Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel - Page 4

Page 4 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 61 to 80 of 104
  1. #61
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    V9x navara.
    No photo on me at the moment. Wil get.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  3. #62
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Toybota View Post
    Can you send me a picture of the compressor and what vehicle is it
    Bietjie moeilik om by pomp uit te kom.

    Hier is foto van n ander een buite bakkie. Nie myne, maar ook n v9x.

    Click image for larger version. 

Name:	cddb1c10-0c42-4362-9270-ef6b19162c36.jpg 
Views:	104 
Size:	183.8 KB 
ID:	579695
    Click image for larger version. 

Name:	51ea9022-8118-4694-a79d-7691224f300b.jpg 
Views:	100 
Size:	179.8 KB 
ID:	579696

    Maar pomp self makeer niks. Versekering het dit na onbefoegde persoon gestuur. Is maar net n klein voutjie weens ongeluk.

    2 goed wat ek amuserend vind: herstellers wat net randomly die duurste part wil vervang, en dan vir versekeraars wil wysmaak dit het niks met ongeluk te doen.

    En kenners hier op forum wat die probleem oor rekenaar skerm diagnoseer, sonder enige input, en dan nog dit as ďfeiteĒ af maak.

    En dan, as jy iets reg gedoen wil hÍ, doen dit self...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #63
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ok, aircon werk nou weer perfek.

    Die plekke waarna versekering my bakkie gestuur het, is part swoppers, wat parte wil vervang, wat nie stukkend was, met gevolglik geen sigbare skade.

    Ek het nooit van versekering n nuwe pomp geeis. Ek het verwag dat hulle my bakkie herstel, tot soos voor die ongeluk.

    Hulle het my bakkie na verskeie ďspesialisteĒ gestuur. Ek het nie een gekies, almal was hulle keuse. My enigste keuse was die paneelklopper, wat my naaaste Satam sowel as nissan goedgekeurde hersteller is. Santam het hul eie inhouse depo daar. Almal van die spesialiste het parte blameer wat onverwant aan ongeluk was, wat niks makeer het.

    Santam het geweier om te herstel. Volgens hulle was dit onverwant, of ek is oneerlik en probeer skade eis vir skade wat lankal daar was. Hulle het die brief van nissan ignoreer dat die aircon werkend was reg voor insident.

    Ek was 2 maande sonder voertuig, en nog 3 maande sonder aircon, en het 900km agter hul spesialiste aangery.

    Ek het nou maar self fout gesoek, en gekry, en self herstel. Fout is wel ongeluk verwat gewees.

    Wat nou? Aanvaar ek dat hulle reg was, en laat dit net daar?

    Ek het dit self gediagnoseer, ure aan dit spandeer, en self uit my eie parte en toerusting dit herstel. Word ek vergoed vir my tyd en km om hulle werk te herstel?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #64
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    48
    Posts
    158
    Thanked: 154

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    probeer om hulle 'n rekening te stuur met al jou kostes en fakture.

    Dan kan hulle dit vie evaluasie aan hulle spesialiste stuur as hulle wil.

    Dit behoort steeds goedkoper vir hulle te wees.

    Ek sou dink hulle kan jou vergoed in so 'n geval, as hulle kan sien wat werklik die situasie was.

    "n mens kan mos soms kies om die geld te vat en self die herstelwerk te laat doen, na hulle assesment, die is nie veel anders nie.

  6. #65
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    N erkentenis van hulle dat hulle verkeerd was, is ook goed genoeg. Ek is nie agter geld aan. Was nooit.
    Wou hÍ hulle moet my voertuig berstel, soos ek verwag elke maand as ek my premie betaal.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #66
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    38,930
    Thanked: 15170

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Insurance ombudsman? Although my opinion of that is that it's a bunch of like minded companies scratching each other's backs.

    https://www.osti.co.za/about/

    Like the RMI, basically.
    Jakes Louw
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  8. #67
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Louis Trichardt, Limpopo
    Age
    51
    Posts
    1,236
    Thanked: 351

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek hoop nie ek hoef ooit hier op die forum my woorde terug te trek of my volgende stelling te sluk nie maar...

    Ek is al 15 jaar by Alexander Forbes en erken dat ek al n paar eise ingedien het.
    Ek het nog nooit n skewe woord of maar enige vorm van nonsies ooit gehad nie. Inteendeel, hulle skakel my met inligting, vordering en enige ander detail.
    Ek het eenkeer n dik stem ge-uiter oor iets waaroor ek ongelukkig was mbt die paneelklopper se werk en hulle het dit onmiddelik namens my hanteer en opgevolg.

    Ja!, definitief NIE die goedkoopste versekeraar nie. Dis n feit. Ek glo maar ek betaal vir dit wat ek tot nou toe al ontvang het.
    Soos ek se, ek hoop nie ek gaan eendag my woorde sluk nie.
    '13 Toyota Hilux 4x4 XCab

  9. #68
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    Insurance ombudsman? Although my opinion of that is that it's a bunch of like minded companies scratching each other's backs.

    https://www.osti.co.za/about/

    Like the RMI, basically.
    Klaar besig. Ek my kant gestel. Santam hulle kant gestel. Dat die pomp geen teken van skade het, dus betaal hulle nie uit.

    Ek het nog van heel begin gesÍ ek twyfel of dit die pomp is. Alle skade wat aangedui was, was deur hulle ouens gesÍ. Wat weet ek van aircon? Ek het hom net afgegee by paneelklopper na ongeluk.
    Nou, geen wonder daarvis geen skade op pomp, want pomp was nie foutief...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #69
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    6,547
    Thanked: 1194

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Metalmachine View Post
    Ek is al 15 jaar by Alexander Forbes en erken dat ek al n paar eise ingedien het. Ek het nog nooit n skewe woord of maar enige vorm van nonsies ooit gehad nie.
    Ek het nou al paar mense komplimente hoor gee oor Alexander Forbes. Het ook gesien hulle versekering op Bush Lapa's op die BL owners group is by verre die minste. Ek het vanoggend toevallig my huidige polis vir 'n Gavin Pont by AF gestuur so ek sal maar sien. Baie tevrede met my huidige versekering maar elke sent tel en as ek appels met apples kan vergelyk en die prys is beter... wel...
    Michael (Kooskop) My naam is NIE Koos nie..
    Toyota FJ Cruiser
    Bush Lapa - 1st Miskruier B8, now B192
    BMW F800GS

    When in doubt, paint it black

  11. #70
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek baie bly. Appels vergelyk met beter appels, kos ou appels my R100, nuwe beter appels, R65.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #71
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    67
    Posts
    1,261
    Thanked: 314

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek hoop die ou appels lees hier en leer.

  13. #72
    Join Date
    Jul 2013
    Location
    Windhoek
    Age
    67
    Posts
    1,261
    Thanked: 314

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Makelaars dra groot gewigte.

  14. #73
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by janseekat View Post
    Ek hoop die ou appels lees hier en leer.
    Hulle worrie glad nie oor n klein outjie soos ek nie. You win some, you loose sum
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #74
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Pretoria
    Age
    60
    Posts
    168
    Thanked: 67

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek is seker baie klein in vergelyking met baie van julle.

    Ek is nou al vir 37 jaar by dieselfde makelaar en dieselfde versekeraar

    Hulle het verseker meer geld uit my gemaak in terme van premies as wat ek ooit kon eis.

    Nog nooit was enige eis van my eise verwerp of bevraagteken nie.

    Die slegste wat hulle ooit gehad het was 3 huis inbrake in 2 maande.

    Ek dink verseker dat die makelaar n rol speel in hoe die verhouding met die versekeraar verloop. Die premie wat ek aan die makelaar betaal is so klein dit is die moeite werd.

    My versekeraar is Santam. Ek het al n paar keer ook hulle tariewe getoets om te sien of dit kompeterend is en dit was.

    Johan

  16. #75
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by JK1 View Post

    Santam R18000, old mutual R12000. Om se bybetalings laer
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #76
    Join Date
    Mar 2016
    Location
    Pretoria
    Age
    60
    Posts
    168
    Thanked: 67

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Dankie Reenen. Sal bietjie opvolg. Dalk weer tyd om pryse te vergelyk.

    Ander ding wat ek wou se is ek vind dit vreemd dat mense se premies opgaan sodra hulle eis. Ken nie so iets nie.

  18. #77
    Join Date
    Mar 2010
    Location
    Weltevredenpark, Roodepoort
    Age
    62
    Posts
    109
    Thanked: 38

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Metalmachine View Post
    Ek hoop nie ek hoef ooit hier op die forum my woorde terug te trek of my volgende stelling te sluk nie maar...

    Ek is al 15 jaar by Alexander Forbes en erken dat ek al n paar eise ingedien het.
    Ek het nog nooit n skewe woord of maar enige vorm van nonsies ooit gehad nie. Inteendeel, hulle skakel my met inligting, vordering en enige ander detail.
    Ek het eenkeer n dik stem ge-uiter oor iets waaroor ek ongelukkig was mbt die paneelklopper se werk en hulle het dit onmiddelik namens my hanteer en opgevolg.

    Ja!, definitief NIE die goedkoopste versekeraar nie. Dis n feit. Ek glo maar ek betaal vir dit wat ek tot nou toe al ontvang het.
    Soos ek se, ek hoop nie ek gaan eendag my woorde sluk nie.
    Wanneer laas het jy korrespondensie van hulle af ontvang? As my geheue my nie in die steek laat nie was hulle in Januarie deur Momentum/Metropolitan oorgeneem? Dalk word die naam nog in bemarking gebruik?

  19. #78
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,585
    Thanked: 3556

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Reenen, sommer vir interessantheid, wat was toe fout?
    We can't change the wind but we can set our sails

  20. #79
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    60
    Posts
    1,163
    Thanked: 1389

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek was 35 jaar by dieselfde versekeraar en is steeds by dieselfde makelaar.
    In 34 jaar het ek 2 geysers, 1 motorongeluk en 1 inbraak geŽis.
    Laasjaar bars 'n geyser, my sekuruteitshek se battery en sonpaneel word gesteel, 'n idioot ry met sy karavaan agter hom voor my in, daar word by my huis ingebreek, my yskas pak danksy Eskom op en my glasblad stoof se blad bars.
    Versekering betaal sonder probleme.
    Begin hierdie jaar weier versekeraar om my polis te hernu aangesien ek te veel eise ingedien het.
    Ek stem saam dat 6 eise in 1 jaar baie is, maar wys aan hulle uit dat 10 eise oor 'n periode van 35 jaar nie buitensporig is nie?
    Versekeraar weier steeds hernuwing.
    Makelaar verskuif my polis na ander versekeraar.
    Maandelikse premie is bykans 20% hoŽr "as gevolg van geskiedenis van baie eise".

    Dus:
    Ja, die feit dat jy baie geŽis het word onder versekeraars gedeel en
    NEE
    die gemiddelde hoeveelheid eise wat ingedien is vir die periode wat jy by daardie versekeraar verseker is/was word nie gedeel en/of in ag geneem nie.

    Bunch of sharks!
    Last edited by EttiennedK; 2020/07/15 at 10:30 AM.
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith

    1998 Nissan Patrol 4500 GRX
    1959 SII 88"
    196? S2B FC "Over Lander" Camper
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  21. The Following User Says Thank You to EttiennedK For This Useful Post:

  22. #80
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Reenen, sommer vir interessantheid, wat was toe fout?
    Sensor op condenser/aircon radiator het n knock weg in ongeluk. Hom net vervang.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  23. The Following 2 Users Say Thank You to Reenen For This Useful Post:

Page 4 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •