Ek mag nie meer bestuur nie





Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast
Results 1 to 20 of 73
  1. #1
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,234
    Thanked: 2493

    Default Ek mag nie meer bestuur nie

    Vandag by ortopeet gewees. My sleutels is afgevat vir 3 maande. Word woensdag geopereer.

    Behalwe vir werk wat n nagmerrie gaan wees, kan ek ook nie meer aan kompetiesies en events deel neem nie.

    Al kry ek n drywer wat my rond ry vir werk en waar ek moet wees, ry ek vir die plesier. Geen nut om passasier te sit in my eie voertuig.

    Gaan n lang ongemaklikke tyd wees.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  2. #2
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,234
    Thanked: 2493

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    En ek kan/mag ook nie meer loop nie. Totally screwed
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  3. #3
    Join Date
    Sep 2009
    Location
    Cape Town
    Age
    46
    Posts
    1,021
    Thanked: 134

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Wat is so skeef dat jy nie eers die petrol pedaal mag trap nie?
    En dit vir drie maande?!
    Ek onthou toe Daisy, my melkkoei die eerste keer op my moonboot geskeit het,wat ek moes dra vir 6weke na ek ligamente in my linker voet geskeur en moes laat opereer het, het boot ook sommer in die melkstal agter gebly.

    Jy sal gou heel word. Nood leer (harder) bid.

    Sterkte inelkgeval.
    Last edited by swakop_toe; 2020/01/17 at 10:29 PM.
    '00 Nissan D22 QD32Ti 4x4 D/C
    '10 Toyota LC150 4.0V6 VX
    '10 Yamaha XT1200Z Super Ténéré
    Our lives were governed by the Ten Commandments, good judgment, and common sense.

  4. #4
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    52
    Posts
    1,499
    Thanked: 816

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Eish Reenen!

    We know how you live very much on the go with family , farm, four-by's, and freedom to move in all directions! ( even upside down at times!).

    Best wishes for an easy procedure, and a very speedy recovery!

    -and do listen to your Doc. to give good healing time. -and you'll be back behind the wheels before long!

    Perhaps you will have to spend more time with the 'Franken' build 4x4's for a bit!

    One of these might help for the while....
    Attached Images Attached Images  
    "The problem with the world is that the intelligent people are full of doubts, while the stupid ones are full of confidence."

    - Charles Bukowski

  5. #5
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,234
    Thanked: 2493

    Default Ek mag nie meer bestuur nie

    Alles af. Kry kabels. Mag nie petrol/briek trap.
    Mag geen gewig op voet plaas.

    Voet raak nou al erger. Hopenlik beter na woensdag. En woensdag is dit al n maand wat ek so is (en die bestuur in die maand het alles vererger)
    Last edited by Reenen; 2020/01/17 at 10:38 PM.
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  6. #6
    Join Date
    Jan 2012
    Location
    Langs die rivier, op n berg
    Posts
    13,234
    Thanked: 2493

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Quote Originally Posted by Patrick L View Post
    Eish Reenen!

    We know how you live very much on the go with family , farm, four-by's, and freedom to move in all directions! ( even upside down at times!).

    Best wishes for an easy procedure, and a very speedy recovery!

    -and do listen to your Doc. to give good healing time. -and you'll be back behind the wheels before long!

    Perhaps you will have to spend more time with the 'Franken' build 4x4's for a bit!

    One of these might help for the while....
    Waar huur mens dit!!!
    Vrywaring: Niks wat ek hier kwyt raak moet hoegenaamd as feite beskou word nie.

  7. #7
    Join Date
    Nov 2011
    Location
    Cape Town
    Age
    52
    Posts
    1,499
    Thanked: 816

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Waar huur mens dit!!!
    Jy kan hom seker in you workshop te same gooi voor Woendsag-?!
    "The problem with the world is that the intelligent people are full of doubts, while the stupid ones are full of confidence."

    - Charles Bukowski

  8. #8
    Join Date
    Oct 2010
    Location
    Pretoria
    Age
    49
    Posts
    98
    Thanked: 28

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Sterkte Reenen. Vat dit kalm en luister vir die dr. Te veel mense spyt hulle waternat oor hulle te haastig was..... Jare daarna.
    Hoop jy is gou weer op die been. 3 maande is rerig nie so lank nie.
    Current - 2009 Mazda BT50 3.0CRDi 4x4 d/c
    Previous - 2005 Ranger 2.5 tdi 4x2 d/c (277 422km)

  9. #9
    Join Date
    Feb 2009
    Location
    Windhoek
    Age
    37
    Posts
    6,597
    Thanked: 2606

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Quote Originally Posted by Reenen View Post
    Alles af. Kry kabels. Mag nie petrol/briek trap.
    Mag geen gewig op voet plaas.

    Voet raak nou al erger. Hopenlik beter na woensdag. En woensdag is dit al n maand wat ek so is (en die bestuur in die maand het alles vererger)
    Achilles?
    VW Touareg V6 Tdi Escape
    Bush Lapa Boskriek 816

  10. #10
    Join Date
    Jun 2010
    Location
    Wilderness
    Age
    58
    Posts
    4,233
    Thanked: 1086

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Sterkte ou maat!
    2011 Isuzu 300d-teq 4x4 d/c
    Home built Blapsie caravan.
    The decision you make today, will determine the road you walk tomorrow

  11. #11
    Join Date
    May 2010
    Location
    Ruimsig
    Age
    53
    Posts
    2,507
    Thanked: 805

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Baie sterkte!
    Dash Fibre: Doing internet differently, drawing customers with best price, keeping customers with best service.

  12. #12
    Join Date
    Jun 2008
    Location
    Hillrise, Kempton Park
    Age
    65
    Posts
    1,833
    Thanked: 763

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Jo. Ek sien nou dis ń voetprobleem.

    Eers gedink dis ń vasectomie...

    Sterkte
    Isuzu 300 d-tec
    MB Gwagen G350 Bluetec
    Nissan NP300 2.4 4x4
    BMW R1200GS & GSA

  13. #13
    Join Date
    Oct 2009
    Location
    Nelspruit
    Age
    37
    Posts
    713
    Thanked: 122

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Quote Originally Posted by JohanMaree View Post
    Jo. Ek sien nou dis ń voetprobleem.

    Eers gedink dis ń vasectomie...

    Sterkte
    Vasectomie is niks. Oggend in middag uit, no problem. Probeer n Hydrocele, daai is a ander grappie!

    In elk geval, geen operasie is goed nie. Jy kom beter uit as voor die tyd maar jy is nooit weer soos nuut nie. Sterkte, ek weet dis glad nie maklik om als op ys te sit vir 3 maande nie, maar probeer maar heeltemal recover voor jy aan die gang kom. Anders gaan jy in jou laaste jare bitter spyt wees.
    Last edited by LandyLove; 2020/01/18 at 05:53 AM. Reason: Spelling
    20 Ranger Supercab 2.2 auto XLS 4x4
    18 Ranger Double cab Tdci (Swambo)
    12 Conqueror courage

    17 Ranger Supercab Tdci (Sold)
    97 Defender 90 CSW 2.8i (Sold)
    04 Defender 110 d/c p/u Td5 (Sold)
    04 Discovery 2 Td5 GS auto (Sold)
    97 Defender HCPU Tdi (Sold)
    99 Discovery 2 TD5 GS (Sold)

  14. #14
    Join Date
    May 2009
    Location
    Ruimsig
    Age
    56
    Posts
    4,557
    Thanked: 4527

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    That sucks. But I spose the more you take the quacks instruction the quicker you heel...... I mean heal

    ;-)
    Estee = S T = Sean Towlson

    There is no such thing as inclement weather, only poor selection of clothing.... or Vehicle

    2010 Hummer H3 5.3lt V8, 300 HP, FDL, RDL, CDL, TC and 4:1 Low Range Building for Touring, not Trails

    FJ: One day when I am big

    Land Rovers: Done unfortunately

  15. #15
    Join Date
    Aug 2008
    Location
    Secunda
    Age
    63
    Posts
    930
    Thanked: 29

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    'n Dr het eenkeer gesę: Daar is 'n skrywe wat die moets en moenies en gladnie doen uitspel. Hy het gesę sy werk is gedoen en die mediese fonds gaan hm betaal en die herstel hang van jou self af. As jy wil doen wat jy wil doen kan hy jou nie keer nie, maar onthou die onnodige opvolg operasie het gewoonlik meer nadelige/permanente probleme. My nek operasie was in 1996 en ek gaan nog goed aan.

  16. #16
    Join Date
    Nov 2007
    Location
    Kathu
    Age
    58
    Posts
    8,940
    Thanked: 2435

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Eina.
    It is not what you buy its what you build.

  17. #17
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    Krugersdorp
    Age
    65
    Posts
    200
    Thanked: 53

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Strete en neem die dokter se opdrag met ernstigheid op. Jy is baie aktief op jou plasie, nou moet jou liggaam rus!

  18. #18
    Join Date
    Feb 2012
    Location
    Centurion
    Age
    44
    Posts
    1,346
    Thanked: 892

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Eina!!!! Jy 🖤 die rond jol op die plaas saam met die shorties en 4x4 ens soveel. Maar 3 maande is niks in vergelyking met die res van jou lewe nie. Luister vir hom dr, en min dae dan is jy weer good to go. Soos tyd vlieg deesdae is dit n oogwink. Leer jou laaitie en prinses om te 4x4 in die tyd. Julle sal dit eweveel love

  19. #19
    Join Date
    Oct 2011
    Location
    Earth
    Age
    41
    Posts
    2,769
    Thanked: 1935

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Sterkte
    Maar moene te sleg voel nie as hulle dit reg doen gaan dit jou lewe baie meer gemaklik maak na die tyd

    Maar pes om vir ruk nie te kan bestuur nie en almal moet jou rond ry
    2007 Subaru Forester 2.5XT
    Forester nutter here so watch out

    Please remember that I think I'm funny
    (most people don't agree)
    thus take 90% of what I post with 2 pinches of salt

  20. #20
    Join Date
    Sep 2006
    Location
    Durban
    Age
    55
    Posts
    744
    Thanked: 169

    Default Re: Ek mag nie meer bestuur nie

    Good luck Reenen, wow the worst guy this could happen to.

    Good advice from Hermine, another focus will make it much easier.
    2009 VW Touareg 3l V6 TDi
    2006 Isuzu DMax 300Tdi DC 4x4 (sold)

Page 1 of 4 1 2 3 4 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •