Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel - Page 2

Page 2 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 21 to 40 of 104
  1. #21
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    So ek weet nie wat nog onderlangs of agteraf bespreek is nie. Ek het alle verslae en komunikasie aangevra.
    Maar bogenoemde is wat ek sover gekry het
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #22
    Join Date
    Jul 2018
    Location
    Cape Town
    Posts
    3
    Thanked: 3

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Reenen

    Alles wat ek tot dusver gelees het is net raaiskote.
    Fabrikaat en jaar van vervaardiging van die bakkie?
    Wat was die diagnose van die "Fitment Centre" - 'n koppelaar bestaal uit verskillende dele?

    Jammer, maar indien die diagnose dat die koppelaar se magnetiese spoel stukkend is, korrek is, is daar geen manier dat dit ongeluk skade kan wees nie.

    Die koste om die spoel vir slegs R500 te vervang met arbeid ingesluit, is die winskoop van die jaar!

    Tjerk Lammers
    Meer as 35 jaar ondervinding in die lugverkoeling bedryf.

  3. #23
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Tjerk View Post

    Op die stadium weet ek glad nie wat foutief is. Daar is aan my genoem die magnetiese spoel met geraamde koste, vir versekering gesÍ hele pomp.
    Ek kon nog glad nie my bakkie kry om 2de opinie te kry, is nog by bakwerke.

    As die spoel nie kon beskadig in ongeluk, lÍ die fout nie by spoel. Want bakkie se aircon het nog gewerk die oomblik voor ongeluk. Na ongeluk, nie meer nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #24
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Pretoria
    Age
    30
    Posts
    588
    Thanked: 888

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Dalk keur hulle dit af omdat die assessor die briewe in Comic Sans tik?

  5. The Following 2 Users Say Thank You to Toxxyc For This Useful Post:

  6. #25
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Fitment centre is so der my medewete of goedkering gekies.

    Persoonlik het ek ook geen vertroue in sy diens, maar hey, was nie my keuse...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #26
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Direk met assesor gepraat.

    Baie beter om direk te praat.
    Behoort binnekort uitgesort te wees.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  9. #27
    Join Date
    Oct 2012
    Location
    otjiwarongo
    Age
    49
    Posts
    1,096
    Thanked: 156

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    [QUOTE=Reenen;4342030]Ek het die brief aangevra wat fitment centre vir bakwerke gestuur het, waarop eis afgekeer is.

    Brief is ietwat anders as wat ek uit versekering hoor.

    Benefit of doubt moet na klient gaan. Ek is in versekering en ons sou dit betaal het as daar nie 100% bewys was dat daar n ander oorsaak was. Maar dit het gewerk voor ongeluk en jy moet klient in selle posisie terug plaas.

    2017 VW Amarok 3.0 TDi V6 4Motion D/Cab
    2020 VW T Cross Highline R Line
    2019 Bushlapa Miskruier 1616

  10. #28
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    heidelberg g
    Age
    45
    Posts
    548
    Thanked: 22

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    die skade verslag se bewoording is dalk verkeerd gestel.

    ons werk elke dag met versekerings eise.
    ons is assessors en diensverskaffers in ons eie gebied.

    ek het eendag n verslag getik.
    die skade wat ons gevind het was as gevolg van weerlig/ power surge.

    die ondersoek van die elektroniese kontrole kaart het geen direkte skade opgehad nie, maar as gevolg van ons ondervinding was dit maklik om die klou by die oor te kon sit.

    ek het egter die fout gemaak, om op die verslag te skryf, "faulty" en nie beskadig nie.

    daai faulty het die klient sy eis gekos, al het ek die versekering daarop gewys dat my huistaal afrikaans is en ek die verkeerde word keuse gebruik het..

    want die ding is mos foutief!!!!
    verkeerd dit moes gelees het, beskadig.

    so, kon die compressor beskadig gewees het met die ongeluk?
    of is hy foutief oor wear and tear.

    so asb, almal moet kennis neem.

    wanneer n kwotasie aangestuur word, moet die rede vir die skade aangedui word.

    bv. repair "%%%%%%" due to lightning damage/ surge/ water/ hail ens.

  11. The Following 4 Users Say Thank You to willem wikkel spies For This Useful Post:

  12. #29
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    1,202
    Thanked: 216

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Ek stoei nou juis ook met my versekering.

    Einde verlede jaar was ek in 'n klein ongelukkie en kry toe 'n kwotasie. Op die kwotasie staan: Replace bonnet catch.

    Die jong assesor reken my toe nee, dis nie nodig nie. En stuur die kar na sy voorkeur paneelklopper.

    5 Maande later gaan die bonnet skielik in die ry oop. Die voertuig is herstel maar ek is glad nie te vinde om die bybetaling te maak nie - die probleem part was mos voorheen gelys om vervang te word?

    Die versekering se argument is dat as daar fout was met die part sou dit binne 2 weke fout gegaan het?

    Ek vermoed ons gaan by die ombud draai.
    I have met some crazy people. They have made me their leader...

    Si vis pacem, para bellum

  13. The Following User Says Thank You to thabogrobler For This Useful Post:

  14. #30
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by thabogrobler View Post
    Ek stoei nou juis ook met my versekering.

    Einde verlede jaar was ek in 'n klein ongelukkie en kry toe 'n kwotasie. Op die kwotasie staan: Replace bonnet catch.

    Die jong assesor reken my toe nee, dis nie nodig nie. En stuur die kar na sy voorkeur paneelklopper.

    5 Maande later gaan die bonnet skielik in die ry oop. Die voertuig is herstel maar ek is glad nie te vinde om die bybetaling te maak nie - die probleem part was mos voorheen gelys om vervang te word?

    Die versekering se argument is dat as daar fout was met die part sou dit binne 2 weke fout gegaan het?

    Ek vermoed ons gaan by die ombud draai.
    Daar is mos n 6 maande waarborg as iemand gewerk het op jou voertuig. Die skade is vir die hersteller van voertuig se rekening.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. #31
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    heidelberg g
    Age
    45
    Posts
    548
    Thanked: 22

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Daar is mos n 6 maande waarborg as iemand gewerk het op jou voertuig. Die skade is vir die hersteller van voertuig se rekening.
    en dis hoekom ons alle elektroniese komponente vervang op ons eise.
    dit kos dalk n bietjie meer, maar as jy soos ek elke maand tussen 18k en 23k n maand aan petrol uitry....dan is daai r400 die moeite werd.

    as ons terug moet ry site toe, dan verloor ons.

    ek kan, net dit wat stukkend is nou vervang, maar in twee weke as iets fout gaan is dit vir my rekening.
    die versekering gaan dit nie aan my uit betaal nie weens die feit dat die eis afgehandel is.

    as julle maar net weet hoe belangrik fotos is.

    hulle lieg nooit nie en jy kan hom nie verkeerd bewys nie "waar mense eerlik en opreg is"
    selfs video clips.

    dalk n bietjie van die topic af.
    daai bliksems wat so kaanse vat, selfs in ons blanke geleedere...... ons gaan jou nog uitvang.
    dan gaan jy lang trane huil......

    nou die dag, n klient van in sy tagtigs gevang bedrog pleeg, want dis waarop dit neerkom.

    as jy eerlik is met n eis, dan behoort dit alles goed af te loop.
    ja daar is gevalle wat verkeerd gaan, maar hulle is in die minderheid.

    en Dirk sal my seker weer aanspreek....lmga!!!

  16. #32
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by willem wikkel spies View Post
    die skade verslag se bewoording is dalk verkeerd gestel.

    ons werk elke dag met versekerings eise.
    ons is assessors en diensverskaffers in ons eie gebied.

    ek het eendag n verslag getik.
    die skade wat ons gevind het was as gevolg van weerlig/ power surge.

    die ondersoek van die elektroniese kontrole kaart het geen direkte skade opgehad nie, maar as gevolg van ons ondervinding was dit maklik om die klou by die oor te kon sit.

    ek het egter die fout gemaak, om op die verslag te skryf, "faulty" en nie beskadig nie.

    daai faulty het die klient sy eis gekos, al het ek die versekering daarop gewys dat my huistaal afrikaans is en ek die verkeerde word keuse gebruik het..

    want die ding is mos foutief!!!!
    verkeerd dit moes gelees het, beskadig.

    so, kon die compressor beskadig gewees het met die ongeluk?
    of is hy foutief oor wear and tear.

    so asb, almal moet kennis neem.

    wanneer n kwotasie aangestuur word, moet die rede vir die skade aangedui word.

    bv. repair "%%%%%%" due to lightning damage/ surge/ water/ hail ens.
    Ek het met assesor self gepraat.

    Hy het afgekeer op grond van wat ďdeskundigeĒ se verslag gesÍ het.

    Assesor wil baie graag dieveis goed keer, maar kan nie op dit wat hy voor hom het. Hy het my aangesÍ om voertuig na my diensagent te vat, dat hulle n bevesting gee aircon was werkend reg voor insident, n kwotasie gee om reg te maak met wat ookal gebreek het tydens insident, en hy keer dit goed.
    So ek kry my voertuig more van paneelkloppers, en maandag gaan dit na nissan vir herstel.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #33
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Brakpan
    Age
    50
    Posts
    3,368
    Thanked: 142

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Daai assesor vat n kans. Se hom jy gaan na n ander makelaar toe. Hulle soek net verskonings om nie uit te betaal nie. Noe almal is goed of sleg nie. Ek verstaan hulle doen net hulle werk. Maar partykeer is hulle belaglik met die verskonings. Toe ek my Toyota afgeskryf het het hulle als beloer. En uitbetaal want als was reg voor die ongeluk.
    Four wheels move the body,
    Landys move the soul.
    0614512283
    Current: Discovery 1 V8i
    Next landy, D3 V8 HSE Previous one.D1 300 TDi donkey, D1 V8 Fuel THIEF!!! freelander 1, biggest pos known to man,

  18. #34
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Sam vd Merwe View Post
    Daai assesor vat n kans. Se hom jy gaan na n ander makelaar toe. Hulle soek net verskonings om nie uit te betaal nie. Noe almal is goed of sleg nie. Ek verstaan hulle doen net hulle werk. Maar partykeer is hulle belaglik met die verskonings. Toe ek my Toyota afgeskryf het het hulle als beloer. En uitbetaal want als was reg voor die ongeluk.
    Nee, ek is met die assesor hier.

    Hy werk met wat hy voor hom het.
    Last edited by Reenen; 2020/07/20 at 12:09 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  19. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  20. #35
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Bosveldsig, Nylstroom/Modimolle
    Age
    65
    Posts
    1,896
    Thanked: 208

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Pyne, my vraag is hoekom moet mens baklei.
    Staan maar stewig, hulle moet dit reg maak.

    'n Ander voertuig het agter in my Fiesta vasgery, op sy cell foon gesit insteede dat hy kyk wat voor hom aangaan.

    Het 3 kwotasies gekry wat na aanmekaar was.
    Die asessor het my egter na 'n totaal ander panelklopper verwys vir herstel.
    Nuwe goed moes installeer word.
    Kry die voertuig terug en alles lyk nie reg nie.
    Inspeksie deur vriend (paneel klopper beroep) en myself by die herstel plek vind dat onderdele reg gemaak is.

    Terug na versekering direk sonder die assesor.

    Motor is weer herstel met nuwe onderdele, die asessor het sy werk verloor en die bestuurder by die paneel klopper moes bedank of hulle swatlys die maatskappy. Weet nie wat alles agter die skerms gebeur het nie.

    Toe geen bybetaling en die ou parte was beskikbaar.
    Danie & Marinda - die wiele is rond, dus moet hulle hardloop - afgetree nou leef ons net.
    2017 BL - Kewer B1115 RUS WA GP - bos en kamp tyd
    2016 Ford Fiesta Ecoboost - daaglikse ryding
    2013 Ford Ranger 3.2 DC XLT 4x4 - nuwe rondloop ry ding, nou sleep ons! (2017)
    2011 Echo 4, die RUSWA-ZN - (verkoop 44 000 km)
    2010 Ford Ranger 2.5 DT DC XLT 4x4 - rondloop ry ding met "bietjie ekstra" krag (Verkoop 177 000 km)
    2005 Chev Aveo - Afgeskryf (2016 130 000)
    2005 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 180 000)
    2003 Opel Corsa 17DTi - Geruil (warm enjin 150 00)
    2000 Nissan Hardbody - Geruil (pyne by die duisended 52 000 km)
    1998 Opel Kadett - Dogter se wiele geword in 2003 (baie warm enjin 116 000 km)
    1990 Datsun 1800 short wheelbase - Pa se ou plaas bakkie, na die Nissan die pad gevat het met sy probleme in 2003 (117 00km)
    1990 Hilux 2.4D - en hy kon loop, pomp en top gewerk aan.
    1984 Opel Commondore - het gehardloop
    1983 Safary 3 karavaan - verkoop en begin tent in 2000 (51 000 km)
    1980 Ford Granada 3.0 - warm enjin afgeskryf
    1969 VW 1600 TL - geen einde nie, warm enjin en geruil
    1968 VW 1600 L - geen einde en baie warm enjin, verkoop in 1998 (328 000 myl/525 000 km)

    .

  21. #36
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    43
    Posts
    1,202
    Thanked: 216

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by thabogrobler View Post
    Ek stoei nou juis ook met my versekering.

    Einde verlede jaar was ek in 'n klein ongelukkie en kry toe 'n kwotasie. Op die kwotasie staan: Replace bonnet catch.

    Die jong assesor reken my toe nee, dis nie nodig nie. En stuur die kar na sy voorkeur paneelklopper.

    5 Maande later gaan die bonnet skielik in die ry oop. Die voertuig is herstel maar ek is glad nie te vinde om die bybetaling te maak nie - die probleem part was mos voorheen gelys om vervang te word?

    Die versekering se argument is dat as daar fout was met die part sou dit binne 2 weke fout gegaan het?

    Ek vermoed ons gaan by die ombud draai.
    Sorry vir die highjack Reenen,

    Vandag my bakkie by die paneelklopper gaan haal. Hulle het hom waaragtig mooi reggemaak.

    Ek het met die eienaar gepraat en vertel van my treurmare. Sy onofisieele raad was om aan te hou moun. Hy se as die klient lank genoeg moun(seker as hy rede het) sal hy kry wat hy wil he. Dus gaan ek nou begin met 'n mooi lang epos!
    I have met some crazy people. They have made me their leader...

    Si vis pacem, para bellum

  22. The Following User Says Thank You to thabogrobler For This Useful Post:

  23. #37
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Was maar net paai oraaitjies van assesor en santam.

    Weier nog steeds.

    Is nou na ombudsman.

    Toe begin ek maar rond shop vir ander kwotasies, want n versekeraar wat wat nie jou dek nie, is net mooi niks werd nie.

    Bottom line. Santam doen my n ###### guns deur nie die AC uit te betaal nie. Ek skuif al my besighede, met al my voertuie en implimente na iemand anders. Al betaal santam nie uit, betaal die verlaging in premies dit in 2-3 maande.

    N klein bietjie elke maand op 60 voertuie, sowel as al die plaas dekking, add vinnig op.

    Om nie eens van oesversekering te praat nie...

    Dankie Santam. Julle het my n massiewe guns bewys deur ware kleure te wys.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  24. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

    wdw

  25. #38
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Randfontein
    Age
    33
    Posts
    1,967
    Thanked: 2656

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Mens verwag nogal dat hulle na hulle kliente sal kyk. Ek het ook die week my versekering geskuif. Toe hulle agter kom ek wil kanseleer will hulle kom met afslag. Pleks het hulle net van die begin af vir my n beter premie gegee maar nee hulle wil mens mos hard ry.
    Willie Knoetze

    2000 Land Rover Discovery II TD5
    2020 Nissan NP300 2.5TDi S/C

  26. #39
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,199
    Thanked: 3191

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Nuwe versekering werk uit op 66% van santam, met selfde dekking, en laer bybetalings.

    Outsurance het ook kwoteer, maar was 2.5 maal duurder..,
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  27. #40
    Join Date
    Jul 2017
    Location
    Somerset West
    Age
    31
    Posts
    179
    Thanked: 322

    Default Re: Ongeluk, en versekering weier om skade te herstel

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    want n versekeraar wat wat nie jou dek nie, is net mooi niks werd nie.
    Op die plaas slag julle mos goed wat nie kan dek nie
    Jacques Jooste

    2011 Triton 3.2 Auto 4x4

Page 2 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •