Wie weet waar kan ek in SA hoor van computer boxe vir my F250 met n 7.3 powerstroke engine in soek dit vir spaar.
PCM en IDM.
Het gekyk op ebay en amazon daar is wil net eers hoor dalk is ek gelukkig voor ek koop