van 'n assessor iewers in 'n kantoor wat voor 'n rekenaar sit.

    Mnr. Reenen vra vir 'n nuwe a/c compressor wat baie duisende gaan kos - wat mnr. assessor moet kan regverdig.

    Mnr. Assessor stuur voertuig na 'n onafhanklike "spesialis" met 'n verslag wat terug kom om te sÍ dat 'n komponent binne die compressor foutief is, met geen impak op die compressor self nie.

    Daar's geen manier dat mnr. Assessor mnr. Reenen se eis gaan toestaan nie.

    Ek stel voor - kry 'n tweede opinie van 'n ander spesialis om 'n beter idee te gee van wat presies fout is. Dalk foto's van waar die compressor sit in verhouding met waar die impak area was?
    Ek het nie n pomp hevra, ek het bakkie by paneelkloppers afgelasi vir herstel.
    Ek nooit met derde party fitment centre geprast, of geweet bakkie was daar tot afgekeer is nie. Ek het nie saak of hulle nuwe pomp fit, of clutch vervang/herstel nie. Wat weet n mol van kaas? Nie my veld van expertise nie. Maak net reg en gee waarborg op jou werk.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #13
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,383
    Thanked: 4479

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Moet se, ek hoor wat jy se Reenen......Versekering laat dit klink of jy 'n (lankal) stukkende aircon wil "score" hier, ek sou self de mur in wees.
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  16. #14
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,197
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    En dit is wat my fie moerr in het. Baie meer as die R500 rewinding
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:


  18. #15
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Garsfontein, Pretoria
    Age
    55
    Posts
    1,592
    Thanked: 436

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    My koedoe episode in die Karoo 2 jaar terug was ook besaai met versekering issues. Die Range Rover is op 'n roll-back gelaai en Graaf Reinet toe gevat. Daar het een of ander paneelklopper 'n kwotasie opgestel en na die versekering gestuur. Die kwotasie is onmiddelik aanvaar en die versekering het vir die paneeklopper gese dis reg hy kan maar aangaan.

    Die versekering het my laat weet dat die kar in Graaf Reinet reg gemaak gaan word. Die kwotasie was 'n hele R48 000.00.

    Ek het met my extended warranty ouens gesels en hulle het toe gese die kar moet deur 'n Land Rover Factory approved firma reg gemaak word en die werk moet deur Land Rover se werkswinkel afgeteken word. Die versekering het die Range Rover weer op 'n roll-back gelaai en na Pretoria gestuur. Weereens is goedkeuring aan een of ander obskure paneelklopper gegee maar toe ek die firma google toe vind ek uit dis regtig in die rofste area in Pretoria daar agter die PPC fabriek.

    Weer het ek die versekering gekontak en mooi verduidelik dat daardie firma nie goedgekeur is deur Land Rover nie.

    Uiteindelik na 2 weke is die kar by die eksperts afgelaai en het hulle die Graaf Reinet kwotasie onder hande gekry. Die skade is uiteindelik teen R257 000.00 reg gemaak. Die kar is op 'n roll back gelaai en by LR Menlyn afgelaai vir die inspeksie. Vandaar is hy terug na die eksperts met 'n lys van 'n bladsy lank wat reg gestel moet word. Weer terug LR Menlyn toe waar die werk afgeteken is en daarna het ek eers die "Happy letter" geteken.

    Ek verstaan jou frustrasie, hou net aan om te baklei. Kan jou werkswinkel waar die bakkie gediens word nie 'n beŽdigde verklaring afle oor die kondisie van die pomp voor die ongeluk of ten minste met die laaste diens nie.

    My kar het die enjin water radiator, die aircon radiator, die ratkas olie radiator en die inter cooler tussen die turbo's en die inlet manifold. Hulle almal terug gedruk teen die enjin vas. Dis alles vervang en die aircon weer vol gas gemaak.
    Johan De Graaf
    2019 Ford Ranger Wildtrak 2.0 Biturbo 4x2 D/C
    2013 Range Rover e-vogue HSE Dynamic SD4
    2010 Range Rover Vogue TDV8

  19. #16
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,197
    Thanked: 3191

    Default Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Baie goeie idee.
    Die bakkie is gediens sowat 10 dae voor ongeluk. Ek sal bevestiging kry van die Nissan handelaar dat daar geen fout opgetel was met aircon ten tye van diens.
    Last edited by Reenen; 2020/03/06 at 07:03 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #17
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,197
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Bakkie was gediens deur nissan, sonder enige probleme, op 23 Januarie. Ongeluk was 31 Januarie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #18
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,197
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Enige voorstelle vir aircon herstellers in kaap area?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  22. #19
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,584
    Thanked: 3554

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Mike by Coolcal 0828916144

    Hoop die nommer werk nog. Montagu Gardens area. Best of the best

    Of die perde: https://www.coolcoac.co.za/

    Ek het ook goeie diens van Dico in die Paarl gehad
    Last edited by Francois Theron; 2020/03/07 at 08:25 AM.
    We can't change the wind but we can set our sails

  23. The Following User Says Thank You to Francois Theron For This Useful Post:


  24. #20
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,197
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek het die brief aangevra wat fitment centre vir bakwerke gestuur het, waarop eis afgekeer is.

    Brief is ietwat anders as wat ek uit versekering hoor.
    Name:  Adjustments.jpg
Views: 2217
Size:  270.7 KB
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 1 of 6 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •