Angola Trip Report December 2019 - Page 3





Page 3 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 41 to 60 of 106
  1. #41
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Henties bay
    Age
    64
    Posts
    317
    Thanked: 32

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Go Wildkyker go!! Ek beplan n Angola trip vir Mei 2020 en hierdie gaan my baie help.
    Ek sal jou pm indien ek meer detail soek.

  2. #42
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    484
    Thanked: 86

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Goeie dag almal.

    Dankie vir die terugvoer. Die avontuur raak nou lekker opwindend.

    Lekker lees
    Attached Images Attached Images
    ONE LIFE!

  3. #43
    Join Date
    Aug 2009
    Location
    Gaborone
    Age
    69
    Posts
    6,870
    Thanked: 1014

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Wow, fantastic pictures and a great experience.
    Just looking forward to the next series.




    (Google translate helped )
    Kalahari Safari
    ORRA Call: WB58 | ICASA ZRF430
    Nissan Patrol GU TB45
    | Nissan Safari GU TD42 | B'rakah 4x4 Trailer
    E34 - 535i for a bit of nostalgia
    E39 - 540i for the open roads

  4. #44
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,588
    Thanked: 644

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Dankie.

    Wag in spanning vir vlg deel.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  5. #45
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Hillcrest
    Age
    70
    Posts
    237
    Thanked: 123

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Barry, ek geniet jou reis baie. Dankie.

  6. #46
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Somerset West
    Age
    58
    Posts
    543
    Thanked: 126

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Is daar nie vandag 'n episode nie?, Gaan onttrekking simptome kry

  7. #47
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,588
    Thanked: 644

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Quote Originally Posted by Sebastiaan View Post
    Is daar nie vandag 'n episode nie?, Gaan onttrekking simptome kry
    Wonder ek ook. Het al 20 x kom loer maar niks
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  8. #48
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    484
    Thanked: 86

    Unhappy Re: Angola Trip Report December 2019

    Hallo julle. Ag die thread is so stil ekt gewonder of iemand nog lees? Eks bly om te sien jul is nuuskierig om te sien wat volgende gebeur het.
    Was egter bietjie dol by die werk vandag.
    Kom ons kyk of ek more verder kan vertel.
    ONE LIFE!

  9. #49
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,588
    Thanked: 644

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Hallo julle. Ag die thread is so stil ekt gewonder of iemand nog lees? Eks bly om te sien jul is nuuskierig om te sien wat volgende gebeur het.
    Was egter bietjie dol by die werk vandag.
    Kom ons kyk of ek more verder kan vertel.
    Ek wag in spanning. Baie interresant
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  10. #50
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,019
    Thanked: 1247

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Ditto
    One of the stupid mistakes in life is to underestimate peoples level of stupidity!

  11. #51
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    484
    Thanked: 86

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Dagse almal

    Jammer dat ek nou eers die volgende episode post.
    Ek is seker julle wil weet wat volgende gebeur het?
    Wel hier is hy nou.
    Attached Images Attached Images
    ONE LIFE!

  12. #52
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Somerset West
    Age
    77
    Posts
    459
    Thanked: 370

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Wonderful. Just my kind of country, and I completely understand the pleasure of solitude.
    Keep posting, not all of us respond every time.

  13. #53
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Boksburg
    Age
    59
    Posts
    298
    Thanked: 96

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Dit moes 'n epiese trip gewees het, met senuwees wat knaag in daai doodsakker! 'n Boeiende storie.
    Onthou net ek ry 'n Toyota ........
    2019 Fortuner 2.4 Auto 4x4
    2006 Jeep 3.7 Limited with 1.5" lift

  14. #54
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Hillcrest
    Age
    70
    Posts
    237
    Thanked: 123

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Wow Barry, jy is 'n dapper man.
    Nou wag ek weer vir die volgende dag.
    Dankie.

  15. #55
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    50
    Posts
    1,019
    Thanked: 1247

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Asemrowend!
    One of the stupid mistakes in life is to underestimate peoples level of stupidity!

  16. #56
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    61
    Posts
    11,588
    Thanked: 644

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Sjoe, ek het al te lekker gelees en gekyk en Barry, jy was braaf.

    Iets wat ons wil doen maar ek weet nie of ek kans sien alleen nie. Ek sou saam die vissermanne gery het -

    Maar wag in spanning vir vlg dag.
    Elize

    en ry saam met SarelF in
    VW AMAROK MET BLINKGATCAMPER:
    My Platkar:- Peugeot 208

    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  17. #57
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    484
    Thanked: 86

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Sorry Jors, net n ou grappie.

    Eintlik moet ek se dat van al die stories en fotos en videos wat ek al gesien het lyk dit tog of die see n aptyt het vir Toyotas. Ekt nog nie n Defender gesien wat deur die see geneem is nie, nog nie. Seker ma die smaak van olie

    Bedoel nie om iemand in die gesig te vat nie.

    Julle ek was ma benoud hoor. Ma vir die wat al daar was sal weet dit was die makliker deel van die akker. Dit wat volgende sou kom is die gevaarlike deel.....
    Last edited by Wildkyker; 2020/01/23 at 05:27 PM.
    ONE LIFE!

  18. #58
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Somerset West
    Age
    58
    Posts
    543
    Thanked: 126

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Kan nie wag nie!

  19. #59
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Pretoria
    Age
    38
    Posts
    484
    Thanked: 86

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Goeie dag mense.
    Dis darem Vrydag. Ek hoop julle lees lekker.
    Geniet die naweek.

    Barry
    Attached Images Attached Images
    ONE LIFE!

  20. #60
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Boksburg
    Age
    59
    Posts
    298
    Thanked: 96

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Dankie Barry, dit was my fix vir die dag!
    Ek gaan later jou videos by die huis kyk, hulle snoeker my hier by die werk.
    Lekker naweek.
    2019 Fortuner 2.4 Auto 4x4
    2006 Jeep 3.7 Limited with 1.5" lift

Page 3 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •