Probeer om nie n drawl te wees





Page 1 of 2 1 2 LastLast
Results 1 to 20 of 36
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,233
    Thanked: 2493

    Default Probeer om nie n drawl te wees

    Ek is gebore sonder takt. So, ek het die slegte eienskap om gereeld te reageer as iemand bs praat, en dit maak mense kwaad. En ek dink nie dit is produktief op hierdie forum nie, so dink ek sal so paar notches down tune. Alles hoef nie baie alkuraat te wees nie.
    Party maal vergeet ek dat ek en die res van mense op forum nie alles hoef te glo en as feite te beskou wat gewone leuke, nes ek, kwyt raak hier nie.
    Ek doen nie die nuwejaarsvoornemenings ding nie, maar ek sal die een maak. Ek sal nie reageer as iemand bs praat of onrealisties aannames hier maak nie.
    Hierdie is nie akedemies feitlik korrekte media nie. Net n samevoeging van opinies.

    Vir die wat warm onder die kiewe raak, ek s nie jammer, maar ek sal probeer stop.
    It is what it is.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Dec 2008
    Location
    Pretoria
    Age
    51
    Posts
    4,766
    Thanked: 1712

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek sal nie reageer as iemand bs praat
    Jy gaan tjoepstil wees meeste van die tyd...
    My name is Rainier and I drive a Frotuna.




  3. #3
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    45
    Posts
    403
    Thanked: 179

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Daai drawlle (lees trolle) gaan sukkel om voort te gaan as niemand vir hulle vertel hulle praat, uhhhmmm twak nie.
    Hulle het nodig om gevoer te word. So dalk goeie ding as hulle vir paar dae nie gevoer word nie
    Riku
    2011 Echo4 with Blinkgat Nose cone and

  4. #4
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    957
    Thanked: 787

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek is gebore sonder takt. So, ek het die slegte eienskap om gereeld te reageer as iemand bs praat, en dit maak mense kwaad. En ek dink nie dit is produktief op hierdie forum nie, so dink ek sal so paar notches down tune. Alles hoef nie baie alkuraat te wees nie.
    Party maal vergeet ek dat ek en die res van mense op forum nie alles hoef te glo en as feite te beskou wat gewone leuke, nes ek, kwyt raak hier nie.
    Ek doen nie die nuwejaarsvoornemenings ding nie, maar ek sal die een maak. Ek sal nie reageer as iemand bs praat of onrealisties aannames hier maak nie.
    Hierdie is nie akedemies feitlik korrekte media nie. Net n samevoeging van opinies.

    Vir die wat warm onder die kiewe raak, ek s nie jammer, maar ek sal probeer stop.
    It is what it is.
    Dis nie alkuraat nie, dit is akkuraat!
    One of the stupid mistakes in life is to underestimate peoples level of stupidity!

  5. #5
    Join Date
    Aug 2018
    Location
    Port Elizabeth
    Age
    47
    Posts
    106
    Thanked: 86

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    ek het gesien daar is 'n thread oor compost and manure (het dit nie gelees nie), is dit waar al die poef gebeur?

  6. #6
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    957
    Thanked: 787

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by zeek View Post
    Daai drawlle (lees trolle) gaan sukkel om voort te gaan as niemand vir hulle vertel hulle praat, uhhhmmm twak nie.
    Hulle het nodig om gevoer te word. So dalk goeie ding as hulle vir paar dae nie gevoer word nie
    Gedink die drawlle is polities korrek vir honde poef!
    One of the stupid mistakes in life is to underestimate peoples level of stupidity!

  7. #7
    Join Date
    Feb 2013
    Location
    Strand
    Age
    32
    Posts
    212
    Thanked: 79

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Jy het gevra hoekom daar 'n minimale aansluitings fooi op LCCSA is...

  8. #8
    Join Date
    May 2016
    Location
    East London
    Age
    68
    Posts
    2,276
    Thanked: 2800

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Op hierdie oomblik is daar 74,867 lede op die forum.

    As een drawlletjie BS post en ek voel dis my plig om hom / haar reg te help, impliseer ek een van twee goed:



    1. Ek help die ander 74, 865 lede om nie die BS te glo nie


      of
    2. Ek dink die ander 74865 lede is te dof om te sien dis BS.
      (ek dink ek beledig / bevraagteken hulle IK)



    Eish!
    "Nothing in the world is more dangerous than sincere ignorance and conscientious stupidity" - Martin Luther king Jr

    2006 VW Touareg V10 TDi
    (currently done more than 407 000 km)

  9. #9
    Join Date
    May 2010
    Location
    Alberton
    Age
    54
    Posts
    131
    Thanked: 157

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek is gebore sonder takt. So, ek het die slegte eienskap om gereeld te reageer as iemand bs praat, en dit maak mense kwaad. En ek dink nie dit is produktief op hierdie forum nie, so dink ek sal so paar notches down tune. Alles hoef nie baie alkuraat te wees nie.
    Party maal vergeet ek dat ek en die res van mense op forum nie alles hoef te glo en as feite te beskou wat gewone leuke, nes ek, kwyt raak hier nie.
    Ek doen nie die nuwejaarsvoornemenings ding nie, maar ek sal die een maak. Ek sal nie reageer as iemand bs praat of onrealisties aannames hier maak nie.
    Hierdie is nie akedemies feitlik korrekte media nie. Net n samevoeging van opinies.

    Vir die wat warm onder die kiewe raak, ek s nie jammer, maar ek sal probeer stop.
    It is what it is.

    Is that you Jelo?

  10. #10
    Join Date
    Oct 2008
    Location
    Grabouw
    Age
    62
    Posts
    1,533
    Thanked: 170

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Mens raak maar redelik kriewelrig as jy lekker kan beweeg nie. Wie het nou weer jou kitaarsnaar getokkel?

  11. #11
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    62
    Posts
    2,292
    Thanked: 383

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    What a lot of BS
    Pajero GLS Exceed 2014 LWB &
    Jeep Cherokee 2001 2.5 Diesel, Gone to Jeep Heaven
    Toyota Hilux, plaas bakkie
    Platkar Swambo's MB

  12. #12
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,831
    Thanked: 762

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Daar is ń verskil tussen oningeligte nonsens kwytraak omdat hy niks van die onderwerp weet nie EN ń goedbedoelde komiese opmerking/kwinkslag ivm die onderwerp of skrywer.

    Met watter een het jy ń probleem?

    (Soos bv die "vasectomie opmerking" wat ek kwytgeraak het)
    Last edited by JohanMaree; 2020/01/21 at 03:28 PM.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  13. #13
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    GERMISTON
    Age
    44
    Posts
    77
    Thanked: 40

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Solank ons nie feite in die pad van 'n goeie storie laat kom nie. L. O. L.
    Pieter Du Plessis

  14. #14
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Centurion
    Age
    42
    Posts
    12,269
    Thanked: 997

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Ek doen nie die nuwejaarsvoornemenings ding nie, maar ek sal die een maak. Ek sal nie reageer as iemand bs praat of onrealisties aannames hier maak nie.

    nonsense! Jy gaan niks verander nie, jy gaan net aanhou om ons almal de duiwel in te maak. Ek sien jou en jou stories van ver af kom!






    Haai, waar kom dit nou vandaan?



    Everything is a hammer.
    Unless it is a screw driver.

    Then it it a chisel.

  15. #15
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    956
    Thanked: 698

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Uys View Post
    nonsense! Jy gaan niks verander nie, jy gaan net aanhou om ons almal de duiwel in te maak. Ek sien jou en jou stories van ver af kom!






    Haai, waar kom dit nou vandaan?



    Uys, hierdie is nie n BS vraag nie. Wat kos a stofpad bashplate vir n 2017 Fortuner 4x4?

    Inbox asseblief
    Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto

  16. #16
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Bloemfontein
    Age
    62
    Posts
    2,292
    Thanked: 383

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Caracal View Post
    Uys, hierdie is nie n BS vraag nie. Wat kos a stofpad bashplate vir n 2017 Fortuner 4x4?

    Inbox asseblief

    Het jy nog geld oor na die groot dae.
    Pajero GLS Exceed 2014 LWB &
    Jeep Cherokee 2001 2.5 Diesel, Gone to Jeep Heaven
    Toyota Hilux, plaas bakkie
    Platkar Swambo's MB

  17. #17
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    956
    Thanked: 698

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by stevan View Post
    Het jy nog geld oor na die groot dae.
    Hang af wat kos die bashplate.
    Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto

  18. #18
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,831
    Thanked: 762

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Drawls hou nie by die onderwerp nie.

    Wat s die onderwerp nou weer?
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  19. #19
    Join Date
    Jul 2010
    Location
    Pinetown
    Age
    70
    Posts
    2,283
    Thanked: 1217

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Ek sal net in suiwer Afrikaans antwoord: "EISH".

    We are all entitled to our own opinions.
    That does not always mean that we have to share them, and that includes ME.

    Dit is mos die PUB ne ?
    Answering the call of the wild is just so much beter than answering the telephone.
    ISUZU KB 280 DT LE NOW POWERED BY THIS AMAZING COMMUNITY
    Modified Glider Hunter trailer fitted with RTT.
    Platkar = Chevy Spark 1.2

  20. #20
    Join Date
    Nov 2009
    Location
    Edenvale
    Age
    53
    Posts
    1,601
    Thanked: 753

    Wink Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by zeek View Post
    Daai drawlle (lees trolle) gaan sukkel om voort te gaan as niemand vir hulle vertel hulle praat, uhhhmmm twak nie.
    Hulle het nodig om gevoer te word. So dalk goeie ding as hulle vir paar dae nie gevoer word nie
    I thought "drawlle" was fancy Afrikaans for the plural of "droll"..

Page 1 of 2 1 2 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •