Commander dakkieverlenging





Results 1 to 16 of 16
  1. #1
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,921
    Thanked: 1302

    Default Commander dakkieverlenging

    Ons het so'n ou gazebo uit ń stoorkamer gered en Trudie het die muisgate gelap. Dis egter Ů missie om hom op te kry. Die "Metropolitan" het my ook altyd geirriteer want ek was nog nooit ń versekeringsman nie.


    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  2. #2
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,921
    Thanked: 1302

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Die alternatief
    (Tapatalk wil nie meer meer as 1 foto plaas sonder betaling nie. Drie fouties volg).

    Last edited by JohanMaree; 2019/09/19 at 12:43 PM.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  3. #3
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,921
    Thanked: 1302

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Foutie 2
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  4. #4
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,921
    Thanked: 1302

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Foutie 3
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  5. #5
    Join Date
    Oct 2017
    Location
    Rustenburg
    Age
    50
    Posts
    2,301
    Thanked: 2777

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Lyk lekker Johan

    Waar kry jy daai "extra" middel paal? Die een wat horisontaal is, met die gate in?
    _______________________________________
    Dum vivimus, vivamus!
    With a mild case of "Camping Personality Disorder" or CPD

    I drive a five cylinder bakkie and tow an army inspired van.

  6. #6
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,921
    Thanked: 1302

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Aldrie die stutte en die middelpyp is van koolveselpyp, 28dia en gelas waar nodig. Hulle kom in 2.5m lengtes.
    Last edited by JohanMaree; 2019/09/19 at 01:10 PM.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  7. The Following 2 Users Say Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  8. #7
    Join Date
    Jun 2015
    Location
    Pretoria East
    Posts
    735
    Thanked: 663

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Prakties gedoen Johan, ek neem aan jy zip hom net aan as dit nodig is, maar maak 'n enorme verskil in beslikbare koelte en veral as dit reen

    Edit: as dit die ODW silver syl is moenie te styf trek nie, die syle skeur maklik. Die pale stelsel sal wel help in die geval.
    Last edited by DCTheron; 2019/09/19 at 01:17 PM.
    Dirk Theron
    Land Cruiser FJ
    Hilux 2.8 GD-6 Auto 4x4
    BL865 Ratel4
    Lifeís a journey, enjoy the ride

  9. #8
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,921
    Thanked: 1302

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Quote Originally Posted by DCTheron View Post
    Prakties gedoen Johan, ek neem aan jy zip hom net aan as dit nodig is, maar maak 'n enorme verskil in beslikbare koelte en veral as dit reen

    Edit: as dit die ODW silver syl is moenie te styf trek nie, die syle skeur maklik. Die pale stelsel sal wel help in die geval.
    Dirk.
    Juis hoekom ek die oranje "cargostrap" op die seil vas gestik het. Die gedagte is om later die strap reg rondom te werk.

    Ons het ook 'n Portamist stelsel wat lank genoeg vanaf die Commander (kombuiskant) reg rondom tot die anderkant strek. Nou gaan ons rondom mistingkoelte ook hÍ.
    Last edited by JohanMaree; 2019/09/19 at 01:36 PM.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  10. The Following User Says Thank You to JohanMaree For This Useful Post:


  11. #9
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    4,263
    Thanked: 176

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Johan, jou dak verlenging na vore laat my dink aan ons verlenging na die kant by die yskas

    Ewig en altyd as dit reŽn, is als daar nat. Die verlenging is reghoekig met velcro bo en 'n deel met daai roping wat jy gebruik vir die tent channels.

    Hier is 'n paar fotos van hoe dit lyk. Vir ons werk dit, want ons wil nie altyd die hele kant paneel opslaan nie.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	2014-09 Suid & Wes Kaap-0035.JPG 
Views:	68 
Size:	112.2 KB 
ID:	541428   Click image for larger version. 

Name:	2014-09 Suid & Wes Kaap-0039.JPG 
Views:	73 
Size:	117.0 KB 
ID:	541429   Click image for larger version. 

Name:	2014-09 Suid & Wes Kaap-0041.JPG 
Views:	71 
Size:	98.0 KB 
ID:	541430  
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

  12. The Following 2 Users Say Thank You to Spook For This Useful Post:


  13. #10
    Join Date
    May 2011
    Location
    Klipriver
    Age
    59
    Posts
    2,108
    Thanked: 279

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    En wat het nou van die gazebo geword? Ek sal dalk belang stel indien jy wil ontslae raak.

    Commander lyk goed, Spook se idee ook lekker
    Alan


    _________________
    Range Rover P38

    Defender on Steroid's (Sadly sold)
    Previous: Pajero 3.5 V6 (Gas Guzzler)
    Series 3 109 SW (Tortoise)
    Platkar Ford Fiesta 1.6tdi (Swambo's present)

  14. #11
    Join Date
    Jun 2015
    Location
    Pretoria East
    Posts
    735
    Thanked: 663

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Eintlik moet ek julle twee manne se planne kombineer, dan het ek verlengde dak voor en kantsyl oor die yskas gedeeldte, want as mens nie die standaard kantsyl inzip nie is die yskas/kombuis kas of in die son of nat as dit reŽn.

    Goeie planne
    Dirk Theron
    Land Cruiser FJ
    Hilux 2.8 GD-6 Auto 4x4
    BL865 Ratel4
    Lifeís a journey, enjoy the ride

  15. #12
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,921
    Thanked: 1302

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Spook.

    Trudie het ook hierdie frustrasie beleef en met Ů oplossing gekom.
    (Moes nogal ver gaan soek vir ń foutie)
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  16. #13
    Join Date
    Feb 2014
    Location
    Pretoria
    Age
    53
    Posts
    1,290
    Thanked: 705

    Default Commander dakkieverlenging

    Hi Johan,

    My Commander het so gekom:



    So n ou het n hele extra vertrek. Ek hoop dit voeg waarde toe.

    As dit warm word doen ons allerderglike goed:

    Last edited by Zapiture; 2019/09/19 at 04:45 PM.

    Zapiture,
    Discovery 4 Facelift 2015
    Defender D90 2.8 2003
    Conqueror Commander 2014

  17. #14
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,921
    Thanked: 1302

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Jo. Dis baie dakke.

    En mooi!
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  18. #15
    Join Date
    Mar 2012
    Location
    Pretoria
    Age
    57
    Posts
    165
    Thanked: 38

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Quote Originally Posted by Spook View Post
    Johan, jou dak verlenging na vore laat my dink aan ons verlenging na die kant by die yskas

    Ewig en altyd as dit reŽn, is als daar nat. Die verlenging is reghoekig met velcro bo en 'n deel met daai roping wat jy gebruik vir die tent channels.

    Hier is 'n paar fotos van hoe dit lyk. Vir ons werk dit, want ons wil nie altyd die hele kant paneel opslaan nie.
    Hi Spook. Baie nice man. Ek hou van die oond wat jy daar ingebou het. Waar hou jy nou die cutlery , borde ens?
    I do not exist to impress the world. I exist to live my life in a way that will make me happy!

  19. #16
    Join Date
    Aug 2007
    Location
    Pretoria
    Age
    64
    Posts
    4,263
    Thanked: 176

    Default Re: Commander dakkieverlenging

    Quote Originally Posted by jccrafford View Post
    Hi Spook. Baie nice man. Ek hou van die oond wat jy daar ingebou het. Waar hou jy nou die cutlery , borde ens?
    Hi, ons het die goed geskuif na die deur met modifikasies
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	IMG_4211.JPG 
Views:	22 
Size:	96.9 KB 
ID:	561466   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4212.JPG 
Views:	21 
Size:	103.8 KB 
ID:	561467   Click image for larger version. 

Name:	IMG_4213.JPG 
Views:	21 
Size:	68.9 KB 
ID:	561468  
    "If you don't care where you are, you ain't lost"

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •