Inverter - battery cables supplier - Page 2

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 27 of 27
  1. #21
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,064
    Thanked: 361

    Default Re: Inverter - battery cables supplier

    Quote Originally Posted by KobusDJ View Post
    The welding cable is usually grey. I used red and black shrink sleeve on the ends for the + and -
    Funny that al the welding cables I had over the years none were grey. I have seen some grey coloured ones. I do however have some of this welding cable in 35mm. Just before the copper it has a white layer of insulation as well.
    I also made up a set of jumper cables using this cable some 40 years ago.
    Click image for larger version. 

Name:	welding-cable.jpg 
Views:	48 
Size:	36.8 KB 
ID:	558307

    This shows how flexible 35mm can be.
    Click image for larger version. 

Name:	welding-cables02.jpg 
Views:	42 
Size:	17.2 KB 
ID:	558308
    Last edited by ekkekan; 2020/02/15 at 08:42 PM.

  2. #22
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,064
    Thanked: 361

    Default Re: Inverter - battery cables supplier

    Quote Originally Posted by Fluffy View Post
    Actually, for the same, the loss at low voltage is the same as at high voltage. It’s the consequence that is different.

    2V loss at 12V is a train smash. 2V loss at 240v is of no consequence.
    Very true but I think <<Learnercamper>> tried to highlight the huge current when using 12V instead of 220V. The loss on the 12V side will only be the same if the 12V side has a cable that is 22 times the area of the 220V side as you know.

  3. #23
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,064
    Thanked: 361

    Default Re: Inverter - battery cables supplier

    Quote Originally Posted by hbannink View Post

    Ek het al met 25mm enkel core draad gewerk, dit en groter deursnee word gereeld gebruik vir oorhoofse krag drade (overheads).
    Miskien algemeen op lae HV en dunner maar op meeste oorhoofse lyne word multi strand gebruik met staal draad strands in die middel om rekking te verminder.
    Hoe dunner die strands hoe minder die dra kapasiteit dit is hoekom 'n 25mm welding kabel amper 2x dikker is as 'n GP 25mm, albei het omtrent die selfde dra kapasiteit.
    Ek wil net noem dat welding kabel op 35mm net 0.8mv/A/m voltdrop het terwyl die dikker huis tipe bedrading 'n 1.3mV/A/m het. Verder 'n 100% duty welding kabel kan 220A dra terwyl die dikker huis tipe draad slegs 125A kan dra. Dis nie my syfers maar soos deur 'n kabel vervaardiger deurgegee.

    Gebruik 'n 2.5 solid in 'n voertuig in plaas van 'n stranded wat dikker is en die vibrasie breek daardie solid reg langs die vasmaak punt af maar gebruik 'n stranded op lang runs en die volt drop is baie meer as die solid. As mens lank in die bedryf is/was dan weet ons soliede draad lyk pragtig in paneel bedrading maar soos genoem breek maklik af.

  4. #24
    Join Date
    Sep 2007
    Location
    Johannesburg
    Age
    62
    Posts
    5,408
    Thanked: 1830

    Jy is heeltemal reg met die laer spanning, dit was huis toevoer 220 - aard en mens moes baie versigtig wees met paal spasiëring. Kommersiele oorhoofse lyne is almal multi strand met 'n staal kern om die gewig te dra.

    Oppas vir die sweis kabel spesifikasies, dit kan 'n tameletjie wees, sweis kabel se werk siklus teen 220A is as 100% van 'n 5 minute siklus geneem en teen 80 grade C en dan ook net op 'n 100A stroom WS of GS

    Voltage Rating :100V AC or DC to earth for welding applications• Assumed ambient air temperature is 30°C. • Assumed maximum conductor temperature is 85°C. • Assumed duty cycle period 5 minutes.
    Die ouens wat mooi en netjiese werk gedoen het en kon waardeer is meestal afgetree of myle van enige gereedskap af Kan sien jy is ouskool
    Henk
    Adventure is out there go find it

    Fitment and trailer service. Agent for SnoMaster & Tentco
    Follow us on Facebook

  5. #25
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Harties
    Posts
    1,340
    Thanked: 490

    Default Re: Inverter - battery cables supplier

    Quote Originally Posted by Fluffy View Post
    4x4direct in Centurion.
    Thanks Fluffy

    Quote Originally Posted by Fluffy View Post
    DC tends to flow in the centre of a core and AC in the outer region or “skin”. This is called skin effect. The higher the AC freq the thinner the skin. Some specialized cables go so far as to having a hollow centre core.
    Yup - See Litz wire.
    If you make a noise or need music in the bush or on the beach, you’re missing the point.

  6. #26
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,064
    Thanked: 361

    Default Re: Inverter - battery cables supplier

    Quote Originally Posted by hbannink View Post

    Die ouens wat mooi en netjiese werk gedoen het en kon waardeer is meestal afgetree of myle van enige gereedskap af Kan sien jy is ouskool
    Jy is darem 'n regte slim kind ne. Wonderlik om mense met jou insig op die forum te he.

    Ek sien sederet ek my oranje 35mm welding kabel jumpers gemaak het is daar nou 'n kode wat die dikte v welding kabels aandui via 'n kleur. Grys=35mm Rooi=50mm Swart=120mm. Maar saam met die standaard is daar ook vervaardigers wat bv swart in 'n 50mm maak.
    Last edited by ekkekan; 2020/02/16 at 10:59 AM.

  7. #27
    Join Date
    May 2009
    Location
    Hillcrest, Malaysia
    Age
    63
    Posts
    18,747
    Thanked: 6088

    Default Re: Inverter - battery cables supplier

    Quote Originally Posted by ekkekan View Post
    Jy is darem 'n regte slim kind ne. Wonderlik om mense met jou insig op die forum te he.

    Ek sien sederet ek my oranje 35mm welding kabel jumpers gemaak het is daar nou 'n kode wat die dikte v welding kabels aandui via 'n kleur. Grys=35mm Rooi=50mm Swart=120mm. Maar saam met die standaard is daar ook vervaardigers wat bv swart in 'n 50mm maak.
    Cables are often custom made for customers. The order quantity is actually quite small. 500m being the norm I have found and at that amount there is virtually no cost premium.

    It’s extremely common in Mil products. Often a color is chosen to denote a function. So 50hz power will be different from 400hz power and different again for audio, data, optic fiber, etc, etc.

    And then you get the Rolls Royce of cables from manufacturers like Habia that break all the rules. For a given diameter their cables will outperform, current capability wise, just about anything else, but you pay, big time.
    Cheers

    ZS5KAD
    3 V8's
    NA TwinTurbo SuperCharger
    A V6 and an inline 4

    The frogs are starting to notice that the water is getting warm but it is already too hot to do anything about it.....

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •