Olie se hitte oordrag kapasiteit.





Results 1 to 19 of 19
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,213
    Thanked: 2487

    Default Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Hoe goed kan olie n engine afkoel?
    Deur n oliekoeler by te sit, hoe effektief kan dit van hitte ontslae raak vs water in radiator?

    Met lekker koeler, kan ek bv 1/3 of n 1/2de van load van radiator verminder?
    En hoe groot effek sal n oliekoeler h om egts af te bring, as mens in ag neem dat olie squirters jou piston crown afkoel. Kan ek met koeler olie bv my egt wat normaalweg 700 grade is, kan opjaag na 1000 grade. Wel nie regtig 1000, maar wat 1000 sou wees, nou in toom kan hou met baie koeler olie op crown?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,933
    Thanked: 2427

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Olie verkoelers bring nie regtig enjin temp af nie. Doel van olie verkoelers is om olie binne sy spesifieke temp spesifikasie te hou en sodoede te verhoed dat olie nie sy eienskappe asgv hitte verloor nie. Die uitwerking van olie verkoeling op enjin temp is minimaal.

    Olie beweeg nie deur verkoelings kanale deur die blok nie. Smerings poorte is te klein vir verkoeling en gaan na crank, cam en ander bewegende dele wat nie eintlik hitte genereer nie. Enjin se ontbranding is sy hoof bron van verhitting en dit word deur water in blok en head verkoel.

    Vir n koeler enjin gradeer die verkoeler op en verlaag termostaat temp met n paar grade
    It is not what you buy its what you build.

  3. #3
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,213
    Thanked: 2487

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Engine word nie warm nie, maar ek gaan die olie temp redelik laai deur hitte van crowns te probeer afkry, en turbo harder te laat werk.
    Turbo is gelukkig darem watercooled ook.

    So in kort, ek soek n manier om die egts af te hou, want ek gaan hulle laai met overfueling.

    Hoe effektief is squirters om crown temp laag te hou? En hou n 100 grade olie hom beter koel as 300grade?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  4. #4
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    CT
    Posts
    318
    Thanked: 105

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Motor smeer olie verloor sy gradering teen +-300c en begin afbreek, en as ek reg onthou van wat ons in die lab bedoen het met distillasie raak olie al hoe dikker soos hy afbreek en sy ligte dele verloor, so ek weet nie of olie so 'n goeie verkoeller gaan wees nie..miskien het jy 'n beter manier om weer die hitte te verwyder uit die warm olie wat jou plan kan laat werk..
    Last edited by kadafi; 2020/01/25 at 04:18 PM.
    TDI
    Boskriek 814
    Dries de Kock

  5. #5
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    61
    Posts
    1,430
    Thanked: 400

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Mineraal olie degradeer bo 120C.

  6. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,213
    Thanked: 2487

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Quote Originally Posted by kadafi View Post
    Motor smeer olie verloor sy gradering toon +-300c en begin afbreek, en as ek reg onthou van wat ons in die lab bedoen het met distillasie raak olie al hoe dikker soos hy afbreek en sy ligte dele verloor, so ek weet nie of olie so 'n goeie verkoeller gaan wees nie..miskien het jy 'n beter manier om weer die hitte te verwyder uit die warm olie wat jou plan kan laat werk..
    Squirters is maar algemeen op alle turbo engines en meeste non turbo engines. Weet nie hoe anders (maar is oop vir opsies) mens die crown twmp af kry nie. Weet wel hoe om temp van crown op te kry...

    Ek wil maar net olie temp so maklik as moontlik so laag as moontlik kry.

    Deur 1, volume van olie te verhoog (want die hoe boost is nie heelpad, so basies n groter buffer, en 2, deur n koeler op te sit.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #7
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    62
    Posts
    1,668
    Thanked: 448

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Quote Originally Posted by kadafi View Post
    Motor smeer olie verloor sy gradering toon +-300c en begin afbreek, en as ek reg onthou van wat ons in die lab bedoen het met distillasie raak olie al hoe dikker soos hy afbreek en sy ligte dele verloor, so ek weet nie of olie so 'n goeie verkoeller gaan wees nie..miskien het jy 'n beter manier om weer die hitte te verwyder uit die warm olie wat jou plan kan laat werk..
    Daai 300 is Fahrenheit.
    '89 LR 110 V8

  8. #8
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    CT
    Posts
    318
    Thanked: 105

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Quote Originally Posted by Mike N View Post
    Daai 300 is Fahrenheit.
    die algemene Motor olie kookpunt is +-300c..my 40+ jare in Milnerton se refinery in Ops vertel my 'n ander storie..maar as jy so dink is dit ok..go for it
    TDI
    Boskriek 814
    Dries de Kock

  9. #9
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,933
    Thanked: 2427

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    In many vehicles engin oil is cooled by the engine coolent.
    Have same many OEM oil coolers that is fitted between the block and oil filter. Engine coolent pass through the water to oil cooler attachment
    It is not what you buy its what you build.

  10. #10
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    62
    Posts
    1,668
    Thanked: 448

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Quote Originally Posted by kadafi View Post
    die algemene Motor olie kookpunt is +-300c..my 40+ jare in Milnerton se refinery in Ops vertel my 'n ander storie..maar as jy so dink is dit ok..go for it
    Olie se smeervermo degradeer lank voor sy kookpunt. Teen die tyd wat dit kook het jy al lankal die enjin afgeskryf.
    '89 LR 110 V8

  11. #11
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Centurion
    Posts
    1,233
    Thanked: 887

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    I dont know if the oil will release the absorbed heat quick enough in a normal oil cooler scenario.

    Im with Grips, perhaps a oil-water heat exchanger with a larger primary radiator on the coolant, or a dedicated secondary coolant radiator.

  12. #12
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,213
    Thanked: 2487

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Soos genoem, ek gaan water sisteem upgrade, om baie meer te doen.
    Dan, adisioneel, n verkoelingsstelsel op olie ook, om enige hitte in olie, wat water sosteem nie van ontslae raak, mee kan help.

    As ek my olie op 50-60 grade kan hou, sal ek happy wees. Dan behoort ek makliker my pistons koud te hou
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  13. #13
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Centurion
    Posts
    1,233
    Thanked: 887

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Soos genoem, ek gaan water sisteem upgrade, om baie meer te doen.
    Dan, adisioneel, n verkoelingsstelsel op olie ook, om enige hitte in olie, wat water sosteem nie van ontslae raak, mee kan help.

    As ek my olie op 50-60 grade kan hou, sal ek happy wees. Dan behoort ek makliker my pistons koud te hou
    Dan sal ek kyk na inline heat exchanger ipv standard tipe oil cooler. Ek dink meester vervaardrigers gaan deesdae met so opset

  14. #14
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,043
    Thanked: 2204

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Interressante bespreking.

    Bietjie gaan oplees en gaan nog verder oplees.

    Soos in ingils....food for thought
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  15. #15
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,213
    Thanked: 2487

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Kom nou van te veel tyd op jou hande h met invalude wees...
    Nou probeer ek n resiesperd maak
    Uit n afgetrede donkie
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  16. #16
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Friemersheim, Southern Cape
    Posts
    4,043
    Thanked: 2204

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Kom nou van te veel tyd op jou hande h met invalude wees...
    Nou probeer ek n resiesperd maak
    Uit n afgetrede donkie
    LOL ...en hoekom nie? Die sweep moet net groot genoeg wees
    1998 Daihatsu Rocky 'The Kitty'
    2002 Daihatsu Rocky 'The Bully'

  17. #17
    Join Date
    Nov 2017
    Location
    Edenvale
    Posts
    254
    Thanked: 170

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    It's a good idea to keep the engine oil temp more constant but even with cold oil it will not have enough time to cool the pistons even with oil spray jets.

    An easy way to try it is with a golf mk1 gti as that had a removable oil cooler under the oil filter - don't forget to get the threaded piece as well. Around 2005 I tried a missi bishi forklift radiator and used the oil cooler on the radiator for oil and ran out of flow at high revs and heat - pressure was OK below but not on top. Recommend fitting a pressure sensor on the head.

    Changed plans and fitted an oil cooler inside the sump and rerouted the water hoses, made the sump bigger as the oil cooler took up a lot of space - about 1/2 litre oil. Silver soldered pipes to the steel sump, on the aluminium sump I had to tig braze. (2 different engines) Was it worth it - I dunno, oil looked ok - monitoring equipment was too expensive, nowdays we can use an arduino. But if cooler blows or leaks you will have instant milkshake. The cooler I used came from bmg bearings - heat exchanger as the copper pipe thickness was thicker/bigger than the other coolers.

    If your engine has oil spray jets then it's first prize. Making the spray jet holes bigger may or may not work depending on the capacity of your pump, you may reduce the oil flow to the head. If you don't have spray jets it is a real pain making your own, drilling holes into the block, correct spray angles etc.

    I would rather play on top as it's easier, you are adding more fuel so you need to add more air. I would look at a water intercooler first, mount it as close to the head as possible. The newer bmw's have them. Modify the head for bigger valves, reprofile your cam/s, change turbo to maybe boost earlier and more air. Definately water injection - water or water meth, you can look at nitrous as well but that is pricey to refill.

  18. #18
    Join Date
    Oct 2013
    Location
    Postmasburg
    Age
    43
    Posts
    422
    Thanked: 212

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    I dont know how quicly loses its heat?Seems as if it takes quite a while to lose heat. Kinda like mieliepap?

    On the other hand, Deutz makes oil/aircooled engines that are just about indestructible.

  19. #19
    Join Date
    Jul 2008
    Location
    Constantia Kloof
    Age
    37
    Posts
    2,026
    Thanked: 603

    Default Re: Olie se hitte oordrag kapasiteit.

    Studeer die verkoeling op VW/ Porsche/ Deutz se lugverkoelde enjins. Onder omstandighede sonder die voordeel van waterverkoeling is olieverkoeling baie belangrik en neem dit baie hitte uit die enjin blok so ek sou nie die stelling maak dat olieverkoeling nie doeltreffend is nie. Ek moes die olieverkoelerstelsel op die beetle enjin opgradeer om by te hou met die modifikasies wat die enjinkrag van 50 na amper 200 perdekrag verhoog het.

    Wat ek wel mee sou saamstem is dat in die geval van 'n waterverkoelde enjin jy dalk meer waarde vir geld sou kry deur die waterverkoelingstelsel op te gradeer. Meer lugvloei oor die enjin is ook 'n wenner.
    2019 Mahindra S6 Pik Up S/C 4x4
    2007 Mercedes Benz ML500 5.5
    1968 VW Beetle 2276

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •