Mabua - ry met 'n Cruiser 4.5 EFI





Results 1 to 2 of 2

Hybrid View

Previous Post Previous Post   Next Post Next Post
  1. #1
    Join Date
    Mar 2014
    Location
    Harrismith
    Age
    56
    Posts
    13
    Thanked: 0

    Default Mabua - ry met 'n Cruiser 4.5 EFI

    Dit is ons eerste trip na Mabua en vra mede forum lede vir hulp en inligting Asb?
    1. Ons bespreking is van Nossob na Matopi - Lesholoago - Monamodi, gaan dan terug in SA by McCarthy's Rest. Ons ry met 'n Cruiser 4.5 EFI (180L tank petrol) glug-glug, en 'n HiLux D4D (standaard tank diesel), wat is julle voorstel vir die hoeveelheid brandstof benodig tot Tsabong? En natuurlik bietjie rondry ook?
    2. Hoe werk dit by die grens poste (Mabua en McCarthy's Rest), gaan by Twee Rivieren in. En wat is al die belangrike dokumente wat moet saam?
    3. Indien ons vleis oorhet van die trip, mag ons dit saamneem deur Botswana, want ons slaap oor by Springbokpan Gaste Plaas?

    Sal jul terugvoer baie waardeer.

  2. #2
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,740
    Thanked: 955

    Default Re: Mabua - ry met 'n Cruiser 4.5 EFI

    Grensposte is maklik aangesien jy uitgaan by Botswana na SA en behoort vleis nie 'n probleem te wees nie.

    Hul gaan jou instempel by Two Rivers in Botswana, onthou om jou customs daar te doen, geniet Kgalagadi en dan na Mabua en uit tot Tsabong, waar jy weer kan vol maak met diesel en dan by die grens stempel jy weer en deur is jyl

    Jy mag nie vleis invat nie, maar jy gaan in by Twee Rivieren en dit is nie 'n probleem nie, maar jy mag wel uitvat.
    Last edited by witklipbank; 2020/02/19 at 07:08 AM.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  3. The Following User Says Thank You to witklipbank For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •