"Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?





Results 1 to 15 of 15
  1. #1
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bloemfontein
    Age
    55
    Posts
    1,833
    Thanked: 191

    Default "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Kan iemand my dalk help? Ek het 'n Waeco yskas wat net op 12V loop wil graag dit op 220V gebruik. Het in die verlede 'n Waeco "transformer" daarvoor gebruik,wat nie meer werk nie en daar is geen spasifikasies op nie.

    Dit blyk redelik skaars te wees.

    1) Hoe sterk moet dit wees?
    2) Wat is die regte benaming vir een wat AC na DC verander?
    3) Waar kan ek so iets in die hande kry?

    Dankie
    Bostoe
    Last edited by bostoe; 2020/02/13 at 12:41 PM.

  2. #2
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    2,890
    Thanked: 255

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Quote Originally Posted by bostoe View Post
    Kan iemand my dalk help? Ek het 'n Waeco yskas wat net op 12V loop wil graag dit op 220V gebruik. Het in die verlede 'n Waeco "transformer" daarvoor gebruik,wat nie meer werk nie en daar is geen spasifikasies op nie.Dit blyk redelik skaars te wees. 1) Hoe sterk moet dit wees?2) Wat is die regte benaming vir een wat AC na DC verander?3) Waar kan ek so iets in die hande kry?Dankie Bostoe
    Ek het so 2 jaar terug so 'n Waeco 220/12v adaptor gekoop op TakeAlot.
    2006 VW Touareg 4.2 V8 Auto
    2000 Disco 2 GS 4.6 V8 Auto

    2013 Wildebeest Kalfie Boswa
    2002 Audi S6 4.2 V8 quattro

    2013 Freelander SD4 (SWAMBO)
    ORRA Z07

  3. #3
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    2,890
    Thanked: 255

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Waeco - Y50 AC to DC Adapter
    2006 VW Touareg 4.2 V8 Auto
    2000 Disco 2 GS 4.6 V8 Auto

    2013 Wildebeest Kalfie Boswa
    2002 Audi S6 4.2 V8 quattro

    2013 Freelander SD4 (SWAMBO)
    ORRA Z07

  4. #4
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    Bela Bela
    Age
    73
    Posts
    297
    Thanked: 185

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Outdoor Warehouse have them but are expensive.

    https://www.outdoorwarehouse.co.za/p...ectric-coolers
    Pete

    ADVENTURE BEFORE DEMENTIA

    2002 Mitsubishi Colt Rodeo 3.0

  5. #5
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bloemfontein
    Age
    55
    Posts
    1,833
    Thanked: 191

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Dankie julle - lyk of ek maar die duur een by Outdoor W sal moet koop.

    Bostoe

  6. #6
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Plett/Paulshof
    Age
    53
    Posts
    2,927
    Thanked: 795

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Lyk asof dit ontwerp is vir Thermoelectric coolers en nie compressor eenhede nie.
    2016 LC 200 VX, 2019 VW Tiguan 4motion 2.0tsi(work vehicle), 2019 FJ Cruiser, Bush Lapa Baobab 1873, Fusion 17 boat-Yamaha FT100hp 4st.

  7. The Following User Says Thank You to BruceHun For This Useful Post:


  8. #7
    Join Date
    Jun 2011
    Location
    Centurion
    Age
    56
    Posts
    2,890
    Thanked: 255

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Quote Originally Posted by BruceHun View Post
    Lyk asof dit ontwerp is vir Thermoelectric coolers en nie compressor eenhede nie.
    Lyk of dit darm 6 Amp kan oorleef.
    2006 VW Touareg 4.2 V8 Auto
    2000 Disco 2 GS 4.6 V8 Auto

    2013 Wildebeest Kalfie Boswa
    2002 Audi S6 4.2 V8 quattro

    2013 Freelander SD4 (SWAMBO)
    ORRA Z07

  9. #8
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Malmesbury
    Age
    44
    Posts
    435
    Thanked: 37

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Daar is nog 'n fuse op die pc board ingesoldeer.
    Kyk dalk of hy nie foutief is nie.




    Quote Originally Posted by bostoe View Post
    Kan iemand my dalk help? Ek het 'n Waeco yskas wat net op 12V loop wil graag dit op 220V gebruik. Het in die verlede 'n Waeco "transformer" daarvoor gebruik,wat nie meer werk nie en daar is geen spasifikasies op nie.

    Dit blyk redelik skaars te wees.

    1) Hoe sterk moet dit wees?
    2) Wat is die regte benaming vir een wat AC na DC verander?
    3) Waar kan ek so iets in die hande kry?

    Dankie
    Bostoe
    Riaan
    Mahindra S10 DC Pikup
    GWM Steed DC 2.8 TCi - Dastek(Sold)

  10. #9
    Join Date
    Jan 2017
    Location
    Centurion
    Age
    36
    Posts
    190
    Thanked: 22

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Quote Originally Posted by bostoe View Post
    Kan iemand my dalk help? Ek het 'n Waeco yskas wat net op 12V loop wil graag dit op 220V gebruik. Het in die verlede 'n Waeco "transformer" daarvoor gebruik,wat nie meer werk nie en daar is geen spasifikasies op nie.

    Dit blyk redelik skaars te wees.

    1) Hoe sterk moet dit wees?
    2) Wat is die regte benaming vir een wat AC na DC verander?
    3) Waar kan ek so iets in die hande kry?

    Dankie
    Bostoe
    Iím pretty sure you can DIY something with a SMPS?
    04 Discovery II V8 Auto - The Duchess


  11. #10
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Centurion
    Age
    47
    Posts
    1,215
    Thanked: 295

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Get one of these,
    https://www.robotics.org.za/LRS-150-...h=Power&page=2
    Adjust to 13.8v, build it into a box and you are good to go.
    Neil

  12. #11
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    44
    Posts
    4,377
    Thanked: 626

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Quote Originally Posted by neoT View Post
    Get one of these,
    https://www.robotics.org.za/LRS-150-...h=Power&page=2
    Adjust to 13.8v, build it into a box and you are good to go.
    A neat idea, but once you add up all the wiring, 12V socket and other bits and bobs and the box itself, then I suspect you will very close to the Waeco unit's price.
    Last edited by Die SwartKat; 2020/02/13 at 04:53 PM.
    Nico Swart

    Triton 2.5DiD D/C with SS
    ZS6NJS

    One day, or Day One. You decide. Tomorrow is promised for no one!

  13. #12
    Join Date
    Jan 2007
    Location
    Centurion
    Age
    57
    Posts
    616
    Thanked: 38

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    I bought one of these for +-- R250
    12VDC 10Amp CCTV Power Supply Unit. Used it over December and works perfect. I had the 5A power supply which you buy from the outdoor shops but did not like that it got so hot that you can hardly touch it. This 10A one stays nice and cool.

    Last edited by Cobus Gouws; 2020/02/14 at 03:41 PM.

  14. The Following User Says Thank You to Cobus Gouws For This Useful Post:


  15. #13
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    CT
    Posts
    318
    Thanked: 105

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Quote Originally Posted by Cobus Gouws View Post
    I bought one of these for +-- R250
    12VDC 10Amp CCTV Power Supply Unit. Used it over December and works perfect. I had the 5A power supply which you buy from the outdoor shops but did not like that it got so hot that you can hardly touch it. This 10A one stays nice and cool.

    Ja, get a 20A from the China shop for R300/350..you can adjust it to 12/13v...
    TDI
    Boskriek 814
    Dries de Kock

  16. #14
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Bloemfontein
    Age
    55
    Posts
    1,833
    Thanked: 191

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Dankie julle.

    Ek het 'n "gadget" van Ekkekan bestel vir R350 - stoot 24 A uit. Sal julle laat weet hoe dit werk, sodra ek dit het.

    Bostoe

  17. #15
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Centurion
    Age
    63
    Posts
    1,064
    Thanked: 361

    Default Re: "Rectifier/Transformer" vir Waeco yskas?

    Quote Originally Posted by bostoe View Post
    Dankie julle.

    Ek het 'n "gadget" van Ekkekan bestel vir R350 - stoot 24 A uit. Sal julle laat weet hoe dit werk, sodra ek dit het.

    Bostoe
    Ongelukkig het ek nie meer v d 24A modelle wat omskep is met drade aan nie maar ek koerier vir jou een wat 38A op 'n konstante 12.3V kan lewer asook 5V teen 34A wat ek nie uit bedraad het nie.
    Name:  12v-power-box.jpg
Views: 52
Size:  11.9 KB

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •