W126 380se





Results 1 to 5 of 5

Thread: W126 380se

  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,367
    Thanked: 2656

    Default W126 380se

    Wat is daar nie om te love op hulle?
    Waarna moet mens uitkyk?
    Hoe is hy as n netjiese kerk kar?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Apr 2010
    Location
    Lonehill, JHB
    Age
    43
    Posts
    6,382
    Thanked: 834

    Default Re: W126 380se

    Legend karre, selfs die 280SE is lekker
    2014 Pajero 3.2DiD SWB

  3. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,367
    Thanked: 2656

    Default Re: W126 380se

    Dink ek het nounet n baie netjiese een in hande gekry.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #4
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,134
    Thanked: 2335

    Default Re: W126 380se

    My pa het so een gehad.

    Hy was Merc mechanic....Louis Heyl Motors in S/West...vir die wat kan onthou

    Sy grootste moan oor daai een was om valves te stel. Shims op twee banks. Kryv een reg dan ander een nie reg. Moet sÍ hy was 'n Hollander en OCD gewees dat dit reg moes wees.

    ...maar daai kar kon move!
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  5. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,367
    Thanked: 2656

    Default Re: W126 380se

    Ek het n 250, wat basies identies is as 280.
    En toe koop ek netnou n 380 se. Maar sy auto box is sticky. En my 250 se engine is stuffed. Pas die 250 se auto op die 380? Ek het ook n 230 auto gekoop. Hoe verskil die 3 secauto boxe?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •