Page 15 of 16 FirstFirst ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 LastLast
Results 281 to 300 of 309
  1. #281
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,892
    Thanked: 5372

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by Harry OpieTremspoor View Post
    Daai Datsun, sal maklik 'n linker klink kan verkoop vir so hin "bakkie".
    Jaaaaa.........maar Bettie is my eintlike liefde Harry.

    Jy vat Bettie uit vir ete en dan fliek toe en gaan laai haar 11 uur by die Oom en Tannie af met 'n sagte skelm soentjie.

    Dan loop soek jy vir Olive op..........
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  2. #282
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,892
    Thanked: 5372

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Vanmiddag weer 'n ###### aanbod op Olive gekry.........Klient het hom half getrip toe ek vir hom se "nee sorry kannie replace nie".

    Olive staan op die stand, reg voor my Offies, daars nie plek by die huis met die Familia se rygoed nie.

    Maar wat de HEL koop ek weer vir wat die Koper aanbied
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  3. #283
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post

    Cruiser 105
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #284
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default Re: Olive the Nissan..........

    En as jy nie n 105 kan koop met wat koper aanbied, bied hy obviously nie genoeg aan.

    Easy.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #285
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,892
    Thanked: 5372

    Default Re: Olive the Nissan..........

    deleted - double post
    Last edited by Petri Oosthuizen; 2021/04/21 at 04:04 AM.
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  6. #286
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,892
    Thanked: 5372

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    En as jy nie n 105 kan koop met wat koper aanbied, bied hy obviously nie genoeg aan.

    Easy.
    Maar hoekom, dink jy die 105 is beter, Reenen??
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  7. #287
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    58
    Posts
    1,306
    Thanked: 1054

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Petri jy moet maar vir Olive begin uitverhuur....
    Don’t blame yourself over past mistakes. It’s like driving down the N1 while looking in the rear view mirror only.

    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 857 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 123 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +60 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 125 000 km

  8. #288
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Maar hoekom, dink jy die 105 is beter, Reenen??
    Verseker
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  9. #289
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    60
    Posts
    1,343
    Thanked: 3288

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Reenen is besig om te krap waar dit nie juk nie, Petri!
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith

    1998 Disco Tdi
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  10. #290
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by EttiennedK View Post
    Reenen is besig om te krap waar dit nie juk nie, Petri!
    Glad nie. Ek dink n 105 mag dalk Petri gelukkig kan maak.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  11. #291
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    57
    Posts
    5,996
    Thanked: 4682

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Petri, ek sal jou oor 'n week laat weet of die Blou Pou in die mark is nadat ek hom eers self gery het
    There is never a right time to do the wrong thing and never a wrong time to do the right thing!

  12. #292
    Join Date
    Aug 2013
    Location
    Tesselaarsdal (dis inni Kaap!)
    Age
    60
    Posts
    1,343
    Thanked: 3288

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Glad nie. Ek dink n 105 mag dalk Petri gelukkig kan maak.
    Petri het sy 105 verkoop en Olive terug gekoop...
    Ettienne de Kock

    "ASK YOURSELF HOW OLD YOU'D BE IF YOU DIDN'T KNOW THE DATE YOU WERE BORN" - Toby Keith

    1998 Disco Tdi
    1959 SII 88"
    1975 Land Rover Air-Portable Lightweight
    197? RRC
    AND SWAMBO's Unmentionable Abomination

  13. #293
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by EttiennedK View Post
    Petri het sy 105 verkoop en Olive terug gekoop...
    En tog oorweeg hy weereens om hom te verkoop.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  14. #294
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Gelukkig is hy wat heelpad kan kies en keur.

    Ek is van die dommes wat “geheg” raak aan n voertuig.

    Petri is in gelukkige situasie waar hy daagliks “droom” voertuie te sien en te koop kry, en kan koop. (En weer verkoop en geld maak).

    Ek maar net jaloers
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  15. The Following User Says Thank You to Reenen For This Useful Post:

  16. #295
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Age
    59
    Posts
    4,710
    Thanked: 4534

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    En tog oorweeg hy weereens om hom te verkoop.
    He is a car sales man after all....

    '98 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    '02 Daihatsu Rocky 'The Bully'

    "What can be asserted without evidence can also be dismissed without evidence."

  17. #296
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by Prof View Post
    He is a car sales man after all....

    Erens moet mens werk en plesier skei
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #297
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    54
    Posts
    9,892
    Thanked: 5372

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Verseker
    Koop dan vir jou een........??

    Ek like die Trollies deesdae kwaai. Beide die Trol en 105 het hulle goeie en sterk punte.....sure. Maar die Trol is net vir my 'n beter "package".......EN glad nie so swaar as wat almal se nie.

    Gaan heel waarskynlik sommer met haar af Kaap toe Vrydag, lekker spasie/gerief/reliable/sommer net alles nice.
    "Yes, I have a Bad Habit. I take Tea at Three".........Mick Jagger

  19. #298
    Join Date
    May 2010
    Location
    HONEYDEW
    Age
    54
    Posts
    2,918
    Thanked: 2521

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Ek was altyd 'n Toyota man maar al Petri en Reenen se geklets oor hulle Patrols het my laat besef hier is iets....

    Wel ek is nou op my tweede een en ek is verslaaf aan die Nissan.

    Hulle het meer hart as Toyota. Ek het al 6 Toyotas gehad en was baie lief vir hulle maar die Patrols voel hulle verstaan my en ek hulle.
    Zerubbabel 2 the 2008 4.8 turbo Patrol with some kit
    Nothing, not even a mighty mountain, will stand in Zerubbabel’s way! (Zech 4:7)

  20. #299
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Molopo
    Posts
    449
    Thanked: 250

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Erens moet mens werk en plesier skei
    Petri het maar 'n probleem met die gejeuk in die gat wat hy so gereeld kry

  21. #300
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    14,762
    Thanked: 3780

    Default Re: Olive the Nissan..........

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Koop dan vir jou een........??

    Ek like die Trollies deesdae kwaai. Beide die Trol en 105 het hulle goeie en sterk punte.....sure. Maar die Trol is net vir my 'n beter "package".......EN glad nie so swaar as wat almal se nie.

    Gaan heel waarskynlik sommer met haar af Kaap toe Vrydag, lekker spasie/gerief/reliable/sommer net alles nice.
    Ek is te dom vir Toyota
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 15 of 16 FirstFirst ... 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •