Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel - Page 6





Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6
Results 101 to 104 of 104
  1. #101
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    49
    Posts
    1,088
    Thanked: 156

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek sien Santam is geforseer om te begin uit te betaal vir COVID-19 business interruption, iets wat hulle ook glad nie wou doen...

    Ek moet sÍ, ek alle respek vir Santam verloor.
    Geen versekeraar is geforseer om te betaal nie, daar is om die tafel gesit en besluit dat versekeraars sal kyk of hul kan help en het elkeen n x bedrag weg gesit wat hul kan om die toerisme bedryf te help al is dit hoe min. Versekeraars kan nie verantwoordelik gehou word as die regering besluit hy maak die ekonomie toe, as daar n positiewe geval was op jou perseel en jy het die uitbreiding gekies op jou polis onder BI by all means enige versekeraar sal betaal, en het al miljoene betaal. Maar net om te eis omdat die regering jou toegemaak het sorry geen eis. So maak maar eers seker van julle feite, en 95% van kliente verstaan nie BI en hoe dit uitgwerk word nie.


    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  2. The Following 2 Users Say Thank You to hein100 For This Useful Post:


  3. #102
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Santam laat ombudsman weet dat hulle skade gaan betaal.

    Snaaks dat hulle bereid is om te herstel as skade R662 is, maar nie as skade R20 000 is.

    Ek dog helpad n geldige eis is n geldige eis, ongeag die waarde. Ek sien nerens op my polis dat slegs goedkoop eise goedgekeur sal word.

    So leer mens.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #103
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ombudsman saak is afgehandel en gesluit.
    Santam het betaal.
    Soos Santam geskryf het aan my, hulle vra omverskoning as hul herstellers fouteer het. Hopenlik sal hulle in toekoms dan self inspring om hul fout reg te maak, en nie hul kliente dwing om hulle eers by ombudsman aan te gee nie. Maar ek twyfel.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #104
    Join Date
    May 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    12
    Thanked: 17

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ombudsman saak is afgehandel en gesluit.
    Santam het betaal.
    Soos Santam geskryf het aan my, hulle vra omverskoning as hul herstellers fouteer het. Hopenlik sal hulle in toekoms dan self inspring om hul fout reg te maak, en nie hul kliente dwing om hulle eers by ombudsman aan te gee nie. Maar ek twyfel.

    Bly on te hoor hulle het dit betaal.
    Was meer sa 20 Jaar by S..t.m , maar na hulle my gese het ek is skeilik onder verseker en minder uitetaal het, asook nie my voertuig wil dek na die herstelwerk nie ... is ek nie meer met hulle nie.
    Peet Rademeyer

    2006 Land Rover Discovery 3 V8SE
    2007 SOLD Mercedes Vito 115CDI
    1998 Sold - Kia Sportage 4x4 Gen1
    2003 Sold - Mazda 2.5 DC 4x4
    1996 Sold - Isuzu 2.8 DT Reef

    2008 BMW F800GS
    2006 Renault Modus 1.6 Auto (student car)
    2013 Hyundai i20 (Swambo's car)
    2014 Honda CBR125r (Boy's racer)
    2003 Jonway 125 (Girls racer)

Page 6 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •