Page 5 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast
Results 81 to 100 of 110
  1. #81
    Join Date
    Jul 2018
    Location
    Kathu
    Age
    35
    Posts
    277
    Thanked: 88

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Ek geniet die trip verslag! hou so voort!

  2. #82
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    656
    Thanked: 155

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Goeie dag mense.
    My tydjie in Angola begin ongelukkig na 'n einde toe staan en in vandag se episode het ek begin terugdraai.
    Ek wens nou dat ek meer gehad het om te vertel,maar die tyd tot beskiking was net te min en my verantwoordelikhede het verhoed dat ek verder Noord reis.

    Ek hoop julle geniet die episode

    Barry
    Attached Images Attached Images
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  3. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  4. #83
    Join Date
    May 2013
    Location
    Lutzville
    Age
    71
    Posts
    41
    Thanked: 25

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Quote Originally Posted by Wildkyker View Post
    Goeie dag mense.
    My tydjie in Angola begin ongelukkig na 'n einde toe staan en in vandag se episode het ek begin terugdraai.
    Ek wens nou dat ek meer gehad het om te vertel,maar die tyd tot beskiking was net te min en my verantwoordelikhede het verhoed dat ek verder Noord reis.

    Ek hoop julle geniet die episode

    Barry
    Lyk of jy jou nommerplaat verloor het

  5. #84
    Join Date
    Jan 2016
    Location
    Boksburg
    Age
    60
    Posts
    329
    Thanked: 121

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Ek hoop julle geniet die episode

    Hel ja, ons het elke episode terdee geniet.
    Wat 'n solo overlanding ondervinding!
    2019 Fortuner 2.4 Auto 4x4
    2006 Jeep 3.7 Limited with 1.5" lift

  6. #85
    Join Date
    Feb 2008
    Location
    Cape Town
    Age
    56
    Posts
    332
    Thanked: 114

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Again enjoyed the reading. Were you pressed for time? Angola is so far and you turned away on the doorstep of all the great sights around Lubango.
    Gerrit Laubscher

    Angola sempre

  7. #86
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1174

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Baie dankie/ Het gister my oe seer gekyk! Bly jy is veilig.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  8. #87
    Join Date
    Dec 2014
    Location
    Somerset West
    Age
    78
    Posts
    500
    Thanked: 409

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Quote Originally Posted by witklipbank View Post
    Baie dankie/ Het gister my oe seer gekyk! Bly jy is veilig.
    Wat se jy Elize. Sal ons mekaar Julie maand op Foz de Cunene Kry?

    Julle mag voor ry

  9. #88
    Join Date
    May 2011
    Location
    Pretoria
    Age
    52
    Posts
    1,362
    Thanked: 2855

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Uitstekende werk. Dankie
    "If you spend most of your time in the library in the fiction section, your thoughts and decisions will be based on fiction"

    Luka Geertsema

  10. #89
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    656
    Thanked: 155

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Naand almal

    Ivan ja jy is reg ek het my nommerplaat verloor daar iewers op die kortpad. Ek moes dit eintelik verwag het toe ek oor n bos reverse het. Ek weet presies waar dit was ek het dit net te laat agter gekom.
    Gerrit ja ongelukkig is dit ma altyd tyd. Ek wens ek kon langer en meer gesien het.

    Nou toe Elize daar het jy al n uitnodiging van iemand wat saam wil ry.

    Dankie vd terugvoer.
    Barry
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  11. #90
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1174

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Quote Originally Posted by RodS View Post
    Wat se jy Elize. Sal ons mekaar Julie maand op Foz de Cunene Kry?

    Julle mag voor ry
    Enige tyd. sal jou ons reisplan stuur.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  12. #91
    Join Date
    May 2009
    Location
    Pretoria
    Age
    57
    Posts
    3,426
    Thanked: 233

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    My takeaway from this trip report is

    I thought you couldn't do doodsaker without a registered guide at a fair cost

    Then you couldn't fish at the mouth without 700 permits

    Now I last looked at this 4 years ago

    Then I I have the 300tdi motor in my D1

    Ek is nou lus

    That is the negative part

    As a solo traveler it must have been fantastic x 1200000

  13. #92
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    656
    Thanked: 155

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Goeie dag almal.
    Ek moet ongelukkig deel dat my tydjie in Angola tot n einde gekom het en dat my vertelling nou klaar is.

    Baie dankie vir die wat gelees het, en dat daar nou bietjie meer informasie beskikbaar is van hierdie pragtige deel van Angola.
    Ek hoop jy is net so lus soos Ross om daarheen te gaan.

    Dankie vir al die terugvoer.
    Groete
    Barry

    ONE LIFE!
    Attached Images Attached Images
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  14. The Following User Says Thank You to Wildkyker For This Useful Post:


  15. #93
    Join Date
    Mar 2013
    Location
    Cape Town
    Age
    60
    Posts
    845
    Thanked: 1146

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Dankie Barry, ek het jou verslae baie geniet.

    Ek wag nou vir jou volgende trippie.

  16. #94
    Join Date
    Jan 2013
    Location
    STANDERTON
    Age
    57
    Posts
    26
    Thanked: 7

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Hallo Barry, het jou trip report baie geniet, maak my baie jaloers ! Welgedaan !!

  17. #95
    Join Date
    Dec 2009
    Location
    Delmas
    Age
    62
    Posts
    11,782
    Thanked: 1174

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Dankie Barry. Waardeer jou moeite.
    Elize
    en ry saam met SarelF in
    4x4 Isuzu NPS 300 met kamper
    Kyk gerus by www.blinkgatproducts.com
    Vir enige aluminium produkte,canopy's, campers kontak gerus
    Sarel 0828209413

  18. #96
    Join Date
    Nov 2016
    Location
    Hillcrest
    Age
    71
    Posts
    288
    Thanked: 228

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Barry, ek het die reis baie geniet.
    Ek wens ek was 'n jong man wat so 'n reis kon moes doen.
    Baie dankie.

  19. #97
    Join Date
    Jul 2009
    Location
    Roodepoort
    Age
    46
    Posts
    438
    Thanked: 460

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Baie dankie Barry dat jy ons saam geneem het.
    Laaste 4 ure omgelees en videos gekyk

    Dankie
    Riku W3ss3ls
    2011 Echo4 with Blinkgat Nose cone and

  20. #98
    Join Date
    Oct 2015
    Location
    Rustenburg
    Age
    39
    Posts
    656
    Thanked: 155

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Naandse aan almal
    Baie dankie vir die terugvoer, en wat n plesier om te hoor dat jul dit geniet het om saam te reis. Ek sou nooit kon dink dat iemand vir 4 ure lank die storie sou lees nie. En dan diegene wat elke dag nie kon wag vir nog n episode nie.
    Ek dink tog dit is juis die avontuur en onbekende wat jul nuuskierig gemaak het. Ek is net so bly dat ek dit kon deel.
    Ek sal eerlik wees ek sal graag gou weer wil gaan. Angola is groot en bied baie om te sien,maar daardie woestyn deel is net iets besonders.
    Gavin, mens is nooit te oud om te reis nie.

    Cheers
    Barry Enslin

    ONE LIFE!

  21. #99
    Join Date
    Dec 2006
    Location
    Somerset West
    Age
    60
    Posts
    629
    Thanked: 180

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Baie dankie Barry, moes 'n fantastiese trip gewees het. Ek hoop om binne die volgende jaar of 3 ook daar uit te kom, spesifiek Humpata, my pa was daar gebore en het terug gekeer na Suidwes as 'n 8 jarige saam met sy familie en ander Dorsland trekkers gedurende 1926

  22. #100
    Join Date
    Nov 2013
    Location
    Secunda
    Age
    58
    Posts
    642
    Thanked: 591

    Default Re: Angola Trip Report December 2019

    Dankie vir die verslag Barry. Het lekker saam gereis.

    "In nature, nothing is on order - appreciate what you do get to experience" - Myself
    Everest 2.0 BiT - BL Boskriek
    Trip Reports: Namibia, Kaa Wilderness, Wildcoast, Botswana, Kgalagadi, Lesotho, Western Cape

Page 5 of 6 FirstFirst 1 2 3 4 5 6 LastLast

Bookmarks

Posting Permissions

  • You may not post new threads
  • You may not post replies
  • You may not post attachments
  • You may not edit your posts
  •