Andrew St P White, Jurgens en Xplorer





Page 1 of 3 1 2 3 LastLast
Results 1 to 20 of 54
  1. #1
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    RSA
    Posts
    157
    Thanked: 10

    Default Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Ek het 'n stuk van die man se video van bg op youtube gekyk waarin hy Jurgens aanvat en maan oor die Xplorer se aste - en oor die algemeen uitvaar teenoor sleep en die Xplorer spesifiek.
    Die video is 2019 gedateer, hy lyk ouer en grys dus neem ek aan dis 'n taamlike vars ding.
    Ek het nie tyd vir die krel nie maar die ding oor die aste pla my - het ek rede tot kommer met my 2007 model se as?
    Was dit die vroer modelle want die nuutstes het tog nog steeds met Rubax aste uitgekom?
    Is skokbrekers 'n uitweg of moet ek my as vervang?
    2014 LC200
    2019 LC79 V6 bakkie
    2018 Merc E63S
    SL65 AMG
    2016 silwer Pajero swb
    3 x Mazda Bt50's
    2 x Nissan 2.5's
    Cessna 210T ZS-..K

    Moenie als glo wat jy lees of hoor nie!!
    Old enough to share experiences, young enough to learn.

  2. #2
    Join Date
    Apr 2007
    Location
    Nigel
    Age
    59
    Posts
    16,044
    Thanked: 2289

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Sit coilover shocks in.
    LC 78 Troopie 1HD-FTE
    Uniglide
    +27 zero eight 2 four 95 9252

  3. #3
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    56
    Posts
    4,760
    Thanked: 10437

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    He is relating the story in 2019 but referring to the events of 1999 to 2001. He refers to it in his ''The complete guide to Four Wheel Drive in Southern Africa'' 2000/2001 edition.

    This is the rubber torsion axel. Is this fitted to yours?
    Estee = S T = Sean Towlson

    Hummer H3 V8

    W.A.P Objectivist

  4. #4
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Outeniquastrand
    Age
    73
    Posts
    180
    Thanked: 14

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Quote Originally Posted by Henris View Post
    Sit coilover shocks in.
    Verduidelik assblief.


    2018 VW Amarok V6 4Motion A/T
    2019 VW Tiguan 2.0 TDI Highline
    2015 Jurgens Xplorer

  5. #5
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    RSA
    Posts
    157
    Thanked: 10

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Rubax torsion axle.

    Kan nie skokbrekers met so 'n as insit nie.
    2014 LC200
    2019 LC79 V6 bakkie
    2018 Merc E63S
    SL65 AMG
    2016 silwer Pajero swb
    3 x Mazda Bt50's
    2 x Nissan 2.5's
    Cessna 210T ZS-..K

    Moenie als glo wat jy lees of hoor nie!!
    Old enough to share experiences, young enough to learn.

  6. #6
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Durban or Centurion
    Posts
    1,340
    Thanked: 1268

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer


  7. #7
    Join Date
    May 2017
    Location
    Nelspruit
    Age
    61
    Posts
    57
    Thanked: 50

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    I got an 2017 Explorer with the rubber axle.
    Over the last three years we traveled extensively in Southern Africa on really bad roads with heavily laden Explorer. Deep sand, mud, rocky terrain. Extreme conditions some times.
    No issues with axle at all. The thing tows easily and will go where your car goes.
    Just manage your tyre pressure and use common sense.
    Personally, I disagree with Mr. Andrew St P White.
    The Explorer is a beast.

  8. #8
    Join Date
    Nov 2008
    Location
    Ellisras
    Age
    57
    Posts
    901
    Thanked: 559

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    I watched one of his episodes on TV where he tried to explain batteries.
    Never again will I give any ear to what he purports
    2000 Patrol GU 4.2D(onkey) "old-timer" and wise at 848 000 km
    2014 Patrol GU 3.0CRD "teenager" in puberty at 105 000 km
    2007 Echo3 Trailer "the nest" Braked Axle fitted at +50 000 km
    2012 NP300 YD2.5 D/C 2x4 High Rider "platkar" at 120 000 km

  9. #9
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Bethlehem
    Age
    53
    Posts
    9,129
    Thanked: 4359

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Quote Originally Posted by Dungbeetle View Post
    I watched one of his episodes on TV where he tried to explain batteries.
    Never again will I give any ear to what he purports
    Ja nee kyk...
    1998 Nissan Patrol 4,5 GRX........................."Olive"
    1997 Land Cruiser HZJ 75..........................."Jack"
    2008 Mercedes Benz CL 500........................"Bullet" (going....going...)
    2006 Mercedes Benz C 180K........................"Sussie"

  10. #10
    Join Date
    Oct 2006
    Location
    Pretoria (Rietvalleirand)
    Age
    52
    Posts
    823
    Thanked: 80

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Quote Originally Posted by robert bosch View Post
    Ek het 'n stuk van die man se video van bg op youtube gekyk waarin hy Jurgens aanvat en maan oor die Xplorer se aste - en oor die algemeen uitvaar teenoor sleep en die Xplorer spesifiek.
    Die video is 2019 gedateer, hy lyk ouer en grys dus neem ek aan dis 'n taamlike vars ding.
    Ek het nie tyd vir die krel nie maar die ding oor die aste pla my - het ek rede tot kommer met my 2007 model se as?
    Was dit die vroer modelle want die nuutstes het tog nog steeds met Rubax aste uitgekom?
    Is skokbrekers 'n uitweg of moet ek my as vervang?
    Moenie jou te veel steur aan die ou nie! Hy is maar die Jeremy Clarkson van die off-road wereld...................hy weet dit net nie!

    Ons het vir 14 jaar 2x Xplorers oral oor gesleep, en nee......nie Warmbad toe nie! Nooit 'n probleem gehad met die Rubax aste nie.

    Moenie oorlaai nie, BLAAS DIE BANDE AF en pas spoed aan waar nodig en jy sal goeie diens kry.

    Los maar die skokbrekers ook. Die styfheid van die suspensie moet behoorlik ontwerp word en mens kan nie "willy nilly" net skokbrekers bysit nie.

    Het dit op die harde manier geleer deur te veel internet te lees, en toe skokbrekers op my eerste wa laat sit by 'n plek. 20km op die eerste sinkplatpad het albei se boute afgebreek! Afgehaal en weggegooi!

    Johan
    Pajero Gen 4 GLX 30 Year Heritage Edition - Grondpad
    VW Tiguan 2.0TDi - Teerpad
    Bushlapa Boabab 4.2 in tow


  11. #11
    Join Date
    Aug 2017
    Location
    Durban or Centurion
    Posts
    1,340
    Thanked: 1268

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Quote Originally Posted by LowRange View Post
    Moenie jou te veel steur aan die ou nie! Hy is maar die Jeremy Clarkson van die off-road wereld...................hy weet dit net nie!

    Ons het vir 14 jaar 2x Xplorers oral oor gesleep, en nee......nie Warmbad toe nie! Nooit 'n probleem gehad met die Rubax aste nie.

    Moenie oorlaai nie, BLAAS DIE BANDE AF en pas spoed aan waar nodig en jy sal goeie diens kry.

    Los maar die skokbrekers ook. Die styfheid van die suspensie moet behoorlik ontwerp word en mens kan nie "willy nilly" net skokbrekers bysit nie.

    Het dit op die harde manier geleer deur te veel internet te lees, en toe skokbrekers op my eerste wa laat sit by 'n plek. 20km op die eerste sinkplatpad het albei se boute afgebreek! Afgehaal en weggegooi!

    Johan
    (Like..)

  12. #12
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Kuilsriver
    Posts
    168
    Thanked: 116

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Quote Originally Posted by robert bosch View Post
    Ek het nie tyd vir die krel nie maar die ding oor die aste pla my - het ek rede tot kommer met my 2007 model se as?
    Was dit die vroer modelle want die nuutstes het tog nog steeds met Rubax aste uitgekom?
    Is skokbrekers 'n uitweg of moet ek my as vervang?
    Soos vroer genoem deur SAND, lees gerus die ander 'thread'. Jou grootste oorweging moet wees die geskiktheid van jou toerusting vir die spesifieke taak.

    Daar is absoluut niks verkeerd met die rubber suspensie aste nie mits hulle gebruik word waarvoor hulle ontwerp is en d.i. redelik goeie teerpaaie plus 'n stukkie 'gravel' tot by jou kampeer plek. Langafstand grondpaaie is 'n doodsvonnis vir hierdie aste

    En die rede is die sinkplaat van die grondpad. Bv. as die sinkplaat riwwe omtrent 200mm uitmekaar is en jy reis teen 80km/hr dan sal jy binne EEN UUR 80000000mm vr gery het en jy suspensie sal (80000000/200=) 400000 (vierhonderd duisend) keer op en af beweeg het.

    Die energie (hitte) opbou in die rubber is geweldig hoog en kan lei tot katastrofiese resultate. Die foto's wat hier aangeheg is behoort als duidelik te maak...1/ asbeweging 2/ rubber wat oorverhit is en 3/ die moontlike resultaat ('n ander 4x4 comm. thread). Moet nie jou geld mors deur te probeer springe of skokbrekers aan 'n rubber-as te hang nie.
    Attached Thumbnails Attached Thumbnails Click image for larger version. 

Name:	Suspension Movement.jpg 
Views:	183 
Size:	29.8 KB 
ID:	555051   Click image for larger version. 

Name:	Heat degradation.jpg 
Views:	290 
Size:	80.2 KB 
ID:	555052   Click image for larger version. 

Name:	Rubber Axle & Corrugated road.jpg 
Views:	304 
Size:	338.6 KB 
ID:	555053  

  13. #13
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    RSA
    Posts
    157
    Thanked: 10

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Bullterrier, ek moet met die wa Botswana toe Augustus. Baie van daardie paaie is sinkplaat en baie is sand met ho middelmannetjes.
    Wil jy nou vir my s die wa se suspensie gaan ingee en ek gaan moeilikheid optel?
    Waarvoor is die ding dan ontwerp en gebou? Sekerlik nie net vir teerpaaie en 'n bietjie grondpad/sinkplaat nie?
    Ek lees dan gereeld van mense wat lng grondpaaie in Suidwes sonder probleme gery het?

    Ek was Desember in Botswana met 'n Bundu sleepwa en 'n 200 Cruiser.
    Die Cruiser het probleme gegee, die Bundu nie.
    Die sleepwa het wel orals begin kraak en breek waar die spaarwiel en daktent vas kom maar sy bladvere - sonder skokbrekers - het goed gewerk.

    Ek het n die trip die Cruiser ingeruil op 'n swb diesel Pajero en die Xplorer aangeskaf.

    Hoop van harte ek het nie met beide 'n fout gemaak nie

    Kan ek die rubber as met 'n bladveer en skobreker eenheid vervang?
    2014 LC200
    2019 LC79 V6 bakkie
    2018 Merc E63S
    SL65 AMG
    2016 silwer Pajero swb
    3 x Mazda Bt50's
    2 x Nissan 2.5's
    Cessna 210T ZS-..K

    Moenie als glo wat jy lees of hoor nie!!
    Old enough to share experiences, young enough to learn.

  14. #14
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Lanseria
    Age
    60
    Posts
    240
    Thanked: 30

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    I took the photo of that Explorer just outside the entrance to Planet Boabab. The caravan belonged to Loftus Caravan. Rental. The spindle coming from the hub broke off and the wheel came off. Loftus Viljoen drove all the way from Pretoria with a new Rubax axle which he fitted the next day and all was sorted. The same thing happened to me with me in 1998 in Moremi with my 1996 Brakhah trailer. I had to leave my trailer in the bush, drove to Pretoria, picked up a new Burquip axle from Brakhah and drove back to Moremi. Luckily my trailer was still there and I managed fit the axle to get it back home. Changed the axle then to a solid axle, with leaf springs and shock absorbers, and my niece and her husband are still using that trailer for trips into Southern Africa.

    After towing trailers and caravans all over the place I came to the conclusion that the main culprit is speed. Slow down and all will be well when you tow.

  15. #15
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    56
    Posts
    4,760
    Thanked: 10437

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    In principle, there is nothing wrong with torsion type suspension and it is used to good effect in many vehicles. I have had 2, the Renault 9 and now the Hummer H3. On the rear with the Renault and the front with the H3.

    However, these type of systems rely on the torsion resistance of the metal of the torsion bars themselves. My understanding is that the rubber component in the type of system used in the OR caravan, makes use of the rubber component to provide torsion.

    Like air suspension on my Range Rovers, the spring is replaced with a bag made of rubber. I am not convinced, rubber as a replacement for metal is a great idea having had a number of inconvenient failures of these components.

    In terms of failures, the possibility of any system failing will always be there, the probability though, is something different. Some systems will have a higher probability than others. I dont have the available stats on failure rates for any of the different types of system so my opinion would be that this type of system would have a higher probability of failing than a conventional system.

    A quick search on Google yields sufficient reading regarding the failures of this type of axel.

    Regardless of what one thinks of ASPW, the man has earned his stripes and he poses his opinion strongly. However, its at the users risk when summarily disregarding what he or other experienced people have to say.

    For peace of mind, I would suggest that you seek advice on options for your make of caravan/trailer from people in the business and then if possible, convert/upgrade accordingly.
    Estee = S T = Sean Towlson

    Hummer H3 V8

    W.A.P Objectivist

  16. #16
    Join Date
    Jun 2017
    Location
    Kuilsriver
    Posts
    168
    Thanked: 116

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Quote Originally Posted by robert bosch View Post
    Bullterrier, ek moet met die wa Botswana toe Augustus. Baie van daardie paaie is sinkplaat en baie is sand met ho middelmannetjes.
    Wil jy nou vir my s die wa se suspensie gaan ingee en ek gaan moeilikheid optel?
    Waarvoor is die ding dan ontwerp en gebou? Sekerlik nie net vir teerpaaie en 'n bietjie grondpad/sinkplaat nie?
    Ek lees dan gereeld van mense wat lng grondpaaie in Suidwes sonder probleme gery het?

    Ek was Desember in Botswana met 'n Bundu sleepwa en 'n 200 Cruiser.
    Die Cruiser het probleme gegee, die Bundu nie.
    Die sleepwa het wel orals begin kraak en breek waar die spaarwiel en daktent vas kom maar sy bladvere - sonder skokbrekers - het goed gewerk.

    Ek het n die trip die Cruiser ingeruil op 'n swb diesel Pajero en die Xplorer aangeskaf.

    Hoop van harte ek het nie met beide 'n fout gemaak nie

    Kan ek die rubber as met 'n bladveer en skobreker eenheid vervang?
    Bladvere is meer geskik vir grondpaaie as die rubber-suspensie aste MAAR as daar geen alternatief is nie moet jy net meer bewustelik bestuur.
    • Oor lang afstande van sinkplaat ...ry stadiger sodat jy minder beweging het in die suspensie. Want as jy vinnig ry spring die wiele verder op en af wanneer dit stamp teen die riwwe ens.
    • Stop 'n bietjie meer m.a.w. ry korter afstande sodat die as so effens kan afkoel wanneer jy stil staan.
    • Verlaag die wa se banddruk sodat die ' tyre walls' bietjie meer kan 'flex' wanneer jy oor riwwe ry en sodoende sal die as beweging afstand korter wees. Met minder 'torsion van die rubber in die as sal die hitte-opbou ook minder wees.


    Met hierdie raad behoort jy OK te wees.

    En laastens: Ja jy kan jou as vervang met soliede as en bladvere maar jy moet in ag neem dat jou wa gaan hor staan en sommige van die kontrepsies wat aan die buitekant van jou wa gemonteer is, sal nou ook 'n bietjie hor van die grond wees.

    Groete.

  17. #17
    Join Date
    May 2017
    Location
    Nelspruit
    Age
    61
    Posts
    57
    Thanked: 50

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Quote Originally Posted by robert bosch View Post
    Bullterrier, ek moet met die wa Botswana toe Augustus. Baie van daardie paaie is sinkplaat en baie is sand met ho middelmannetjes.
    Wil jy nou vir my s die wa se suspensie gaan ingee en ek gaan moeilikheid optel?
    Waarvoor is die ding dan ontwerp en gebou? Sekerlik nie net vir teerpaaie en 'n bietjie grondpad/sinkplaat nie?
    Ek lees dan gereeld van mense wat lng grondpaaie in Suidwes sonder probleme gery het?

    Ek was Desember in Botswana met 'n Bundu sleepwa en 'n 200 Cruiser.
    Die Cruiser het probleme gegee, die Bundu nie.
    Die sleepwa het wel orals begin kraak en breek waar die spaarwiel en daktent vas kom maar sy bladvere - sonder skokbrekers - het goed gewerk.

    Ek het n die trip die Cruiser ingeruil op 'n swb diesel Pajero en die Xplorer aangeskaf.

    Hoop van harte ek het nie met beide 'n fout gemaak nie

    Kan ek die rubber as met 'n bladveer en skobreker eenheid vervang?
    Robert,

    Ek het afgelope jare met twee Explorers baie kms slegte en sinkplaat grondpad gery. Nog nooit probleme met aste gehad nie. Blaas net jou bande af en ry ordentlik. (Hou net jou "wheel nuts" dop want die goed raak soms los.

    Ek het al ouens met ander boskaravane gehelp wat ander ander tipe aste met skokbrekers het, wat gebreek het.

    My opinie: Gaan geniet jou trip!
    Last edited by Laevelder; 2020/01/22 at 10:50 AM.

  18. #18
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durbanville
    Posts
    4,409
    Thanked: 2308

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Quote Originally Posted by Laevelder View Post
    Personally, I disagree with Mr. Andrew St P White.
    Hy is omtrent die enigste ou wat homself glo.
    Disclaimer - All my posts on this forum is without prejudice, is based on my fair assumptions or perceptions, is in no way intended to cause harm to anyone and is acted upon at your own discretion.

  19. #19
    Join Date
    Feb 2010
    Location
    Centurion
    Age
    55
    Posts
    2,407
    Thanked: 333

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Quote Originally Posted by Estee View Post
    Regardless of what one thinks of ASPW, the man has earned his stripes and he poses his opinion strongly. However, its at the users risk when summarily disregarding what he or other experienced people have to say.

    For peace of mind, I would suggest that you seek advice on options for your make of caravan/trailer from people in the business and then if possible, convert/upgrade accordingly.
    Agree.

  20. #20
    Join Date
    Apr 2012
    Location
    George
    Age
    51
    Posts
    326
    Thanked: 8

    Default Re: Andrew St P White, Jurgens en Xplorer

    Quote Originally Posted by LowRange View Post
    Moenie jou te veel steur aan die ou nie! Hy is maar die Jeremy Clarkson van die off-road wereld...................hy weet dit net nie!Ons het vir 14 jaar 2x Xplorers oral oor gesleep, en nee......nie Warmbad toe nie! Nooit 'n probleem gehad met die Rubax aste nie.Moenie oorlaai nie, BLAAS DIE BANDE AF en pas spoed aan waar nodig en jy sal goeie diens kry.Los maar die skokbrekers ook. Die styfheid van die suspensie moet behoorlik ontwerp word en mens kan nie "willy nilly" net skokbrekers bysit nie.Het dit op die harde manier geleer deur te veel internet te lees, en toe skokbrekers op my eerste wa laat sit by 'n plek. 20km op die eerste sinkplatpad het albei se boute afgebreek! Afgehaal en weggegooi!Johan
    Lowrange..dan ry jy nog n Pajero ook! Het jy gesien wat hy te se het daaroor?
    _______________________
    Heinz Reinstorf
    Mitsubishi Pajero 3.2 Did GLS
    VW Tiguan Tdi
    Bushlapa Miskruier No. 68

Page 1 of 3 1 2 3 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •