Results 1 to 6 of 6
  1. #1
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    47
    Posts
    13,282
    Thanked: 5830

    Default Open water kursus vir n 14 jarige

    Desember by Paindane het my kinders die resort course gedoen en dit bitter baie geniet. Hulle is 9 en 13.

    Vir my dogter se 14de verjaarsdag wil ons vir haar Open water laat doen.

    Wie sal julle aanbeveel in Centurion/Pretoria vr dit?

    Uys
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  2. #2
    Join Date
    Apr 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    45
    Posts
    894
    Thanked: 2649

    Default Re: Open water kursus vir n 14 jarige

    My opinie Reef Dvers , hulle is al jare in die bedryf

  3. #3
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    .
    Age
    45
    Posts
    1,819
    Thanked: 675

    Default Re: Open water kursus vir n 14 jarige

    Scuba scene is altyd 'n goeie opsie. Praat met Peet. Maar instrukteurs kom en gaan.


    Ek sou net weg bly van 'n sekere plek in Olympus rylaan in Pta Oos. Ek het niks goed om van hulle te sê nie...

  4. #4
    Join Date
    Jun 2016
    Location
    Enschede
    Age
    37
    Posts
    130
    Thanked: 127

    Default Re: Open water kursus vir n 14 jarige

    I will second Reef Divers.

  5. #5
    Join Date
    Nov 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    48
    Posts
    2,095
    Thanked: 678

    Default Re: Open water kursus vir n 14 jarige

    Uys

    Praat met Richard by Scuba Screw. Ek was self September in Ponta saam met hulle. Hulle doen die kursus by De Jongh in Pretoria en dan kwalifiseer jy by Miracle Waters of Mos. Se ek het jou verwys

  6. #6
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    47
    Posts
    13,282
    Thanked: 5830

    Default Re: Open water kursus vir n 14 jarige

    Ons het op die einde van die dag Reef gebruik en ek kan hulle regtig aanbeveel.

    AGV Covid is die kursus uitestel en die laaitie het intussen 10 geword- hy kon dit ook doen.

    Albei het laas naweek gekwalifiseer.

    Click image for larger version. 

Name:	Patat.JPG 
Views:	198 
Size:	52.7 KB 
ID:	597743
    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

    083 399 2046

  7. The Following User Says Thank You to Uys For This Useful Post:


Bookmarks

Posting Permissions

  • You may post new threads
  • You may post replies
  • You may post attachments
  • You may edit your posts
  •