Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel - Page 5

Page 5 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 81 to 100 of 104
  1. #81
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,547
    Thanked: 1194

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Echo Man View Post
    Wanneer laas het jy korrespondensie van hulle af ontvang? As my geheue my nie in die steek laat nie was hulle in Januarie deur Momentum/Metropolitan oorgeneem? Dalk word die naam nog in bemarking gebruik?
    Ek sien die kwotasie wat ek by AF gekry het verwys na dit onder aan die email:

    Click here to learn about the Momentum acquisition of Alexander Forbes Insurance.

    Anyway, die premie per maand wat AF my kwoteer x 160.9% is gelyk aan my huidige premie so ek gaan moet kop krap. AF het alles gematch en die enigste verskil is 'n vermindering in die versekerde waarde van my en my vrou se voertuie. Die review datum op my huidige polis is Julie so ek vermoed hulle gaan in elk geval ook die waardes aanpas op die voertuie aangesien hulle dit nie in die laaste 2 jaar sedert aankoop, aangepas het nie.
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  2. #82
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Met al die negatiewe bloodstelling wat Santam nou in media kry met geweierde eise, lyk my is dit maar die nuwe normaal.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #83
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    37
    Posts
    6,882
    Thanked: 4092

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Kooskop View Post
    Ek sien die kwotasie wat ek by AF gekry het verwys na dit onder aan die email:

    Click here to learn about the Momentum acquisition of Alexander Forbes Insurance.

    Anyway, die premie per maand wat AF my kwoteer x 160.9% is gelyk aan my huidige premie so ek gaan moet kop krap. AF het alles gematch en die enigste verskil is 'n vermindering in die versekerde waarde van my en my vrou se voertuie. Die review datum op my huidige polis is Julie so ek vermoed hulle gaan in elk geval ook die waardes aanpas op die voertuie aangesien hulle dit nie in die laaste 2 jaar sedert aankoop, aangepas het nie.
    Jup. Dit is al n ruk gelede! King Price het ook n offer gemaak, maar MMI was op die einde suksesvol.

    AF gaan terug na hulle ďrootsĒ. Pension, Investment & Healthcare consulting and admin
    Gert Grobler

    VW Touareg V6 Tdi Escape; Land Cruiser 105
    Bush Lapa Boskriek 816

  4. #84
    Join Date
    Mar 2019
    Location
    Stellenbosch
    Posts
    86
    Thanked: 25

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Sensor op condenser/aircon radiator het n knock weg in ongeluk. Hom net vervang.
    Sou 'n diagnostic dit opgetel het? Ek het jare terug uit frustrasie met n aircon spesialis VW sagteware gekoop, en kon dan my sensors elimineer. Was toe die nuwe Behr condenser wat hulle geinstalleer het wat foutief was. Het baie tyd en geld gemors omdat hulle te arrogant was om te glo dat hulle nie reg gewerk het nie.

  5. #85
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by El 4 Romeo View Post
    Sou 'n diagnostic dit opgetel het? Ek het jare terug uit frustrasie met n aircon spesialis VW sagteware gekoop, en kon dan my sensors elimineer. Was toe die nuwe Behr condenser wat hulle geinstalleer het wat foutief was. Het baie tyd en geld gemors omdat hulle te arrogant was om te glo dat hulle nie reg gewerk het nie.
    Nee. Het verskeie diagnostic readers op hom gehad
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  7. #86
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Oral
    Age
    62
    Posts
    1,885
    Thanked: 363

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek het my oorspronklike pos gebaseer op JOU begin pos waar jy gese het: "Bakkie is in vir herstel, aircon plek sÍ cutch van aircon is foutief. Hy sien geen bewyse van impak." So daar was geen "clairvoyance" betrokke nie. Nou dat al die inligting bekikbaar is, sien ons dus dat die probleem nooit 'n versekeringsprobleem was nie. Die problem was toe heeltyd dat die technici by die hersteller clueless was en nie geweet het waarvan hulle praat nie!!!! So die versekering het die korrekte besluit geneem op die inligting wat vir hulle gegee is, maar die inligting was verkeerd!!! C
    If you ain't livin on the edge, you're taking up too much space!

  8. #87
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    1,592
    Thanked: 550

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by C Africa View Post

    Die verkeerde inligting kom van die versekering se eie spesialiste, dit bly hulle probleem totdat hulle die klient se skade na behore herstel het.

  9. #88
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by C Africa View Post
    Ek het my oorspronklike pos gebaseer op JOU begin pos waar jy gese het: "Bakkie is in vir herstel, aircon plek sÍ cutch van aircon is foutief. Hy sien geen bewyse van impak." So daar was geen "clairvoyance" betrokke nie. Nou dat al die inligting bekikbaar is, sien ons dus dat die probleem nooit 'n versekeringsprobleem was nie. Die problem was toe heeltyd dat die technici by die hersteller clueless was en nie geweet het waarvan hulle praat nie!!!! So die versekering het die korrekte besluit geneem op die inligting wat vir hulle gegee is, maar die inligting was verkeerd!!! C
    Ek het n bakkie wat werkend was voor ongeluk, by die versekering se goedgekeurde en gekose hersteller afgelaai na n ongeluk.

    Ek het n brief verskaf van n nissan handelaar wat bevestig dat bakkie se aircon werkend was reg voor ongeluk.
    Wat versekering, of hulle keuses van herstellers doen met herstel is buite my hande. Solank dit deur n nissan goedgekeurde hersteller geskied, en indien nodig, na die tyd deur nissan afgeteken word, het ek niks te sÍ nie. Hulle, en met hulle bedoel ek Santam, en enige iemand wat Santam subkrontrakteer om te herstel uit te voer, het bevind dat hulle nie my aircon gaan herstel.

    As hulle dus onbevoegde mense gebruik om n geldige eis af te keer, was hulle nie korrek nie. Jammer.

    Ongeag van mooi stories van laaste strooi.

    Toe daar gesÍ is dat dit clutch is, en onverwant is, het ek dadelik gesÍ dat die fout elders gesoek moet word. Hulle het nie.
    Toe hulle aandring op die fout wat by pomp se clutch lÍ, het ek dadelik gevra hoekom hulle n R20 000 se pomp wil vervang, as die part wat hulle sÍ foutief us, slegs R500 nuut kos. In beskikbaar is, of selfs herstelbaar is. Maar hulle het aangehou om n R20 000 part te wil voorhou as probleem en dit afgekeur.

    Ek het nooit voorgeskryf wat hulle moes vervang/hetstel. Net dat bakkie werkend terug kom. Hulle het dit nie gedoen, en daarom sien ek hul optrede nie as korrek.
    Last edited by Reenen; 2020/07/20 at 11:43 AM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #89
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    5,003
    Thanked: 2438

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek het n bakkie wat werkend was voor ongeluk, by die versekering se goedgekeurde en gekose hersteller afgelaai na n ongeluk.

    Ek het n brief verskaf van n nissan handelaar wat bevestig dat bakkie se aircon werkend was reg voor ongeluk.
    Wat versekering, of hulle keuses van herstellers doen met herstel is buite my hande. Solank dit deur n nissan goedgekeurde hersteller geskied, en indien nodig, na die tyd deur nissan afgeteken word, het ek niks te sÍ nie. Hulle, en met hulle boedoel ek Santam, en enige iemand wat Santam subkrontrakteer om te herstel uit te voer, het bevind dat hulle nie my aircon gaan herstel.

    As hulle dus onbevoegde mense gebruik om n geldige eis af te keer, was hulle nie korrek nie. Jammer.

    Ongeag van mooi stories van laaste strooi.

    Toe daar gesÍ is dat dit clutch is, en onverwant is, het ek dadelik gesÍ dat die fout elders gesoek moet word. Hulle het nie.
    Toe hulle aandring op die fout wat by pomp se clutch lÍ, het ek dadelik gevra hoekom hulle n R20 000 se pomp wil vervang, as die part wat hulle sÍ foutief us, slegs R500 nuut kos. In beskikbaar is, of selfs herstelbaar is. Maar hulle het aangehou om n R20 000 part te wil voorhou as probleem en dit afgekeur.

    Ek het nooit voorgeskryf wat hulle moes vervang/hetstel. Net dat bakkie werkend terug kom. Hulle het dit nie gedoen, en daarom sien ek hul optrede nie as korrek.
    Jy moet meer uitroeptekens gebruik.

    My name is Rainier and I drive a Jeep.

  11. #90
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Rainier Vermaak View Post
    Jy moet meer uitroeptekens gebruik.

    By watter deel?

    My bakkie loop. Ek het dit herstel. So ek is rustig.
    Nou kyk ek maar geduldig of hulle sal man up, of nog n paar stories gaan uit dink.

    Ek het die betrokke part uit een van my ander condensors van rak gaan af haal, en ingesit.

    Ek het n kwotasie van die part van Nissan aangevra. R600 odd rant.

    Ek het my bevinding aan ombudsman aangestuur. Wonder of dit enige gewig dra, ek is geen kenner. Maar tog kon ek dit herstel, hul kenners nie...

    Ten minste spaar ek nou R9000 n maand. So maak nie saak wat, ek wen.

    Sal maar net interessant wees of hulle man up
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #91
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    5,003
    Thanked: 2438

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    By watter deel?

    My bakkie loop. Ek het dit herstel. So ek is rustig.
    Nou kyk ek maar geduldig of hulle sal man up, of nog n paar stories gaan uit dink.

    Ek het die betrokke part uit een van my ander condensors van rak gaan af haal, en ingesit.

    Ek het n kwotasie van die part van Nissan aangevra. R600 odd rant.

    Ek het my bevinding aan ombudsman aangestuur. Wonder of dit enige gewig dra, ek is geen kenner. Maar tog kon ek dit herstel, hul kenners nie...

    Ten minste spaar ek nou R9000 n maand. So maak nie saak wat, ek wen.

    Sal maar net interessant wees of hulle man up
    Ek het eintlik na C Africa se pos verwys...
    My name is Rainier and I drive a Jeep.

  13. #92
    Join Date
    Jan 2009
    Location
    Oral
    Age
    62
    Posts
    1,885
    Thanked: 363

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    En jy is ernstig as jy dink dat dit jou versekeraar se verantwoordelikheid is om "troubleshooting" op jou voertuig te doen om uit te vind wat fout is? Wow! C
    If you ain't livin on the edge, you're taking up too much space!

  14. #93
    Join Date
    Jul 2012
    Location
    Randburg
    Age
    43
    Posts
    1,689
    Thanked: 208

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    By watter deel?

    My bakkie loop. Ek het dit herstel. So ek is rustig.
    Nou kyk ek maar geduldig of hulle sal man up, of nog n paar stories gaan uit dink.

    Ek het die betrokke part uit een van my ander condensors van rak gaan af haal, en ingesit.

    Ek het n kwotasie van die part van Nissan aangevra. R600 odd rant.

    Ek het my bevinding aan ombudsman aangestuur. Wonder of dit enige gewig dra, ek is geen kenner. Maar tog kon ek dit herstel, hul kenners nie...

    Ten minste spaar ek nou R9000 n maand. So maak nie saak wat, ek wen.

    Sal maar net interessant wees of hulle man up
    Het jy toe nooit weer iets van Santam gehoor nie?
    Touareg V10
    KTM 1290 Super Adventure R

  15. #94
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by C Africa View Post
    En jy is ernstig as jy dink dat dit jou versekeraar se verantwoordelikheid is om "troubleshooting" op jou voertuig te doen om uit te vind wat fout is? Wow! C
    In fact ja. As ek my voertuig afgee in Santam se sorg, hul keuse van hersteller, verwag ek van hul keuse om dit reg te maak.

    En as dit klaar is, verwag ek van santam om af te teken daarop. Ek is verbaas jy is nie. Wow.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #95
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by SpiderGear View Post
    Het jy toe nooit weer iets van Santam gehoor nie?
    Nog by ombudsman. Maar frankly, ek het geen vertroue in ombudsman.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #96
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek sien Santam is geforseer om te begin uit te betaal vir COVID-19 business interruption, iets wat hulle ook glad nie wou doen...

    Ek moet sÍ, ek alle respek vir Santam verloor.

  18. #97
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,753
    Thanked: 15068

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek sien Santam is geforseer om te begin uit te betaal vir COVID-19 business interruption, iets wat hulle ook glad nie wou doen...

    Ek moet sÍ, ek alle respek vir Santam verloor.
    raai wie is my underwriter
    raai wie nie wou uitbetaal vir verlede maand se inbreek nie
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  19. #98
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,177
    Thanked: 3188

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ene santam
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #99
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Brits
    Age
    38
    Posts
    2,089
    Thanked: 433

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by C Africa View Post
    En jy is ernstig as jy dink dat dit jou versekeraar se verantwoordelikheid is om "troubleshooting" op jou voertuig te doen om uit te vind wat fout is? Wow! C
    Daar is n verskil tussen troubleshoot en die voertuig terug gee soos hy was voor ongeluk.....
    Renault Duster 1.5Dci 4WD

  21. #100
    Join Date
    May 2018
    Location
    Paarl
    Age
    63
    Posts
    109
    Thanked: 90

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by JuanB View Post
    Daar is n verskil tussen troubleshoot en die voertuig terug gee soos hy was voor ongeluk.....
    Net so is daar 'n verskil tussen logika en die dam onder die eend se gat uitruk!

    Waar trek 'n versekeraar die streep as dit kom by eise beoordeel - die eise onderhandelaar is uitgelewer aan die verslae wat hy of sy ontvang van kundiges synde assessors en herstellers en die toepassing van kontraktuele verpligting.

    Laasgemoemde is die rede vir Santam en ALLE ander versekeraars om sakeonderbreking weens COVID eers te "weier". Die polisse het nie dekking gebied vir virusse en pandemies nie - wel vir normale sake onderbreking weens 'n versekerbare gebeurlikheid.

    Polishouers het gereeld selektiewe geheue - as die makelaar aanbevelings maak is die standaard antwoord "ek dink nie dit is vir my nodig nie", maar as die paw-paw die fan strike is dit die makelaar "wat my nie daaroor ingelig het nie"

    Kom ons wees net eerlik oor gebeure en ons uitsprake!!

Page 5 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •