Kamp Plek





Results 1 to 12 of 12

Thread: Kamp Plek

  1. #1
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,936
    Thanked: 412

    Default Kamp Plek

    Wat stel julle voor wil by een van hulle gaan kamp was al by Dube gewees.

    Bosveld Oases of Onverwags Oord

  2. #2
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    775
    Thanked: 809

    Default Re: Kamp Plek

    Bosveld oase is lieflik. sal oor en oor gaan

  3. #3
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Roodekrans
    Age
    45
    Posts
    295
    Thanked: 58

    Default Re: Kamp Plek

    Sjoe, in daardie omgewing is daar so baie opsies. Hang maar seker af waarna jy opsoek is. Besig of stil, bos of resort.
    Bosveld Oase is altyd 'n wenner. So ook Klein Paradys. Hulle is baie dieselfde en baie om te doe vir die kids.
    Ons was laas naweek by Willemsrus Dinokeng. Stunning plek, net een swembad vir die kinds, maar dit is stunning.
    Sondela, Bosfontein, Weesgerus.
    Al die plekke hierbo is nice. Was al paar keer by elkeen van hulle.
    Sal nog aanstuur as ek onthou.
    Stefan

    2018 Toyota Hilux V6 auto 4X4 double cab with a few extra's
    2019 Bush Lapa Ratel 4
    2019 BMW X1 M-Sport 2.0D (Swambo platkar)
    2018 Toyota Etios Sprint (daily platkar drive)
    2017 Ford Ranger 3.2 auto 4X4 double cab - sold
    2016 Volvo V40 D4 Geartronic - sold
    2008 Gypsey Gold Caravan - sold

  4. #4
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Centurion, Pretoria, SA
    Age
    67
    Posts
    1,219
    Thanked: 358

    Default Re: Kamp Plek

    Die verskil gaan wees of jy jong kinders het of nie. As jy al by Dube was sal ek se die vergelyking is Dube is oorgebruik. IAW die gras is min (ja dit was droe tye) baie bedrywig (maar kinders geniet dit) die ou badkamers is onaanvaarbaar, maar anders lekker. Bosveld op die andeer kant is verskriklik netjies meeste staanplekke met vol gras, netjiese paaitjies en badkamers puik. Dit sal wel stil wees in vergelyking met Dube en as kinders daarmee kan leef dan sal dit defitef n gooie keuse wees. Bosveldt doen baie moeite en dit wys.
    Last edited by Sneaky Pete; 2020/02/26 at 02:06 PM.
    SOMETIMES I WAKE UP GRUMPY,
    SOMETIMES I JUST LET HER SLEEP!

  5. #5
    Join Date
    Aug 2015
    Location
    Roodekrans
    Age
    45
    Posts
    295
    Thanked: 58

    Default Re: Kamp Plek

    Quote Originally Posted by Leon Venter View Post
    Wat stel julle voor wil by een van hulle gaan kamp was al by Dube gewees.

    Bosveld Oases of Onverwags Oord
    Skuus Leon, sien nou jy vra tussen die 2 en nie ander opsies nie. Ek moet beter lees
    Bosveld Oase beslis.
    Soos die ander reeds gese het. Groot gras staanplekke, skoon, baie om te done vir die kids en net een lekker kamp plek in my oe.
    Stefan

    2018 Toyota Hilux V6 auto 4X4 double cab with a few extra's
    2019 Bush Lapa Ratel 4
    2019 BMW X1 M-Sport 2.0D (Swambo platkar)
    2018 Toyota Etios Sprint (daily platkar drive)
    2017 Ford Ranger 3.2 auto 4X4 double cab - sold
    2016 Volvo V40 D4 Geartronic - sold
    2008 Gypsey Gold Caravan - sold

  6. #6
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,936
    Thanked: 412

    Default Re: Kamp Plek

    Baie dankie vir die trugvoer manne ek waardeur dit.
    4x4 Superman daars nie fout nie.
    Was nou al by paar plekke daar in Brits se omgewing wil ander plekke ook probeer.
    Bosveld Oases gaan ek dan kamp.
    Wil net lekker rustig gaan sit en ontspan.

  7. #7
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    4,263
    Thanked: 176

    Default Re: Kamp Plek

    Leon, jy sal nie verkeerd gaan met Bosveld Oase nie. Ons was al 'n paar keer daar. Awesome met baie netjiese ablusies
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  8. #8
    Join Date
    Jun 2014
    Location
    Centurion
    Age
    49
    Posts
    37
    Thanked: 14

    Default Re: Kamp Plek

    Ek kan ook definitief Bosveld Oase aanbeveel - baie lekker kampplek.

  9. #9
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,936
    Thanked: 412

    Default Re: Kamp Plek

    Tina baie dankie waardeur sal beslis gaan.
    En al die stands is seker ok of moet ek nie naby die swembad staan nie.

  10. #10
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    4,263
    Thanked: 176

    Default Re: Kamp Plek

    Eish, bietjie vergeet watter nommers so dalk beter wees, maar die swembad (warm) is nie regtig 'n probleem nie.

    Koue swembad word nie uitermate benut nie. Die water is damm koud. Gaan net tenminste een maal soontoe en besluit dan.

    Wat ons van hou is dalk nie wat jy soek nie. Ons was daar saam die kerk se kamp groep.
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  11. #11
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Pretoria
    Posts
    775
    Thanked: 809

    Default Re: Kamp Plek

    Quote Originally Posted by Leon Venter View Post
    Tina baie dankie waardeur sal beslis gaan.
    En al die stands is seker ok of moet ek nie naby die swembad staan nie.
    Die verhitte swembad is in die kamp, maar nie regtig n geraas nie, die kou swembad en glybane is half "eenkant", so dit is ook nie regtig n versteuring nie. Die foto hoer onder gee jou n beter idee van hoe eenkant die swembad en bane is.
    Attached Images Attached Images  

  12. #12
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Helderkruin
    Age
    54
    Posts
    1,936
    Thanked: 412

    Default Re: Kamp Plek

    My plek is geboek by Bosveld Oases dankie vir almal se inligting.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •