by: WesPret

Description: Land Cruiser HJ47 te koop.
Papiere en Lisensie in orde.
Oorspronklike engin/ratkas ens.
nuwe ironman shocks. nuwe bande.
rede vir verkoop: omstandigehede het verander en ek benodig n hardtop kajuit, instede van die soft top.
kontak my gerus by O6O 446 8424
area: Bothville, FS


This item is listed in our online classifieds, click here to view the advertised item.