Probeer om nie n drawl te wees - Page 2





Page 2 of 2 FirstFirst 1 2
Results 21 to 36 of 36
  1. #21
    Join Date
    May 2014
    Location
    Tshwanetoria
    Age
    66
    Posts
    1,748
    Thanked: 646

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Maak net seker dat jy nie die drawl is nie



  2. #22
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,827
    Thanked: 757

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by hatjohan View Post
    Maak net seker dat jy nie die drawl is nie
    Drawlle kyk nie in spieŽls nie.
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  3. #23
    Join Date
    May 2014
    Location
    Tshwanetoria
    Age
    66
    Posts
    1,748
    Thanked: 646

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Drawlle kyk nie in spieŽls nie.
    Daai is die probleem



  4. #24
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    58
    Posts
    4,229
    Thanked: 1082

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Hoekom voel ek so tuis hier? Julle is vol a.. k.. kwadraat!
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  5. #25
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    56
    Posts
    4,538
    Thanked: 4437

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Vir die mense van Ierland af, soos ek, wat is die Engels (spoeg) vir drawl?
    Estee = S T = Sean Towlson

    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2010 Hummer H3 5.3lt V8, 300 HP, FDL, RDL, CDL, TC and 4:1 Low Range Building for Touring, not Trails

    FJ: One day when I am big

    Land Rovers: Done unfortunately

  6. #26
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    55
    Posts
    956
    Thanked: 698

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Estee View Post
    Vir die mense van Ierland af, soos ek, wat is die Engels (spoeg) vir drawl?
    Turd. 💩
    Toyota Fortuner 2.8 GD-6 4x4 Auto

  7. #27
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Elarduspark
    Age
    49
    Posts
    1,058
    Thanked: 207

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    As I have mentioned on here before, not many if any of the active members here know me or what I do for a living. So sometimes I reply on something that is right up my alley and I get branded as a troll. I also don't know why everyone tries so hard not to offend. If a person is being silly/stupid/near sighted etc, it sometimes come down to someone pointing out the obvious. I have learned though to rather laugh and just let it be as I don't have time to try and prove a point on something I have first hand knowledge of, to someone who read something on the internet.
    Henk
    So understand
    Don't waste your time always searching for those wasted years
    Face up, make your stand
    And realize you're living in the golden years

  8. #28
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    56
    Posts
    4,538
    Thanked: 4437

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Caracal View Post
    Turd.
    Dankie.

    :-)
    Estee = S T = Sean Towlson

    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2010 Hummer H3 5.3lt V8, 300 HP, FDL, RDL, CDL, TC and 4:1 Low Range Building for Touring, not Trails

    FJ: One day when I am big

    Land Rovers: Done unfortunately

  9. #29
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,214
    Thanked: 2487

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Henkus View Post
    As I have mentioned on here before, not many if any of the active members here know me or what I do for a living. So sometimes I reply on something that is right up my alley and I get branded as a troll. I also don't know why everyone tries so hard not to offend. If a person is being silly/stupid/near sighted etc, it sometimes come down to someone pointing out the obvious. I have learned though to rather laugh and just let it be as I don't have time to try and prove a point on something I have first hand knowledge of, to someone who read something on the internet.
    Is dit n engelse vertaling van post 1?
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  10. #30
    Join Date
    Aug 2012
    Location
    Okahandja, Windhoek
    Age
    67
    Posts
    4,224
    Thanked: 756

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Reenen, n reguit antwoord het nog niemand skade gedoen nie, alhoewel min mense hou daarvan, solank die meerderheid net saam met jou stem, anders is jy daai outjie.

    Google is baie geduldig, en maak ons almal experts. Google vrywaar hom ook nie as jy dit wangebruik
    Johan Kriel

    LCs, Hilux and Echo Chobe

  11. #31
    Join Date
    Nov 2006
    Location
    Perth, Australia
    Age
    43
    Posts
    1,608
    Thanked: 222

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Caracal View Post
    Uys, hierdie is nie n BS vraag nie. Wat kos a stofpad bashplate vir n 2017 Fortuner 4x4?

    Inbox asseblief
    Nee man... kos mos niks nie. Vra vir Uys om net vir jou die ou CAD filetjie the stuur dan kan jy dit Ďmosí gaan lasercut....
    No more Jeeps for me for a while.
    2009 Ford Ranger PK 3.0

  12. #32
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Elarduspark
    Age
    49
    Posts
    1,058
    Thanked: 207

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Is dit n engelse vertaling van post 1?
    Nie heeltemal nie maar dis ook hoe ek dit ervaar op die forum. Trap jy op 'n toon deur te reguit of polities onkorrek te antwoord, dan skree sekere lede vanaf hul sleutelbord op jou en noem jou name want wie is jy nou eintlik om dit te durf se oor die onderwerp? Dit is jammer dat diegene van ons wat nie sekere of baie van die forum lede op voornaam terme ken nie, uitgemaak word as iemand wat nie weet waarvan hul praat nie.

    Wat is erger? Om iets te sÍ van 'n onderwerp waarmee jy goed bekend is of om net willy nilly klomp kaf oor alles en nog wat te sÍ het?

    Ek glo wel ek verstaan presies waarvan jy praat. Kleinserige mense laat my stadig maar seker verdwyn vanaf meeste sosiale netwerke.
    Henk
    So understand
    Don't waste your time always searching for those wasted years
    Face up, make your stand
    And realize you're living in the golden years

  13. #33
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    8,461
    Thanked: 3367

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Ek dink dis baie simplisties.

    As jy nie van Toyota/Mahindra/Kia hou nie.....moenie in die Toyota/Mahindra/Kia Forum gaan loop pelle soek nie.

    Daars mense wat van Toyota/Mahindra/Kia hou, ander nou weer hou van Nissan/GWM/Land Rover.

    Hierdie is 4x4 Community Form, nie 4x4 Toyota of Kia of GWM Community nie. Daar is Sub-Forums waar jy kan gaan lees en post oor jou gunsteling Fabrikaat.
    Of COURSE I have a Bad Habit. I take Tea at Three (Mick Jagger)

  14. #34
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Elarduspark
    Age
    49
    Posts
    1,058
    Thanked: 207

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Petri Oosthuizen View Post
    Ek dink dis baie simplisties.

    As jy nie van Toyota/Mahindra/Kia hou nie.....moenie in die Toyota/Mahindra/Kia Forum gaan loop pelle soek nie.

    Daars mense wat van Toyota/Mahindra/Kia hou, ander nou weer hou van Nissan/GWM/Land Rover.

    Hierdie is 4x4 Community Form, nie 4x4 Toyota of Kia of GWM Community nie. Daar is Sub-Forums waar jy kan gaan lees en post oor jou gunsteling Fabrikaat.
    Ja Petri, en dit is waar die groot marakas begin. Gaan kyk maar hoeveel threads word begin met 'n "My Knortjor het die volgende oorgekom so kan iemand help met wat die probleem kan wees" en die tweede of derde antwoord is "Jy moes nooit 'n Knortjor gekoop het nie maar eerder Tjorknor want hulle breek nooit"
    Last edited by Henkus; 2020/01/22 at 09:01 AM. Reason: spelling
    Henk
    So understand
    Don't waste your time always searching for those wasted years
    Face up, make your stand
    And realize you're living in the golden years

  15. #35
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    8,461
    Thanked: 3367

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Henkus View Post
    Ja Petri, en dit is waar die groot marakas begin. Gaan kyk maar hoeveel threads word begin met 'n "My Knortjor het die volgende oorgekom so kan iemand help met wat die probleem kan wees" en die tweede of derde antwoord is "Jy moes nooit 'n Knortjor gekoop het nie maar eerder Tjorknor want hulle breek nooit"
    Stem saam Henk. En 99.9999% kans dat Einstein wat alles weet self nie eens so kar besit of besit het nie.

    Ek is in 'n BAIE fortunate possie dat ek met baie karre te doen kry, en ek geniet om self ook vir my van die stock te "pick" en met iets te ry.

    Dit beteken ek ry met 'n nice Puma rond. Of Patrol. Of EFI of 80 GX of 76 V8 ens ens ens ens. My daily die week is bv 'n mint 88' Series 3.

    Ek like die Puma maar sal nie weer een koop nie. Dit beteken nie ek dink die Patrol is beter of die Puma is slegter as die 76 nie. EK sal net nie een koop vir langtermyn nie. Jy sal nou dalk weer nie 'n 4800 Patrol koop vir langtermyn nie.

    Mens is passionate oor wat jy ry en ek like daai passion BAIE...Ö.ek like 'n ou wat so is, ons is almal 'n klomp petrolkoppe hier, en dis nice.

    Maar net omdat ek nie weet wat is 'n 1998 Patrol 4500 se spark plug gap nie beteken nie ek is "dom" of ek moet eerder 'n GWM gaan ry nie. Wat ons almal in gemeen het is daai petrolkop - passion.

    Maar moenie dink eks 'n boks as ek more 'n Pajero koop, met hom so maand ry, vir almal vertel hoe nice kar dit is, en weer verkoop nie. Ek deel maar net my passion met julle petrol heads...Ö.ek is nie hier om karre te verkoop nie, ek deel my passion/experiences oor elke fabrikaat MAAR gaan ook nou nie elke keer soos 'n Eensame Pietie voel as ek wel so Thread begin nie.

    Anyways - genoeg oor myself.

    By the way, en ek gaan uit die heup skietÖ...van AL die verskillende "Make" Petrolkoppe hier is die Landy okes die coolste. Die minste gepla oor wat jy ry, of jy daai Landy gelike het of nie. Hulle deel so half ons "passion" die meeste van almal. Ons moet dalk almal 'n bladsy uit hulle boekies skeur vir onsself, myself INGESLUIT.
    Of COURSE I have a Bad Habit. I take Tea at Three (Mick Jagger)

  16. #36
    Join Date
    Feb 2018
    Location
    Pretoria
    Posts
    294
    Thanked: 717

    Default Re: Probeer om nie n drawl te wees

    Quote Originally Posted by Caracal View Post
    Turd. 💩
    I dog dis Iers vir iemand wat derde kom!

Page 2 of 2 FirstFirst 1 2

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •