#60 Flap disk
#120
|
Ek koop toe vir my 'n gietysterpan by Game. Dit is maar grof daar binne.
(word vervolg)
Kobus
#60 Flap disk
#120
Kobus
Ek het hom toe begin "season" met olie. Dit was nie goed nie.
Kyk toe 'n paar youtube videos en besluit om voor te begin.
Nog geskuur. Dit lyk toe so:
Kobus
Na so paar probeerslae toe gaan hy Weber toe. Sonneblomolie teen omtrent 280C. Maak toe en laat oornag afkoel.
Ek het hom onderstebo gedraai vir die uitbak proses
Swart. Daai pan is GLAD binne.
Dit is 'n chemiese reaksie. Warm pan en oile. “Polymerization”
.
Last edited by KobusDJ; 2020/01/21 at 08:25 PM.
Kobus
Ek het die pan so paar keer al gebruik vir 'n lekker gebakte bees en nog so paar ander. Werk goed.
.
Vanaand was dit hoenderboboude.
Maak die pan WARM. Ek sit so telepel Advokado olie in. (Lekker hoë smokepoint)
Kobus
Die hoender kry net sout en peper.
Sit dit in die warm pan met die vel kant onder. 'n Paar stukke botter maak nie skade nie.
Kobus
die beste seasoning is lynolie. Die gladste is n poleer met n staalborsel op die angle grinder. Was nooit met seep nie.
Last edited by bertus; 2020/01/21 at 08:45 PM.
Nou moet jy bietjie aandag gee. Daar is nie kortpad nie.
Laat die hoender op sy velkant lê. Moenie peuter nie. So 6 tot 8 minute. Voel nou daai hoender met 'n braaitang. Dit behoort los te wees. Draai om.
Dit is hoe dit lyk. Vel lekker bruin. Niks vasgesit nie.
.
Last edited by KobusDJ; 2020/01/22 at 06:43 AM.
Kobus
Nice Kobus, did mine with waterless bacon over 3 mornings. Smooth and black.
You fixing the handle tomorrow ? 🤣
There is no task too simple for some people to complicate !
Ford Figo 2016
google chicken under a brick, die ultimate
Ons gaan voort met die resep.
So bietjie groente vir die groente. Behalwe vir die knoffel, is alles vars uit die tuin. Pietersielie, basiliekruid, tiemie, origanum en roosmaryn.
Oond toe. 20 minute teen 180C.
Kobus
Done !
Dit was lekker.
Kobus
Kom wys jou pan en resep met fotos .
Kobus
Kobus ek se nog steeds, google ""chicken under a brick recipe"" daai pan van jou is reg vir die resep maak hom en maak die res lus met n paar foto's
Kobus, hoe gemaak as daar nie ‘n oond is nie soos by ‘n kampterrein?
*
Youth is such a wonderful thing - what a pity it is being wasted on the young.
Bookmarks