Fire fighter build fred - Page 3





Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 47 of 47
  1. #41
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,354
    Thanked: 1150

    Default Re: Fire fighter build fred

    Click image for larger version. 

Name:	20200404_160635.jpg 
Views:	107 
Size:	221.0 KB 
ID:	565539Click image for larger version. 

Name:	20200404_160635.jpg 
Views:	107 
Size:	221.0 KB 
ID:	565539



    Click image for larger version. 

Name:	20200407_091416.jpg 
Views:	100 
Size:	265.6 KB 
ID:	565540
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  2. #42
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    58
    Posts
    4,294
    Thanked: 1134

    Default Re: Fire fighter build fred

    Hi Uys. Het die sisteem 'n pressure relief, sodat daar nie pype gebars word, of die pomp die heeltyd teen druk werk wanneer al die uitlate toe is? Maak seker dat die top link brackets baie stewig en sterk is. Dit is gewoonlik 'n swak plek. Indien nodig, box die top tube, en 'n brace bo- oor die tenk sodat die U nie ooptrek nie.
    Last edited by Pieterk; 2020/04/07 at 12:26 PM.
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  3. #43
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,354
    Thanked: 1150

    Default Re: Fire fighter build fred

    Pieter.

    Ja, die hele stelsel het pressure relief op:

    Click image for larger version. 

Name:	20200407_122801.jpg 
Views:	94 
Size:	263.1 KB 
ID:	565547


    Top link konneksie is gemaak van channel met die agterste flange nog aan - net die voorste flange afgesny:

    Click image for larger version. 

Name:	20200407_122751.jpg 
Views:	101 
Size:	188.3 KB 
ID:	565548
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  4. #44
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,354
    Thanked: 1150

    Default Re: Fire fighter build fred

    Quote Originally Posted by Pieterk View Post
    Indien nodig, box die top tube, en 'n brace bo- oor die tenk sodat die U nie ooptrek nie.
    Ja, daarmoet n brace bo-oor kom - ek is besig om n paar opsies te ondersoek - wil nie he dit moet soos n "after thought" lyk nie.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  5. #45
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Centurion
    Age
    38
    Posts
    4,221
    Thanked: 292

    Default Re: Fire fighter build fred

    Smaak my jy wil daai ding somer net van die bakkie af kan drop... letterlikÖ. Drop en go stelsel
    2017 Mitsubishi Triton 2.4 D/C 4X4 Auto Diesel


    Lynx Bashplate
    DIY Drawer system
    DIY Drop Fridge Slide
    My ULTIMATE dual battery box

    .

  6. #46
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    43
    Posts
    12,354
    Thanked: 1150

    Default Re: Fire fighter build fred

    Quote Originally Posted by SinWolf View Post
    Smaak my jy wil daai ding somer net van die bakkie af kan drop... letterlikÖ. Drop en go stelsel



    Op die stadium kan ek nog die raam optel - net net, maar ek kan nog.
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  7. #47
    Join Date
    Mar 2020
    Location
    Somerset West
    Age
    43
    Posts
    2
    Thanked: 1

    Default Re: Fire fighter build fred

    EK is deel van die Volenteer Wildfire Services in die Weskaap. Ons gebruik baie meer die bakkie sakkie op een plek van waar ons n pyp sal vat na die brand. Gevolglik het ek by die groter ouens met die oog gesteel en vir my n kraan bank tussen pomp en hose reel opgesit. Ek kan met geka coupling 25mm kopppel of met instantaneous n 38, 45 of 65mm vir oor pomp of vir lang afstande. Ek het gegaan vir n lae druk stelesel want ons water is nie skoon nie en hoŽ druk pompe soek skoner water. Met regte branch en druk kan ek net so min water soos n hoŽ druk gebruik.

    Nou het ek n lekker opsie vir "hose reel" vinnig of terwyl ek beweeg met die opsie van vinnige konneksie van 25-65mm pyp as ek langer afstande werk of op een plek staan.

    PS: Allen op die foto is die persoon wat die krane bank vir ons gebou het
    Attached Images Attached Images  

  8. The Following User Says Thank You to Mudwall For This Useful Post:

    Uys

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •