Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3
Results 41 to 47 of 47
  1. #41
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    905
    Thanked: 977

    Default Re: Ford Ranger build quality

    Dit is n probleem waarvan Ford bewus is. Die bak is versterk met die 2016/17 facelift. Eerste T6 het hulle blykbaar brackets vas gebout voor om dit te voorkom sover ek kan onthou. Ek het n 2017 gehad en verkoop met byna 80 000km op, met n aluminium canopy wat met brackets vasgesit is. Geen probleem. Ford sal die bak vervang onder waarvorg as hy kraak met n Ford approved accessory wat reg monteer is met brackets. Die brackets maak die tralies / canopy vas aan die binnekant van die bak waar die anchor points is. Jy bout die hakke los, installeer die brackets en bout hulle weer met die hakke in plek bo-op vas. Dus word al die gewig op die anchor points gedra. Geen gewig op die rand van die bak nie. Myne het net n foam strip tussen in om te seel vir water en stof. Tralies is Bosal die enigste Ford approved maak waarvan ek weet.

    Onthou ook dat tralies en aluminium canopies baie rigid is. Fibreglass canopies is baie afhanklik van die bak om regop te bly. Enige iemand wat al n fibreglass en aluminium canopy self op en af gehaal het sal weet hoe floppy n fibreglass canopy is. Ek dink die fibreglass canopy se beweging en die montering is te blameer.
    20 Ranger Supercab 2.2 auto XLS 4x4
    18 Ranger Double cab Tdci (Swambo)
    12 Conqueror courage

    Dawie van der Merwe
    If you fail to plan, you plan to fail.
    A goal without a plan is just a dream.

  2. The Following User Says Thank You to LandyLove For This Useful Post:


  3. #42
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,839
    Thanked: 3926

    Default Re: Ford Ranger build quality

    Quote Originally Posted by Bosvark Kzn View Post
    Ek aanvaar dit kan op enige bakkie gebeur. Maar ek het al ophou tel hoeveel bakkies ek die laaste 25 jaar gehad het, en het dit nog nooit gesien nie, dis hoekom ek verbaas was toe die dame vir my wys hoe lyk die Ford na 2 jaar en die bakkie werk nie eers hard nie.

    As n bakkie elke hard werk, swaar gelaai word en slegte paaie ry (soos meeste van my bakkies) kan mens dit nog soort van verwag, maar regtig, as n bakkie wat teerpad ry en nooit vrag dra so lyk na twee jaar, moet ek tot die gevolgtrekking kom dat dit nie goeie kwaliteit is nie. Ek het 8 Isuzus, paar Land Rovers en n Amarok, het al Hilux ook gehad, en nie een van hulle het n bak gehad wat kraak nie, en my bakkies werk hard.
    Al my navaras dit gedoen
    My bure se fords en isuzus en toyotas dit ook gedoen.

    Ek sien dit vrek baie.

    Daar is hordes threads daaroor.
    Daar is baie jokes daaroor.

    Dit is realiteit

    Nissan smeer hul gat daaraan af.

    Het dit oorweeg om my navara laas week in te ruil oo een van laaste v9xe wat hier verkoop was. Handelaar vra wat is fout op myne. Ek s bak gekraak. Hy s dit is maar standaard op al (meeste) die inruil bakkies
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #43
    Join Date
    Jan 2014
    Location
    Hermanus
    Age
    57
    Posts
    1,864
    Thanked: 701

    Default Re: Ford Ranger build quality

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Al my navaras dit gedoen
    My bure se fords en isuzus en toyotas dit ook gedoen.

    Ek sien dit vrek baie.

    Daar is hordes threads daaroor.
    Daar is baie jokes daaroor.

    Dit is realiteit

    Nissan smeer hul gat daaraan af.

    Het dit oorweeg om my navara laas week in te ruil oo een van laaste v9xe wat hier verkoop was. Handelaar vra wat is fout op myne. Ek s bak gekraak. Hy s dit is maar standaard op al (meeste) die inruil bakkies
    Ek het dit al voorheen genoem maar ek dink die probleme het begin toe die bakkies se agter klappe nie meer met handvatsels die kante na mekaar toe getrek het nie. Nou is dit net deur tipe slotte om die bak toe te hou met 'n handvatsel in die middel om die slotte te release. Op die ou bakkies was die kante stewiger omdat hulle vasgetrek was teen die klap.

    My eerste T6 Supercab se bak het gekraak en na 'n lang geveg en 2 briewe aan Leisure Wheels het Ford my bakkie reggemaak. Ek het daarna amper 200 000km gery sonder enige probleme. My D/C het nou 218 000km en daar is geen teken van kraak nie. Maar hulle is daarna op die regte manier vasgesit.

    Enigiets wat mens koop kom gewoonlik met gebruiksinstruksies. As jy dit nie volg nie, maak dit nie die produk sleg nie.....dit s iets van jou wat nie ag slaan op instruksies en dan 'n geveg wil opsit oor hoe swak die produk is. En terloops my/ons hele geveg destyds met Ford was dat die regte intruksies nie by ons en/of die handelaars uitgekom het. Nou is dit oor die algemeen algemene kennis en bitter min verskaffers sal nou enigiets op die bak sit sonder die regte brackets.
    Live life to the fullest....no matter what!

  5. #44
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    38
    Posts
    905
    Thanked: 977

    Default Re: Ford Ranger build quality

    Polyguard het my 2 pryse gegee op tralies. Chevron en Bosal. Bosal R1000 duurder en Ford approved. Chevron nie Ford approved. So jy word ingelig vooraf, dus le die aanspreeklikheid by jou.
    20 Ranger Supercab 2.2 auto XLS 4x4
    18 Ranger Double cab Tdci (Swambo)
    12 Conqueror courage

    Dawie van der Merwe
    If you fail to plan, you plan to fail.
    A goal without a plan is just a dream.

  6. #45
    Join Date
    Aug 2020
    Location
    Cape Town
    Age
    62
    Posts
    4
    Thanked: 0

    Default Re: Ford Ranger build quality

    South Africa built Ford Everest is about the worst piece of crap u can get, tailgate not aligned, doors not aligned....and im talking 2020 models.

    Even GWM/HAVAL/ Cherry quality is streets ahead.

  7. #46
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Kempton Park
    Age
    51
    Posts
    53
    Thanked: 952

    Default Re: Ford Ranger build quality

    Quote Originally Posted by yunusk View Post
    South Africa built Ford Everest is about the worst piece of crap u can get, tailgate not aligned, doors not aligned....and im talking 2020 models.

    Even GWM/HAVAL/ Cherry quality is streets ahead.
    So get one of them then, cut you losses and endure more..

  8. The Following User Says Thank You to caesarcp For This Useful Post:


  9. #47
    Join Date
    Jun 2009
    Location
    Ceres & Strand
    Age
    45
    Posts
    701
    Thanked: 62

    Default Re: Ford Ranger build quality

    Saw this Hilux today, and it's not the first. As was said, it happens on all the modern bakkies if you don't fit canopies or rails with the correct brackets. Click image for larger version. 

Name:	20210528_052840.jpeg 
Views:	62 
Size:	20.6 KB 
ID:	616853Click image for larger version. 

Name:	20210527_114704.jpg 
Views:	57 
Size:	52.8 KB 
ID:	616854
    2010 Ford Ranger 2.5TD XLT 4X4

Page 3 of 3 FirstFirst 1 2 3

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •