My WegRy Botswana Article

Results 1 to 11 of 11
  1. #1
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Krugersdorp
    Age
    31
    Posts
    133
    Thanked: 94

    Default My WegRy Botswana Article

    Hi Guys.
    Just thought i will share my article that is in the newest WegRy Botswana Magazine.
    Thanks!
    Attached Images Attached Images
    2014 Nissan Pathfinder 2.5 SE 4x4
    2015 Conqueror Courage

  2. The Following 19 Users Say Thank You to Ruan_1 For This Useful Post:

  3. #2
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Pretoria
    Age
    58
    Posts
    565
    Thanked: 71

    Default Re: My WegRy Botswana Article

    Dankie, lekker gelees en heimwee gekry!!!

  4. #3
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    999
    Thanked: 945

    Default Re: My WegRy Botswana Article

    Baie nice Ruan. Stem dat dit baie herinneringe terug gebring het. Het jy erens dalk inligting oor die nuutste kostes by julle oorslaap plekke, spesifiek Moremi?
    One of the stupid mistakes in life is to underestimate peoples level of stupidity!

  5. #4
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Krugersdorp
    Age
    31
    Posts
    133
    Thanked: 94

    Default Re: My WegRy Botswana Article

    Quote Originally Posted by Luka View Post
    Baie nice Ruan. Stem dat dit baie herinneringe terug gebring het. Het jy erens dalk inligting oor die nuutste kostes by julle oorslaap plekke, spesifiek Moremi?
    Ons gaan nou weer die jaar Junie. Die kostes om na Khwai North Gate te gaan is R2100 vir 2 mense vir 4 nagte.
    En dan is dit nog jou park fees wat R1860 is vir die 4 dae vir my en my vrou.

    Het nou nog nie ander plekke bespreek in Moremi nie.
    2014 Nissan Pathfinder 2.5 SE 4x4
    2015 Conqueror Courage

  6. #5
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    999
    Thanked: 945

    Default Re: My WegRy Botswana Article

    Quote Originally Posted by Ruan_1 View Post

    Maw, amper R1000 per nag per paartjie! Eks bly ek was in 2011 daar (Xakanaxa). Kannie onthou hoeveel dit toe was nie, maar nie Naasteby soveel nie.
    One of the stupid mistakes in life is to underestimate peoples level of stupidity!

  7. #6
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Krugersdorp
    Age
    31
    Posts
    133
    Thanked: 94

    Default Re: My WegRy Botswana Article

    Ja ek moet se. die park fees is belaglik. maar as mens n mooi plek soos Moremi wil onderhou dan sal dit seker maar duurder word...
    2014 Nissan Pathfinder 2.5 SE 4x4
    2015 Conqueror Courage

  8. #7
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    999
    Thanked: 945

    Default Re: My WegRy Botswana Article

    Quote Originally Posted by Ruan_1 View Post
    Ja ek moet se. die park fees is belaglik. maar as mens n mooi plek soos Moremi wil onderhou dan sal dit seker maar duurder word...
    Ek hoor jou, maar dink bietjie mooi oor wat regtig onderhou word. In KNP bestaan meeste kampe uit staanplekke met 'n braaier, kraan en krag. Ablusie geriewe, kombuise en selfs swembaddens. Waar word die R1000 'n nag in Moremi gespandeer? Botswana is 'n besonderse plek, en ek is dankbaar ek het darem al meeste van Botswana getoer toe die kostes nog redelik was. Teen hierdie tariewe sal seker net die rykstes en Europeers ens kan gaan.
    Last edited by Luka; 2020/02/24 at 02:41 PM.
    One of the stupid mistakes in life is to underestimate peoples level of stupidity!

  9. #8
    Join Date
    Jun 2012
    Location
    Krugersdorp
    Age
    31
    Posts
    133
    Thanked: 94

    Default Re: My WegRy Botswana Article

    haha ja dit is seker so...
    2014 Nissan Pathfinder 2.5 SE 4x4
    2015 Conqueror Courage

  10. #9
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Brits
    Age
    37
    Posts
    2,085
    Thanked: 432

    Default Re: My WegRy Botswana Article

    Dit by die moeite werk. Baie mooi geskryf
    Renault Duster 1.5Dci 4WD

  11. #10
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    58
    Posts
    752
    Thanked: 678

    Default Re: My WegRy Botswana Article

    Well done! Mooi geskryf.

  12. #11
    Join Date
    May 2018
    Location
    Ede
    Posts
    78
    Thanked: 34

    Thumbs up Re: My WegRy Botswana Article

    Dank voor het delen van jullie belevenissen.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •