Nog n knock knock - Page 2





Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast
Results 21 to 40 of 50
  1. #21
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    9,229
    Thanked: 2737

    Default Re: Nog n knock knock

    Net so bietjie cast iron welding.
    It is not what you buy its what you build.

  2. #22
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Re: Nog n knock knock

    Maar het trekker gekoop met leg out of bed. So ek het nie daai stukkie nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #23
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    36,996
    Thanked: 12798

    Default Re: Nog n knock knock

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Net so bietjie cast iron welding.
    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Maar het trekker gekoop met leg out of bed. So ek het nie daai stukkie nie.
    ek weet jy is goed, nou wil ek sien hou sweis jy 'n stuk #3 Falkirk potyster op daai block, boor hom uit, en sit ringe in

    JY WEET JY WIL
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  4. #24
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Re: Nog n knock knock

    Sal sommer n stuk uit n ander ou blok uit slaan. Ek te heilig op my swart potte
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  5. #25
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    36,996
    Thanked: 12798

    Default Re: Nog n knock knock

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Sal sommer n stuk uit n ander ou blok uit slaan. Ek te heilig op my swart potte
    tensy die ander blok beter lyk? het die conrod net die block seergemaak, nie die silinder nie?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  6. #26
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    36,996
    Thanked: 12798

    Default Re: Nog n knock knock

    Stel baie belang in jou proses, gaan jy pre-heat en cast iron rods gebruik?
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  7. #27
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Re: Nog n knock knock

    Quote Originally Posted by jelo View Post
    tensy die ander blok beter lyk? het die conrod net die block seergemaak, nie die silinder nie?
    Ander blok is n ander maak. Wat ook n gat het. Wil net stukkie cast iron steel
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  8. #28
    Join Date
    Mar 2008
    Location
    De Wildt
    Age
    57
    Posts
    36,996
    Thanked: 12798

    Default Re: Nog n knock knock

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ander blok is n ander maak. Wat ook n gat het. Wil net stukkie cast iron steel
    post pics, ek is verveeld en moet voor my laptop sit
    2012 Jeep Sahara Unlimited 3.6 V6
    Percivamus

  9. #29
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Re: Nog n knock knock

    Laaaank in toekoms

    Ek probeer die trekkers net aan loop kry, sodat ek by die v8 in krat agter hulle kan uitkom...
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #30
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    76
    Posts
    11
    Thanked: 1

    Default Re: Nog n knock knock

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Laaaank in toekoms

    Ek probeer die trekkers net aan loop kry, sodat ek by die v8 in krat agter hulle kan uitkom...
    Dit lyk nie na 'n V8 in 'n krat nie. Dit lyk na 'n beetleenjin. Miskien is ek nie op die regte foto nie.

  11. #31
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Re: Nog n knock knock

    Quote Originally Posted by JohnMK View Post
    Dit lyk nie na 'n V8 in 'n krat nie. Dit lyk na 'n beetleenjin. Miskien is ek nie op die regte foto nie.
    Sorry. My bad. Ek ken nie verskil tussen n v8 en n beatle engine nie.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  12. #32
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Nog n knock knock

    Click image for larger version. 

Name:	IMG_7128.jpg 
Views:	252 
Size:	192.9 KB 
ID:	565451
    1300 beatle
    Last edited by Reenen; 2020/04/06 at 08:17 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #33
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    9,229
    Thanked: 2737

    Default Re: Nog n knock knock

    Hoop jy verwyder die cats
    It is not what you buy its what you build.

  14. The Following User Says Thank You to grips For This Useful Post:


  15. #34
    Join Date
    Aug 2019
    Location
    Kimberley / Edenvale
    Posts
    116
    Thanked: 94

    Default Re: Nog n knock knock

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_7128.jpg 
Views:	252 
Size:	192.9 KB 
ID:	565451
    1300 beatle
    Lyk meer soos `n Lexus engine

  16. #35
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Re: Nog n knock knock

    Quote Originally Posted by grips View Post
    Hoop jy verwyder die cats
    Eerste wat gewaai het
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  17. #36
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Re: Nog n knock knock

    Quote Originally Posted by Tiaan Pot View Post
    Lyk meer soos `n Lexus engine
    Starter sit op normale plek
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  18. #37
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Robertson/ Larissa, Greece
    Age
    56
    Posts
    5,311
    Thanked: 3075

    Default Re: Nog n knock knock

    Nice engine. Net vir 'n 4x4 sit sy olie filter of 'n nare plek!
    We can't change the wind but we can set our sails

  19. #38
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Re: Nog n knock knock

    Quote Originally Posted by Francois Theron View Post
    Nice engine. Net vir 'n 4x4 sit sy olie filter of 'n nare plek!
    Moet sÍ, beter as op n pajero. Maar dit is so n klein filtertjie, ek oorweeg om n remote filter op ander plek op te sit.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  20. #39
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Re: Nog n knock knock

    Lyk darem al anper na trekker
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0131.jpg 
Views:	99 
Size:	187.6 KB 
ID:	571107
    Click image for larger version. 

Name:	IMG_0132.jpg 
Views:	97 
Size:	195.1 KB 
ID:	571108

    Hy moet klaar. My trekkers bietjie min, 11 is op oomblik uitverhuur, en hulle soek nog. En ek kort self ook.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  21. #40
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,631
    Thanked: 2859

    Default Re: Nog n knock knock

    En hy loop. Nou net herbedraad, en remme soek.
    En al die bodypanels op sit.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Page 2 of 3 FirstFirst 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •